-
loading
Ads with pictures

Wat vir


Top sales list wat vir

South Africa (All cities)
Buy Wat Sal Hierdie Kindjie Tog Wees?: Oordenkinge vir Gelowige Ouers - Dr. Andrew Murray for R250.00
R 250
See product
South Africa (All cities)
Buy Geskep Vir n Beter Toekoms: Die Lewe Wat Jy Het. Die Lewe Wat God Vir Jou Begeer Jim Cymbala for R50.00
R 50
See product
South Africa (All cities)
Buy n Man Wat Beur: Huldigingsbundel vir Dirk van Schalkwyk for R160.00
R 160
See product
South Africa (All cities)
Buy So lief as wat daardie hoender vir n skoot is - Ina Le Roux for R35.00
R 35
See product
South Africa (All cities)
Buy Geloof Soos Aartappels: Die Verhaal van n Boer wat Alles Gewaag het vir God (Afrikaans) | Angus... for R45.00
R 45
See product
South Africa (All cities)
About the product 8vo; original light grey boards, with black lettering to spine; price-clipped pictorial dustwrapper; pp. 108, incl. index; plates. Dustwrapper rubbed and edgeworn, with loss to head and tail of sunned spine panel; foxing to endpapers and edges, occasional fox spot elsewhere. Good condition. Afrikaans text. Uncommon. A pioneering history of Afrikaners in South African commerce."Sonder om afbreuk te wil doen aan die geweldige bydrae van die Engelssprekendes en ander groepe van ons bevolking, lê Eric Rosenthal in Manne en Maatskappye die vinger op die vroeë Afrikaanse winkeliers en groothandelaars, ambagsmanne en fabrikante, veral in nywerhede soos die wamakery, waarin hulle eens die leidende rol gespeel het. Die doel was om die geskiedenis na te gaan tot buite die ou Kaapkolonie, tot in Natal en die twee Boererepublieke. Ten slotte word vir die eerste keer aandag gegee aan die belangrike rol van die Helpmekaar, daardie merkwaardige beweging gebore uit die nood van die 1914-rebellie, wat vir die hele Afrikanervolk die eerste bewys van sy inherente ekonomiese krag gebring het. Daardeur is die weg voorberei vir die stigting van die groot getal Afrikaanse finansiële, nywerheids- en mynondernemings, waarvan die sukses en vooruitsigte vandag regverdige trots wek." Manne en Maatskappye. Die Geskiedenis van die Eerste Afrikaanse Sakemanne (Books)
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 9 working days Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal. Features Summary Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur... Author A. Diedericks Publisher Maskew Miller Longman Pty.Ltd,South Africa Release date 20160315 Pages 16 ISBN 0-636-16331-8 ISBN 13 978-0-636-16331-7
R 29
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 9 working days Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal. Features Summary Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur... Author J. Jacobs Publisher Maskew Miller Longman Pty.Ltd,South Africa Release date 20160301 Pages 16 ISBN 0-636-16303-2 ISBN 13 978-0-636-16303-4
R 29
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 8 working days Greg Heffley skryf alles neer wat met hom gebeur, en trek nou by dertien Dagboek van 'n Wimpy Kid-joernale. Maar dit het uiteindelik tyd geword dat lesers hoor wat Rowley in sy eie joernaal te s het. In Dagboek van 'n Vreeslike Vriendelike Outjie skryf Greg se beste vriend, die vrolike Rowley Jefferson, oor sy wedervaringe en stem in om sy vriend se lewensverhaal neer te pen. (Greg gaan immers eendag ryk en beroemd wees, en dan gaan mense alles van hom wil weet). Maar dit wil lyk asof Rowley nie 'n goeie keuse vir die taak is nie, en sy "biografie" van Greg vertel meer van hom as van sy beste vriend. Dagboek van 'n Vreeslike Vriendelike Outjie: Rowley Jefferson se Joernaal laat lesers uit 'n ander hoek na die Wimpy Kid-wreld kyk - een wat aanhangers nie sal wil misloop nie! Features Summary Greg Heffley skryf alles neer wat met hom gebeur, en trek nou by dertien Dagboek van 'n Wimpy Kid-joernale. Maar dit het uiteindelik tyd geword dat lesers hoor wat Rowley in sy eie joernaal te sê het. Author Jeff Kinney (Author), Tinus Horn (Translator) Publisher Penguin Random House South Africa Release date 20190527 Pages 224 ISBN 1-4859-0052-2 ISBN 13 978-1-4859-0052-8
R 126
See product
South Africa (All cities)
BRAND PRETORIUS AAN DIE STUUR. My Leierskapsreis -  Tafelberg - 2013 - 272pp - Sagteband in baie mooi toestand. Brand Pretorius wat dit beteken om n leier te wees: in sy loopbaan oor vier dekades, was hy in topbestuursposisies by Toyota Suid-Afrika en die McCarthy-groep waar hy uitvoerende hoof was. In Aan die stuur deel Pretorius sy sakesuksesse en die bestuurslesse wat hy geleer het en die impak daarvan op die maatskappye en werknemers onder sy bestuur. Pretorius praat openhartig oor die alles loop reg-jare by Toyota en van die donker tye by die McCarthy-groep toe die maatskappy byna ondergegaan het, tot die groep se hergeboorte as suksesvolle motormaatskappy. Die lesse vervat in hierdie boek is ontbeerlik vir enigeen wat wil verstaan hoe om sake te doen in Suid-Afrika, hoe om n suksesvolle ondernming te bedryf en watter groot rol goeie leierskapskap speel in die land se ontwikkeling. Min Suid-Afrikaanse leiers het meer opregte en deurdagte leierskap getoon as Brand Pretorius op sy soms uitdagende pad, soos beskryf in hierdie boek. Mark Lamberti, voorsitter van Massmart
R 85
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 8 working days In Haar grootste offer ontvang Marlene, wat vier maande swanger is, die skoknuus dat haar man wil skei. In Skaduwees van gister veroorsaak nuwe maatrels dat matrone Anmar Cloete se pos oorbodig raak. Boonop word haar gewese verloofde as 'n nuwe dokter aangestel. Karen Viljoen is melaats verklaar. Die oordeel dryf haar uit haar huis - tot in Genadendal, inrigting vir melaatses. Kan Otto se liefde die vuurproef deurstaan in Plekkie in die son? Features Summary Hierdie keur bevat drie van Ena Murray se heel beste mediese verhale: ?Haar grootste offer?, ?Skaduwees van gister ?en ?Plekkie in die son?. Author Ena Murray Publisher Tafelberg Publishers Ltd Release date 20171229 Pages 512 ISBN 0-624-08358-6 ISBN 13 978-0-624-08358-0
R 224
See product
South Africa (All cities)
About the product Small 4to; pictorial boards; unpaginated (but pp. 46); includes 84 captioned photographs and facsimiles. Near-fine condition. Afrikaans text.'In sy bekende waardering oor"Jan Celliers as digterlike figuur"gee Van Wyk Louw op 28 Junie 1840 in Die Huisgenoot, kort ná die dood van die digter,'n suiwer perspektief waarsonder begrip vir die volksdigter van destyds al hoe moeiliker word. Celliers kan nie losgedink word van dié tyd wat hom gevorm het nie - die twintig jaar van ontplooiing van die ou Afrikaanse Boerekultuur voor die Tweede Vryheidsoorlog."Van die beste uit daardie vroeër Afrikaanse beskawing was Jan Celliers as mens'n pragtige voorbeeld; dit het hom deurtrek totdat dit deel van sy persoonlikheid was, en sy werk sal altyd die mooiste uiting daarvan bly."' Skrywers in beeld: Jan F.E. Celliers 12 Januarie 1865 - 1 Junie 1940 (F.R. Gilfillan)
See product
Bloemfontein (Free State)
Leer jou kind op ‘n lekker speel- speel manier met Oog- Hand- Koӧrdinasie. Van ritssluiter, velco(klitsgras), knope, lees van tyd, tel en vasmaak van skoene. Die boek het veeldoelige eienskappe soos om mense/kinders te help met leer en vir mense wat sieke toestand gehad het te verbeter. Bv. Beroerte en spiersiektes
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.