SOMEONE BEAT YOU TO IT! IN ROBERTSON
ROBERTSON RISK MANAGEMENT Vakature beskikbaar vir 'n Landelike Risiko Beampte (Tegnies / Ranger) in die Robertson omgewing. Geskikte kandidaat moet voldoen aan die volgende vereistes. Volwasse, energieke mans persoon. Selfgedissiplineerd en gemotiveerd. Individueel en in Spanverband kan werk. Ongereelde ure werk. Sober gewoontes. PSIRA geregistreerd: C -Graad Besigheids Vuurwapen Bevoegdheids Sert. Tegnies agtergrond: Kennis van Alarm, CCTV stelsels b'&' Installering (Nie vereiste nie, maar kan voordelig wees.) Eie betroubare voertuig (1 Ton Bakkie of SUV) Volledige Mediese verslag sal tydens Onderhoud ingedien word. Robertson Risk Management bied aan: Bo markverwante salaris Voertuig Toelaag Kommunikasie Toelaag Prestasie Bonus Verdere voordele sal met kortlys kandidate bespreek word. Indien u aan bogenoemde vereistes voldoen, stuur verkorte CV aan: chris@robertsonrisk.co.za CV moet ons bereik voor die 20ste Maart 2025.
4.00/5
1 reviews



Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT