Wat wen n
Top sales list wat wen n
South Africa (All cities)
Buy Wat is n lewe nou? - Dan J Marlowe - Speurverhaal - Vertaling van Operation Stranglehold for R29.00
R 29
See product
South Africa (All cities)
Buy N NAAM WAT SEEVADERS EER, N GESKIEDENIS VAN DIE OPLEIDINGSKIP GEN BOTHA - WILHELM GRUTTER for R60.00
R 60
See product
South Africa (All cities)
Buy N STROOM WAT WYER VLOEI Die wonderverhaal van N G Gemeente Moreletapark Bets Bosman for R20.00
R 20
See product
South Africa (All cities)
Buy n Man Wat Beur: Huldigingsbundel vir Dirk van Schalkwyk for R160.00
R 160
See product
South Africa (All cities)
Buy Wat speel ons?n Versameling kinderspeletjies for R198.00
R 198
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 8 working days Greg Heffley skryf alles neer wat met hom gebeur, en trek nou by dertien Dagboek van 'n Wimpy Kid-joernale. Maar dit het uiteindelik tyd geword dat lesers hoor wat Rowley in sy eie joernaal te s het. In Dagboek van 'n Vreeslike Vriendelike Outjie skryf Greg se beste vriend, die vrolike Rowley Jefferson, oor sy wedervaringe en stem in om sy vriend se lewensverhaal neer te pen. (Greg gaan immers eendag ryk en beroemd wees, en dan gaan mense alles van hom wil weet). Maar dit wil lyk asof Rowley nie 'n goeie keuse vir die taak is nie, en sy "biografie" van Greg vertel meer van hom as van sy beste vriend. Dagboek van 'n Vreeslike Vriendelike Outjie: Rowley Jefferson se Joernaal laat lesers uit 'n ander hoek na die Wimpy Kid-wreld kyk - een wat aanhangers nie sal wil misloop nie! Features Summary Greg Heffley skryf alles neer wat met hom gebeur, en trek nou by dertien Dagboek van 'n Wimpy Kid-joernale. Maar dit het uiteindelik tyd geword dat lesers hoor wat Rowley in sy eie joernaal te sê het. Author Jeff Kinney (Author), Tinus Horn (Translator) Publisher Penguin Random House South Africa Release date 20190527 Pages 224 ISBN 1-4859-0052-2 ISBN 13 978-1-4859-0052-8
R 126
See product
South Africa (All cities)
Buy Geskep Vir n Beter Toekoms: Die Lewe Wat Jy Het. Die Lewe Wat God Vir Jou Begeer Jim Cymbala for R50.00
R 50
See product
South Africa (All cities)
Buy Vatmaar. `n Lewendagge verhaal van `n tyd wat nie meer is nie. [Prys sluit nie posgeld in nie] for R100.00
R 100
See product
South Africa (All cities)
Buy Vatmaar, n lewendagge verhaal van n tyd wat nie meer is nie - Andrew Henry Martin Scholtz for R100.00
R 100
See product
South Africa (All cities)
Buy W. Grutter: `n Naam wat seevarders eer. Kaapstad, 1973. for R300.00
R 300
See product
South Africa (All cities)
Buy So lief as wat daardie hoender vir n skoot is - Ina Le Roux for R35.00
R 35
See product
South Africa (All cities)
Buy Geloof Soos Aartappels: Die Verhaal van n Boer wat Alles Gewaag het vir God (Afrikaans) | Angus... for R45.00
R 45
See product
South Africa (All cities)
About the product 8vo; pictorial boards; unpaginated (but pp. 72); includes 116 captioned photographs and facsimiles. Near fine condition. Afrikaans text. A pictorial biography of the Afrikaans literary figure who, alongside Elizabeth Eybers, has attained, arguably, the most solid reputation as a poet both locally and internationally."Na'n aanvanklik aarselende groei in die twintigerjare uit die tradisie van die volksliedagtige en eenvoudige liefdesvers ontwikkel Nicolaas Petrus van Wyk Louw (1906-1970) in die dertigerjare tot die leidende figuur van sy generasie en word hy as digter en essayis een van die heel grootste persoonlikhede wat die Afrikaanse letterkunde nog geken het."- Kannemeyer: Die Afrikaanse Literatuur 1652-1987, p. 134 Skrywers in beeld: N. P. van Wyk Louw 11 Junie 1906 - 18 Junie 1970 (Books)
See product
South Africa (All cities)
BRAND PRETORIUS AAN DIE STUUR. My Leierskapsreis - Tafelberg - 2013 - 272pp - Sagteband in baie mooi toestand. Brand Pretorius wat dit beteken om n leier te wees: in sy loopbaan oor vier dekades, was hy in topbestuursposisies by Toyota Suid-Afrika en die McCarthy-groep waar hy uitvoerende hoof was. In Aan die stuur deel Pretorius sy sakesuksesse en die bestuurslesse wat hy geleer het en die impak daarvan op die maatskappye en werknemers onder sy bestuur. Pretorius praat openhartig oor die alles loop reg-jare by Toyota en van die donker tye by die McCarthy-groep toe die maatskappy byna ondergegaan het, tot die groep se hergeboorte as suksesvolle motormaatskappy. Die lesse vervat in hierdie boek is ontbeerlik vir enigeen wat wil verstaan hoe om sake te doen in Suid-Afrika, hoe om n suksesvolle ondernming te bedryf en watter groot rol goeie leierskapskap speel in die land se ontwikkeling. Min Suid-Afrikaanse leiers het meer opregte en deurdagte leierskap getoon as Brand Pretorius op sy soms uitdagende pad, soos beskryf in hierdie boek. Mark Lamberti, voorsitter van Massmart
R 85
See product
South Africa (All cities)
About the product 4to; original cream boards; laminated pictorial dustwrapper; pp. (viii) + 75; numerous photographs. Slightest trace of fishmothing to reverse of dustwrapper; occasional fox spot. Very good condition. Afrikaans text."By die deurlees van hierdie geskiedenis kom'n mens weer eens onder die besef van die durf wat'n vorige geslag aan die dag gelê het en die vertroue wat hulle in hul dorps- en distrikgenote gestel het. Om'n bank te stig nadat soveel dergelike instellings, insluitende sy voorganger in Stellenbosch, van die toneel verdwyn het, het sonder twyfel moed vereis. Ons, die nageslag, kan dus hulde bring aan die nagedagtenis van die stigters en hul opvolgers."
See product