SOMEONE BEAT YOU TO IT! IN POTCHEFSTROOM
8.5ha Kleinhoewe net buite Potchefstroom in die Wilgeboom omgewing. Hierdie hoewe is geskik vir kleinvee-boerdery of groente en is ook maklik toeganklik vanaf die teerpad. Die hoewe bied die volgende: - ruim 3-slaapkamer woning met 2 badkamers en 3 leefareas - pragtige tuin met besproeiing. - 3 x boorgate waarvan 2 toegerus is (10 000 liter / per uur) - groot stoor met kleiner kamers - die hoewe bestaan uit 14 kampe - 1ha aangeplante Potch-mengsel en onder besproeiing - 3-fase munisipale krag - hoenderhokke of kan in skaapkrale omskep word - die woning van die hoewe is omhein met draadheining Kontak my gerus vir 'n afspraak. # Parking: 2 Property Reference #: 1805519 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
4.00/5
1 reviews




Price:
R 2.650.000,00
R 2.650.000,00
Contact
CONTACT