SOMEONE BEAT YOU TO IT! IN PAARL
Ek soek graag n werksgeleentheid in vervaardiging en diens lewering in Paarl. Ek het my eie vervoer. Ek het 19 jaar ondervinding in hierdie velde: Aankope, Voorraad ontvangste, Kwaliteit beheer, Voorraad, Stoor en Stelsel bestuur. Verpakking, Versending asook alle administrasie op finansiele stelsels vanaf ontvangste van rou materiale tot versending van finale produk. Kontak my asb op my epos - voorraad0@gmail.com indien U tans 'n moontlike werksgeleentheid het. Baie dankie Vriendelike Groete
4.00/5
1 reviews



Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT