-
loading
Ads with pictures

Woning te


Top sales list woning te

Jeffreys Bay (Eastern Cape)
Middeljarige-dames wat nog sterk gesond en lus is om self te kook en saam met ander dames in ñ gemeenskaplike huis te bly, om sodoende kostes kan te bespaar. Persone word gekeur. Fotos op aanvraag. Skakel 0822004463
See product
Klerksdorp (North West)
Hierdie geleentheid kom nie elke dag nie. 'n Woning met soveel vertrekke en spasie en is ideaal is vir die regte koper om sy drome te kom uitleef. Met 'n 8000m² erf, 'n mooi gevestigde tuin en groot patio wat uitkyk op 'n lieflike swembad wat vir funksies of familie kuiers gebruik kan word. Hierdie hoofwoning bied ook die volgende: - 3 leefareas met 2 kaggels - studeerkamer - kroeg / onthaal-area (144m²) - 4 slaapkamers - 3 badkamers - pragtige kombuis met 'n opwas - spens - waskamer - 10 motorhuise (1 het 'n diensput vir voertuie) - 1 groot afdak - 4 pakkamers - groot boma area vir heerlike kuiertye om die vuur - swembad - tennisbaan - buite-geriewe (kamer, toilet en wasbak) - toegeruste boorgat vir tuinbesproeiing - elektriese motorhek - alarmstelsel Woonstel: - 1 slaapkamer - badkamer - oopplan-kombuis met leefarea - werkskamer - motorhuis - pragtige stoep Hierdie is die ideale plek vir iemand wat spasie nodig het. Kontak my gerus vir 'n afspraak. # Parking: 11 Property Reference #: 2007069 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 4.725.000
See product
Bloemfontein (Free State)
4.28hk Hoewe in Bainsvlei, Bloemfontein met swembad, sterk boorgat, besproeiing, baie potensiaal HOOF WONING: 2slk Huis met 2 1/2 badkamers / baar/kroeg / 2 x leef area's / eetkamer / pragtige kombuis. Potensiaal vir vergroot. 2DE WONING: 2slk Meenthuis / 1 badkamer / sitkamer Afdak vir 3 voertuie
See product
Potchefstroom (North West)
Pragtige hoewe by Vyfhoek met 'n mooi 3 slaapkamer woning, 3 badkamers, sitkamer, tv-kamer en eetkamer. Die kombuis het mooi kaste en 'n ooghoogte oond. Daar is 'n inloopspens, aparte waskamer en 'n opwas. Die grasperk is baie groot vir kinders om te speel en orals is sprinklers om die gras groen te hou. Daar is een groot stoor met 2 kleiner store wat as stoorplek of vir besigheid gebruik kan word. Die boorgat is toegerus met 'n waterversagter. Met sy sterk boorgat wat gemaklik 10 000 liter water per uur pomp, kan jy die dam ook lekker volhou vir afkoeltye. Vir die tuinliefhebber is daar 'n tonnel waarmee jy jouself kan besig hou en groente kan aanplant vir eie gebruik. Daar is 2 motorhuise en 2 groot afdakke. Die woning is ook gekoppel met pre-paid krag. Hierdie hoewe bied ook die volgende: Woning 2 - 3 slaapkamer woning - oopplan sitkamer en kombuis - spens - badkamer - afdak vir 2 motors - stoepie buite om rustig te braai - gasgeyser en stoof - pre-paid krag Woning 3 - 2 slaapkamer woonstel - oopplan kombuis met sitkamer - badkamer - gasgeyser en stoof - pre-paid krag - afdak vir 2 motors Woning 4 - 2 slaapkamer woonstel - oopplan kombuis met sitkamer - badkamer - gasgeyser en stoof - pre-paid krag - afdak vir 2 motors Daar is by elke woning 'n alarmstelsel en die hoofwoning het kameras. Woning 2, 3 en 4 word tans verhuur. Kontak my gerus!! # Parking: 2 Property Reference #: 1908092 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 3.945.000
See product
Potchefstroom (North West)
