Vir enige
Top sales list vir enige

Johannesburg (Gauteng)
We have these fantastic musical artists, ready to entertain your crowd. Whether it is a venue, a concert, a show, party or even a wedding, they will handle it professionally. All our artists are highly experienced entertainers and they perform in many styles, including Afrikaans and English songs. Our prices are highly competitive and we are open for negotiation. We are active in Gauteng, Northwest, Freestate and Mpumalanga
See product

Worcester (Western Cape)
Goeie dag almal Ek is opsoek na ñ pos op ñ plaas of enige ander landbou onderneming. Ek het ñ Boerdery Bestuur N6 kwalifikasie en wag nog vir my Deploma. Ek het kennis in die verbouing en kwaliteit inspeksie van tafeldruiwe. Ek het ook ondervinding met die kwaliteit inspeksie van steen en kernvrugte by pakstore en koue vrugte. Ek het ondervinding in besproeing instaleer en resperasies. My cv en kwalifikasie is op aanvraag beskikbaar. Kontak my gerus by 0632265425 of vind my op whatsapp.
See product

Brits (North West)
Vir enige geleentheid sit ek n vintage tema by. Pryse afhangende van grootes van koekies. Bestellings kan geplaas word op 063 692 8867. Like en share asb my nuwe facebook blad. https://www.facebook.com/Vintage-Cookies-100188191841462/ Daaglikse nuwe plasings wat gaan volg. Kompetisie in nabye toekoms. Spesiale aanbiedings ens.
See product

Port Elizabeth (Eastern Cape)
Heerlike pastei'e en Quiches PASTEIE: Hoender & Mushroon - R70 elk Kudu - R80 elk QUICHES: Bacon en kaas - R65 elk Smoked griller en kaas - R65 elk Ham & kaas - R60 elk Vegetarian: net mushroom en kaas of mushroom, groente en kaas - R50 elk. Whatsapp 0827801161 of inbox my vir enige bestellings
See product

Pretoria (Gauteng)
Opsoek na 'n betroubare gekwalifiseerde millwright vir enige installasie, herstelwerk of instandhouding in en om die huis? Beplan jy om oor te skakel na sonkrag? ANP Elektriese Dienste is die antwoord! Vinnige topgehalte diens teen bekostigbare pryse. Kontak ons gerus op 073 582 9778 / anpelektries@gmail.com. Beskikbaar na-ure. Looking for a reliable qualified millwright for any installation, repairs or maintenance work in and around the house? Planning on changing to solar power? ANP Electrical Services is the answer! Fast high quality service at affordable prices. For more information contact us on 073 582 9778 / anpelektries@gmail.com. Available after hours.
See product

Bloemfontein (Free State)
Ons doen alle staalwerke bou/herbou en herstel van enige staal werk van plaasimplimente..heinings..afdakke..diewerings..braaiers..staal trappe enige iets. Skakel ons gerus vir n gratis kwotasie. Selds whatsapp
See product

Paarl (Western Cape)
'n Gevestigde vervaardigingsmaatskappy, met sy aanleg geleë in die Paarl/Klapmuts area, beskik tans oor bogenoemde betrekking vir 'n betroubare persoon wat voldoen aan die volgende vereistes: - Rekeningkundige graad of diploma - Goeie excel kennis - Goeie finansiële kennis - Goeie kommunikasie vaardighede - 3 jaar of meer ondervinding in 'n soortgelyke pos. Die suksesvolle kandidaat sal aan die finansiële bestuurder rapporteer en nou saamwerk met die krediteure en debiteure afdeling. Rekeningkundige pligte behels o.a: - Teboekstelling van banktransaksies en joernale - Laai van betalings - Bestuur en opdatering van die krediteure stelsel - Byhou van verskaffer roumateriaal kontrak leêrs - Nagaan van krediteure rekonsiliasies en ouderdoms analises. - Nagaan van debiteure fakture - Maandelikse BTW rekonsiliasies, opstelling van BTW verslae - Opdatering en byhou van bateregister - Allokasie van uitgawes na hul regte rekeninge - Bestuur van kleinkas - Maandeinde rekonsiliasies - Bystaan en kontrole oor voorraadopnames - Waardasie van voorraad - BEE administrasie indien nodig - Enige ander ad hoc administrasie / finansiele take soos vereis word. Aflos van debiteure kontroleerder indien hy/sy op verlof is: - Opdatering van debiteure pryslyste - Skryf van debiteure joernale - Invoer van debiteure fakture en kredietnotas Diensaanvaarding: So spoedig moontlik Stuur CV aan: nielvanrenen@gmail.com voor 9 Julie 2021. Salaris: Ongeveer (R20,000 - R25,000) per maand afhangende van kwalifikasies en ondervinding. Indien u geen terugvoering binne 2 weke na die sluitingsdatum ontvang nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.
See product

