Vervoer
Top sales list vervoer
Pietersburg (Limpopo)
IT Desktop Tegnikus Ons het n posisie beskikbaar vir n IT Desktop Tegnikus. Die persoon moet volledig tweetalig wees met goeie kommunikasie vermoe. Minimum 3 jaar praktiese ondervinding en eie vervoer. Die pos is in Polokwane. Werksure is Maandae tot Vrydae 7:45 tot 17:00. Pakket sal basiese salaris, komissie, telefoon toelaag en petrol kaart insluit. Die onderhoud sal ‘n praktiese toets insluit. Moet asb nie aansoek doen as jy nie aan die minimum vereistes voldoen nie. Stuur asb jou CV na werk@itexperts.co.za
See product
Lichtenburg (North West)
Vakante pos by 'n gevestigde trekker handelaar in Lichtenburg, vir 'n administratiewe/verkoopspersoon. Pos is onmiddelik beskikbaar. Die geskikte kandidaat moet aan die volgende vereistes voldoen: Rekenaarvaardig (word, excel), Pastel accounting kennis, ten volle tweetalig (Afrikaans & Engels), kode 8 met eie vervoer, ondervinding in verkope, uitstekende menseverhoudings, sal ook verantwoordelik wees vir bemarking van die besigheid (facebook, website, ens). Voorkeur sal gegee word aan persone met 'n landbou agtergrond. Stuur CV's per epos aan cvagrivista@gmail.com
See product
Paarl (Western Cape)
Ouens ons is opsoek na Junior Produksie bestuurder. Matriek met tersiëre diploma maar nie verligtend (diploma). Sober gewoontes nie ‘n roker. Ouderdom 24-30 solid ou. Eie vervoer. Moet blootstelling aan produksie omgewing hê verkieslik FMCG. Leiers eienskappe. Toesighouding. Mense bestuur. Queries sort. Selfde vlak in besigheid as Senior QC. Huidiglik 2 ouens sit net derde persoon by. Funny skofte. 4:00- 15 en 15:00 - 24:00 Onafhanklik kan funksioneer, initiatief aan die dag lê. Harder werker. Slot onder produksie bestuurder in. Produksie Bestuurder is streng maar regverdig. Salaris min of meer Total Cost R15 000 MOET ONMIDDELIK beskikbar wees. Woonagtig Wellington of Paarl.
See product
Bloemfontein (Free State)
My naam is Chanté Page, ek is 24 jaar jonk. Ek het 5+ jaar ondervinding as 'n Au Pair en het 'n groot passie om met kinders te werk. Ek is geduldig, en hardwerkend. Ek is asook in besit van my eie vervoer en is meer as bereid om enige ekstra takies te doen wat van my verwag word. Kontak my gerus: 071 155 0258
See product
Witbank (Mpumalanga)
Gekwalifiseerde Diesel mechanic Ondervinding op laaigrawe verkieslik met eie vervoer Witbank area.
See product
Bloemfontein (Free State)
Administratiewe posisie beskikbaar in Bainsvlei area. Moet eie vervoer hê. Pos behels onder andere: Ontvangs Administratiewe funksies Ervaring in 'Health and Safety' sal voorkeur geniet. Moet rekenaarvaardig wees. Salaris: Ongeveer R7500pm
See product
Paarl (Western Cape)
Loon- en Adminklerk op plaas net buite Paarl Die geskikte vroulike kandidaat moet oor die volgende beskik: Graad 12 met tersiêre opleiding. 3 Jaar wersondervinding met gevorderde rekenaarvaardigheid. Kennis van Lone (VIP/Sage en TMS ondervinding sal voorkeur geniet) Sober gewoontes Goeie mense verhouding Moet in span kan saamwerk en op eie kan funksioneer Sterk administgratiewe vaardighede Kan vereis word om soms oortyd te werk. Eie Vervoer is 'n vereiste
See product
Stellenbosch (Western Cape)
Ek is opsoek na 'n student wat bereid is om in die middae my kinders (6 jaar en 8 jaar oud), by die skool op te tel, en met hulle te speel/huiswerk te doen totdat ek klaar gewerk is (gewoonlik nie later as 15h00 nie). Ons bly in Stellenbosch. Vereistes: Afrikaans sprekend, eie vervoer. Kontak my asb indien jy belangstel.
See product
Witbank (Mpumalanga)
Please email an updated CV and copy of your ID to britsmanager@planetnails.co.za Successful candidate must meet the following requirements. * Valid driver licence and own reliable transport * Punctual and reliable * Presentable and neat * Fluent in Afrikaans and English * Be able to work under pressure * To start immediately Knowledge of nails will be an advantage. Please email an updated CV and copy of your ID to britsmanager@planetnails.co.za Kennis van skoonheid sal tot u voordeel wees. Stuur asseblief 'n opgedateurde CV en 'n afrkrif van u ID per epos na britsmanager@planetnails.co.za Suksesvolle kanidaat moet aan die volgende vereistes voldoen. * Geldige bestuurslisensie en betroubare vervoer is 'n vereiste * Stiptelik en betroubaar * Netjiese vookoms * Vriendelik en geduldig * Moet onder druk kan werk * Moet so gou as moontlik kan begin Kennis van skoonheid sal tot u voordeel wees. Stuur asseblief 'n opgedateurde CV en 'n afrkrif van u ID per epos na britsmanager@planetnails.co.za
See product
Stellenbosch (Western Cape)
Vervaardigingsfirma in Stellenbosch het pos beskikbaar vir Sweiser. Persoon moet ondervinding hê om met ‘n Mic sweismasjien te sweis, eie vervoer, sober gewoontes en goeie gesondheid. Stuur aansoeke na joubert1989@adept.co.za
See product
Brits (North West)
DON'T CALL THE STORE Please email an updated CV and copy of your ID to britsmanager@planetnails.co.za Successful candidate must meet the following requirements. * Valid driver licence and own reliable transport * Punctual and reliable * Presentable and neat * Fluent and Afrikaans and English * Be able to work under pressure * To start immediately Knowledge of nails will be an advantage. Stuur asseblief 'n opgedateurde CV en 'n afskrif van u ID per epos na britsmanager@planetnails.co.za Suksesvolle kandidaat moet aan die volgende vereistes voldoen. * Geldige bestuurslisensie en betroubare vervoer is 'n vereiste * Stiptelik en betroubaar * Netjiese voorkoms * Afrikaans en Engels kan praat * Vriendelik en deduldig * Moet onder druk kan werk * Moet so gou as moontlik kan begin Kennis van skoonheid sal tot u voordeel wees.
See product
East London (Eastern Cape)
Goeie dag Ons is opsoek na 'n afrikaansprekende jong man wat kan help met rugby afrigting. Moet eie vervoer he, en 100% betroubaar wees. Agtergrond in afrigting sal tot jou voordeel tel. Selaris verdbonde aan ondervinding. Stuur cv na cheetah19850518@gmail.com Ons sal 'n kortlys van kandidate binne twee weke kontak.
See product
Alberton (Gauteng)
Huislike en Friendly Naskool sorg in Florentia, Alberton Homely and Friendly Aftercare in Florentia, Alberton Hier by His & Hers streef ons om net die beste opvoedkundige hulp te verleun, leerondersteuning te verskag in 'n liefdevolle Christen omgewing. Here by His & Hirs we strive to give the best possible educational assistance, learning support in a loving Christian interactive environment. Oop /Open Ma - Fr: 13H00 - 18H00 Geskik vir Hoërskole en Laerskole in Alberton Host High School and Primary School in Alberton Vervoer vanaf skool tot by die Naskool / Transport from school to Aftercare Groot speel area / Big play areas Gebalanseerde Middag ete en laat middag peuselhappies word verskaf Balanced Lunch and afternoon Snack Toesig met huiswerk en ons spesialiseer in Skool take Supervision homework and we specialized in School Projects Skool Vakansies /School Holiday (06H30 - 18H00) Kuns Klasse word ingesluit / Craft Classes included Uitstappies / Outings Geniet jou aand saam met jou kind en los die huiswerk vir ons. Enjoy your evening with your child and leave the rest to us
See product
Alberton (Gauteng)
Dudes en Divas is ‘n volle tweetalige naskool en studie sentrum in Alberton Ons voorsien vanaf grad 1 tot 12, maw; Laerskool en Hoerskool kinders. Ons verskaf vervoer vanaf skole tot naskool. Ons gee middag ete en ook ‘n laatmiddag happie. Ons bied Internet hulp aan met skool take. Asook hulp met huiswerk Ons is oop tydens skool vakansies, waar ons gereeld uitstappies hou. Besoek gerus ons webwerf, waar julle ons reels, registrasie vorms en spyskaart kan aflaai. Dis in Engels en Afrikaans en U kan ons ook ‘n epos stuur. Besonderhede soos per foto aangeheg. Kontak besonderhede, 011 869 2035 of 071 898 8663.
See product