90 ha Gasteplaas buite Potchefstroom met soveel moontlikhede. Kom en ervaar die rustigheid wat hierdie plaas jou bied. Gastekamers wat kan verhuur word aan gaste wat kom jag op wildsplase in die omgewing. Besighede wat spanbou wil kom doen, of selfs groot familie byeenkomste. Hierdie is 'n moet om te sien. Die plaas bied die volgende: Woning 1 - Gastehuis - 6 kamers met hulle badkamers - 2 slaapkamer woonstel, kombuis en leefarea - kantoor met stoorplek - waskamer vir die linne Woning 2 - 3 slaapkamer - 2 badkamers - studeerkamer - 2 leefareas - kombuis met 'n opwas - stoorplek - 2 motorhuise - swembad - 2 baie sterk boorgate (+-40 000 lt) - lande (16 ha kan besproei word) - weiding +-74 ha - stoor (270 vierkante meter) - afdak ook ongeveer 270 vierkante meter - Eskom-krag BTW is tersprake Kontak my vir 'n afspraak! # Parking: 2 Property Reference #: 1909128 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 3.680.000
See product
Potchefstroom (North West)
4.1 ha Vaalrivier-hoewe met baie ontwikkelingspotensiaal. Hierdie hoewe bied die koper soveel moontlikhede. Wil jy op klein skaal boer, dan is hierdie net die regte plek vir jou. Pekaneutbome is baie gewild om te plant in hierdie area. Daar is verskeie opsies om te oorweeg. Daar is ook kamers wat omskep kan word vir vissermanne wat naweke wil kom visvang. Hierdie hoewe bied ook die volgende: - ruim 2 slaapkamer woning - volledige badkamer met aparte toilet - kombuis - leefarea met kaggel - 6 kamers (onvoltooid) - ablisieblok (onvoltooid) - groot oop stoor - boorgat (nie toegerus nie) - 110 meter rivieroewer - Eskom 3-fase krag Kontak my gerus vir 'n afspraak. Property Reference #: 2005042 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 1.895.000
See product
Potchefstroom (North West)
2.5 ha Hoewe net buite Potchefstroom met twee woonhuise waarvan een tans uit verhuur word. Hierdie is 'n geleentheid vir 'n persoon wat op soek is na 'n belegging en die huurinkomste kan gebruik om die verband te diens. Jy kan ook die eiendom gebruik vir twee families wat graag naby aan mekaar wil woon. Die hoewe is slegs 2.5 km vanaf die Mooirivier mall. Die eiendom bied die volgende: Hoofwoning - 4 slaapkamers - 2 badkamers - 2 leefareas - studeerkamer - oopplan kombuis - 4 motorhuise - afdakke - lapa - elektriese motorhek - 1 boorgat toegerus - sinkdam - munisipale koopkrag Woning 2 - 2 slaapkamers - 1 badkamer - studeerkamer - groot kombuis oopplan / leefarea - 3 afdakke vir motors - eie ingang - munisipale koopkrag - verhuur tans vir R3800.00 - 2 store Kontak my gerus vir 'n afspraak. # Parking: 4 Property Reference #: 2005004 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 1.995.000
See product
Potchefstroom (North West)
Hierdie kleinhoewe bestaan uit 'n 3 slaapkamerhuis met sinkdak, waarvan die hoofslaapkamer omskep is in 'n "bachelors" met teëlvloere. Die "bachelors" het 'n aparte kombuis en badkamer wat bestaan uit 'n bad, wasbak en toilet. Die addisionele twee slaapkamers deel 'n badkamer (stort, bad, wasbak en toilet). Verder het die hoofhuis 'n ruim kombuis met 'n aparte opwas, TV-kamer, studeerkamer en oopplan sit-/eetkamer. Daar is 'n motorafdak vir een voertuig. Woning 2 en 3 is elk 'n 2-slaapkamer woonstel met teëldak en teëlvloer. Hierdie woonstelle word tans verhuur wat 'n maandelikse inkomste van R9000 inbring. Albei woonstelle is identies, wat bestaan uit 1 badkamer (bad, wasbak en toilet) en 'n oopplankombuis en sitkamer. Al die slaapkamers in die woonstelle het ingeboude kaste. Daar is 'n ruim motorafdak met parkering vir 4 voertuie. Daar is ook 'n addisionele buite gebou wat toegerus is met 'n stort, toilet en wasbak. Die grond op hierdie kleinhoewe is geskik vir groenteboerdery. Aan die voorkan is pallisades en 'n elektriese motorhek. Die res van die kleinhoewe het elektriese omheining. Daar is 'n toegeruste boorgat vir besproeiing. Die eiendom is van munisipale krag afhanklik, alhoewel solar geysers help om krag te bespaar. Moenie hierdie geleentheid misloop nie. Kontak asb vir 'n afspraak. Property Reference #: 2102186 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 1.600.000
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.