TOESIG HOU EN ALGEMENE PLAASWERK IN JANSENVILLE
Ek is opsoek na n persoon wat kan toesig hou oor die grond asook Kyk dat die waters reg is en die vee se getalle reg bly. En algemene netheid van die plaas werf en huis. Daar is verblyf beskikbaar. Soek verkieslik ouer. mense. Met sober gewoontes. Persoon moet n Drywers lisensie he en beruid wees om te leer. kontak my op 0606318991 Heinz.
4.00/5
1 reviews
![Add to your favorite ads Add to your favorite ads](/static/img/corazon.png)
![Toesig hou en algemene plaaswerk](https://img.clasf.co.za/2021/09/01/Toesig-hou-en-algemene-plaaswerk-20210901043025.3755540015.jpg)
![Toesig hou en algemene plaaswerk 0](https://img.clasf.co.za/2021/09/01/Toesig-hou-en-algemene-plaaswerk-20210901043025.3755540015.jpg)
![loading loading](/static/img/loading_photo.gif)
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT