SOMEONE BEAT YOU TO IT! IN KOSTER
Tuis geboude drukgang op wiele kan ook opslaan en as n laaibank gebruik word. Lig genoeg om met die hand rond te skuif. Het ook n kort sleepstang om agter n voertuig te hak. Die sleepstang vergemaklik die oplig van die laaibank waarna dit uitgetrek kan word om te laai. Die struktuur is 3.1m lank, 40cm breedt (binne mate) 85cm hoog. Whatsapp asb. Sein is sleg. Ek sal reply soos ek kan.
4.00/5
1 reviews



Price:
R 3.000,00
R 3.000,00
Contact
CONTACT