Paarl (Western Cape)
Ons kliënt SFF, 'n filiaal van Stems Fruit, is betrokke by die verbouing en uitvoer van verskillende steenvrug kommoditeite.Hulle bied tans 'n loopbaangeleentheid as EVALUASIE BESTUURDER: STEENVRUGTE. Die posbekleër sal optree as skakel tussen produsente en die kommersiële span en verantwoordelik wees vir - identifisering, verbouing, bestuur en evaluasie van nuwe steenvrug kultivars in proefpersele - invordering, vaslegging en rapportering van data - begrotings bestuur - hantering van teler/ produsente kontrakte.Die ideale kandidaat beskik oor: - Minimum 4 jaar toepaslike ervaring - rekenaarvaardigheid in MS suite - Uitstekende kommunikasie- en bestuursvermoë - goeie tydsbestuur en organisatoriese vaardighede. 'n Tersiêre kwalifikasie in Hortologie/Pomologie sal jou aansoek versterk.Indien jy belangstel in die geleentheid, e-pos asb ‘n volledige CV aan nadine@casupport.co.za of rig enige navrae aan Nadine by 021 913 0828 Indien jy aan die keuringsvereistes voldoen, sal ons jou binne twee weke na die plasing van hierdie advertensie kontak. Job Reference #: CPT000774/Admin
See product

Paarl (Western Cape)
Ons kliënt SFF, 'n filiaal van Stems Fruit, is betrokke by die verbouing en uitvoer van verskillende steenvrug kommoditeite. Hulle bied tans 'n loopbaangeleentheid as EVALUASIE BESTUURDER: STEENVRUGTE. Responsibility: Die posbekleër sal optree as skakel tussen produsente en die kommersiële span en verantwoordelik wees vir - identifisering, verbouing, bestuur en evaluasie van nuwe steenvrug kultivars in proefpersele - invordering, vaslegging en rapportering van data - begrotings bestuur - hantering van teler/ produsente kontrakte. Die ideale kandidaat beskik oor: - Minimum 4 jaar toepaslike ervaring - rekenaarvaardigheid in MS suite - Uitstekende kommunikasie- en bestuursvermoë - goeie tydsbestuur en organisatoriese vaardighede. 'n Tersiêre kwalifikasie in Hortologie/Pomologie sal jou aansoek versterk. Indien jy belangstel in die geleentheid, e-pos asb ‘n volledige CV aan nadine@casupport.co.za of rig enige navrae aan Nadine by 021 913 0828 Indien jy aan die keuringsvereistes voldoen, sal ons jou binne twee weke na die plasing van hierdie advertensie kontak. Job Reference #: CPT000774 Consultant Name: Ilana AuretPieters
See product

Bloemfontein (Free State)
EC Steel Works & Fences vir al jou staal en hestel benodighede residensiële en kommersiële. 0798014067 ec.steelworksbfn@gmail.com Kwotasies gratis en ons waarborg om enige kwotasie te verbeter
See product