Wat kom nou
Top sales list wat kom nou
South Africa (All cities)
Buy Wat kom na Apartheid? Jong Afrikaners aan die woord. JP Landman, Philip Nel, Anton Van Niekerk. for R95.00
R 95
See product
South Africa (All cities)
Buy Wat is n lewe nou? - Dan J Marlowe - Speurverhaal - Vertaling van Operation Stranglehold for R29.00
R 29
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 8 working days Greg Heffley skryf alles neer wat met hom gebeur, en trek nou by dertien Dagboek van 'n Wimpy Kid-joernale. Maar dit het uiteindelik tyd geword dat lesers hoor wat Rowley in sy eie joernaal te s het. In Dagboek van 'n Vreeslike Vriendelike Outjie skryf Greg se beste vriend, die vrolike Rowley Jefferson, oor sy wedervaringe en stem in om sy vriend se lewensverhaal neer te pen. (Greg gaan immers eendag ryk en beroemd wees, en dan gaan mense alles van hom wil weet). Maar dit wil lyk asof Rowley nie 'n goeie keuse vir die taak is nie, en sy "biografie" van Greg vertel meer van hom as van sy beste vriend. Dagboek van 'n Vreeslike Vriendelike Outjie: Rowley Jefferson se Joernaal laat lesers uit 'n ander hoek na die Wimpy Kid-wreld kyk - een wat aanhangers nie sal wil misloop nie! Features Summary Greg Heffley skryf alles neer wat met hom gebeur, en trek nou by dertien Dagboek van 'n Wimpy Kid-joernale. Maar dit het uiteindelik tyd geword dat lesers hoor wat Rowley in sy eie joernaal te sê het. Author Jeff Kinney (Author), Tinus Horn (Translator) Publisher Penguin Random House South Africa Release date 20190527 Pages 224 ISBN 1-4859-0052-2 ISBN 13 978-1-4859-0052-8
R 126
See product
South Africa (All cities)
About the product 4to; original cream boards; laminated pictorial dustwrapper; pp. (viii) + 75; numerous photographs. Slightest trace of fishmothing to reverse of dustwrapper; occasional fox spot. Very good condition. Afrikaans text."By die deurlees van hierdie geskiedenis kom'n mens weer eens onder die besef van die durf wat'n vorige geslag aan die dag gelê het en die vertroue wat hulle in hul dorps- en distrikgenote gestel het. Om'n bank te stig nadat soveel dergelike instellings, insluitende sy voorganger in Stellenbosch, van die toneel verdwyn het, het sonder twyfel moed vereis. Ons, die nageslag, kan dus hulde bring aan die nagedagtenis van die stigters en hul opvolgers."
See product
Alberton (Gauteng)
Verwoerdpark Tuisskool en Naskool Sentrum help graag van Gr.R tot Gr.12. Ons werk in klein groepies en verseker dat elke kind individuele aandag sal ontvang. Ons bied ekstra hulp aan met probleem areas, in n stress vrye leer omgewing. Verwoerdpark Tuisskool en Naskool Sentrum is oop in skoolvakansies waar ons baie pret het. Die eerste 3 kinders wat by ons Sentrum aansluit voor die 15de Maart 2021, sal n 50% afslag ontvang op die eerste maand se fooie So kom... en word deel van ons omgee groepie
See product