WERKGELEENTHEID IN JAN KEMPDORP VIR N VOLWASSE ENKELLOPENDE IN JAN KEMPDORP
Werkgeleentheid in Jan Kempdorp vir n volwasse enkellopende Opsoek na 'n volwasse, enkellopende, betroubare & professionele persoon met sober gewoontes. MOET rekenaarvaardig wees (Excel, Word, ens) en goeie telefoonetiket hê. Pligte sluit in: -besprekings -bemarking -liassering -telefone beantwoord -e-posse beantwoord -sorg dat kamers/lodge skoon en netjies gehou word Kontak - 08twee 9twee6 463twee Epos - paul at paubennproperties.co.za
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT