-
loading
Ads with pictures

Uit n


Top sales list uit n

South Africa (All cities)
Buy Komas uit n Bamboesstok- DJ Opperman- kleiner formaat boek for R40.00
R 40
See product
South Africa (All cities)
Buy Verhale uit `n koel voorhuis. Die Klein Karoo eerstelinge van Abraham H De Vries. for R90.00
R 90
See product
South Africa (All cities)
Buy n Leksel Sout Uit Die Maande (Afrikaans, Paperback) for R163.00
R 163
See product
South Africa (All cities)
Buy UIT CHAOS - NA ORDE. DIE WORDING VAN N NASIONAAL-SOSIALIS - demanding Africana collectible for R550.00
R 550
See product
South Africa (All cities)
Buy UIT DIE DAGBOEK VAN N WILDBEWAARDER P.J. Schoeman for R80.00
R 80
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 8 working days Greg Heffley skryf alles neer wat met hom gebeur, en trek nou by dertien Dagboek van 'n Wimpy Kid-joernale. Maar dit het uiteindelik tyd geword dat lesers hoor wat Rowley in sy eie joernaal te s het. In Dagboek van 'n Vreeslike Vriendelike Outjie skryf Greg se beste vriend, die vrolike Rowley Jefferson, oor sy wedervaringe en stem in om sy vriend se lewensverhaal neer te pen. (Greg gaan immers eendag ryk en beroemd wees, en dan gaan mense alles van hom wil weet). Maar dit wil lyk asof Rowley nie 'n goeie keuse vir die taak is nie, en sy "biografie" van Greg vertel meer van hom as van sy beste vriend. Dagboek van 'n Vreeslike Vriendelike Outjie: Rowley Jefferson se Joernaal laat lesers uit 'n ander hoek na die Wimpy Kid-wreld kyk - een wat aanhangers nie sal wil misloop nie! Features Summary Greg Heffley skryf alles neer wat met hom gebeur, en trek nou by dertien Dagboek van 'n Wimpy Kid-joernale. Maar dit het uiteindelik tyd geword dat lesers hoor wat Rowley in sy eie joernaal te sê het. Author Jeff Kinney (Author), Tinus Horn (Translator) Publisher Penguin Random House South Africa Release date 20190527 Pages 224 ISBN 1-4859-0052-2 ISBN 13 978-1-4859-0052-8
R 126
See product
South Africa (All cities)
Buy Vonke uit die Koeroeklip: n Eie Verhaal uit Namakwaland - Gert Sarrisam for R145.00
R 145
See product
South Africa (All cities)
Buy Klein Geskenk van Geloof: n Kort Keur Uit die Werk van I. L. de Villiers | I. L. de Villiers for R48.00
R 48
See product
South Africa (All cities)
Buy Die Balling oor die See (Uit die Dagboek van `n Krygsgevangene) [Prys sluit nie posgeld in nie] for R600.00
R 600
See product
South Africa (All cities)
Buy Stem uit die wilderness, n biografie oor oud-pres. PW Botha - D. S. Prinsloo for R450.00
R 450
See product
South Africa (All cities)
Buy Barmhartigheid Aan Duisende - n Familiesage Uit Die Sandveld (Afrikaans, Paperback) for R172.00
R 172
See product
South Africa (All cities)
Buy Monografiee uit die Afrikaanse Letterkunde, No.1: Eugene N. Marais | T. T. Cloete for R75.00
R 75
See product
South Africa (All cities)
Buy WERK UIT DIE HUIS, N VOLLEDIGE SUID-AFRIKAANSE GIDS - THERESA LUTGE-SMITH (1 STE UITG 1991) for R40.00
R 40
See product
South Africa (All cities)
Buy Kort Keur, n Keuse uit die Afrikaanse Kortkuns - Abraham H. de Vries (samesteller) for R90.00
R 90
See product
South Africa (All cities)
Buy Sketse uit die Lewe van Mens en Dier / Eugene N Marais (1928) for R350.00
R 350
See product
South Africa (All cities)
Buy Jagtye, `n Keur van jagervarings uit Suider-Afrika for R100.00
R 100
See product
South Africa (All cities)
Buy Van naby gesien: n keur uit die kortkuns van M. E. R. - Elize Botha (ed.) for R35.00
R 35
See product
South Africa (All cities)
Buy Dawid Malan: `n Verhaal uit die Groot Trek / d`Arbez (1927) for R200.00
R 200
See product
South Africa (All cities)
Buy Stem uit die Wilderness: n Biografie oor Oud-president PW Botha for R190.00
R 190
See product
South Africa (All cities)
Buy Ook skaduwees laat spore, n keuse uit sy populere verhale - Hennie Aucamp for R100.00
R 100
See product
South Africa (All cities)
About the product 8vo; papered boards; pp. 119. Occasional fox spot. Very good condition. Afrikaans text.'As'n mens die rympiesmakers - en die enkele egte"digters"- van die Eerste Afrikaanse Taalbeweging buite rekening laat, sou jy gerus kan sê dat die Afrikaanse poësie met die werk van'n viertal digters begin: Marais, Celliers, Totius en Leipoldt. [Celliers, Totius en Leipoldt] is spoedig"volksdigters"genoem.' Driesprong.'n Bloemlesing uit die gedigte van Celliers, Totius en Leipoldt (W.E.G. (compiler) Louw)
See product
South Africa (All cities)
Buy Scheepsjournael ende Daghregister. Fragmente uit 17de-eeuse Nederlandse skeepsjoernale en n verkor for R200.00
R 200
See product
South Africa (All cities)
Buy ñ Volkstaat vir Boere-Afrikaners:Lesse uit die Joodse besetting van Palestina by CJ Jooste for R160.00
R 160
See product
South Africa (All cities)
VAN WYK LOUW - N LEWENSVERHAAL DUOLOGIE Die twee boeke is splinternuut en het net een of twee keer uit hul gelees. Ek doen ongelukkig  nie meer aflewering via die poskantoor nie  a.g.v vermiste pakkies in verlede en is net bereid om  gratis aflewering te bied in en om Pretoria. Daar is wel aflewering PEP winkel tot PEP winkel of Postnet tot Postnet as jou plaaslike winkel dit ondersteun. Vir enige navrae vra gerus 'n vraag hier onder.  
R 199
See product
South Africa (All cities)
About the product 8vo; pictorial boards; unpaginated (but pp. 72); includes 116 captioned photographs and facsimiles. Near fine condition. Afrikaans text. A pictorial biography of the Afrikaans literary figure who, alongside Elizabeth Eybers, has attained, arguably, the most solid reputation as a poet both locally and internationally."Na'n aanvanklik aarselende groei in die twintigerjare uit die tradisie van die volksliedagtige en eenvoudige liefdesvers ontwikkel Nicolaas Petrus van Wyk Louw (1906-1970) in die dertigerjare tot die leidende figuur van sy generasie en word hy as digter en essayis een van die heel grootste persoonlikhede wat die Afrikaanse letterkunde nog geken het."- Kannemeyer: Die Afrikaanse Literatuur 1652-1987, p. 134 Skrywers in beeld: N. P. van Wyk Louw 11 Junie 1906 - 18 Junie 1970 (Books)
See product
South Africa (All cities)
1997 eerste uitgawe sagteband in goeie toestand. 458 bladsye. R60 posgeld in SA.
R 35
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 8 working days Die Nuwe alles-in-een reeks kan nou spog met 'n nuwe lees- en klankprogram vir Gr 1 tot 3 om gedeelde, begeleide en selfstandige lees in die klaskamer te bevorder. Dit is ontwikkel volgens doe beginsels en doelwitte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring. Die leerfokus van hierdie boek is om fonemiese bewustheid te bevorder. Leerders moet daarvan bewus wees dat spraak uit 'n reeks klanke bestaan, hulle moet individuele klanke herken, asook die manier waarop klanke woorde en woorde sinne vorm. Features Summary Die Nuwe alles-in-een reeks kan nou spog met 'n nuwe lees- en klankprogram vir Gr 1 tot 3 om gedeelde, begeleide en selfstandige lees in die klaskamer te bevorder... Author Mart Meij (Author), Beatrix de Villiers (Author) Publisher Best Books Release date 20140830 Pages 264 ISBN 1-77589-055-4 ISBN 13 978-1-77589-055-3
R 352
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 9 working days Die Slimkoppe Vaardigheidsreeks: Taal en spelling is spesifiek vir Suid-Afrikaanse kinders ontwikkel en volgens die Suid-Afrikaanse kurrikulum geskryf. Kinders, ouers en onderwysers sal dit maklik vind om taalrels te hersien en te konsolideer. Hierdie Slimkoppe Vaardigheidsboeke vir taal en spelling sluit die volgende in: - 'n Omvattende inhoudsopgawe om vinnig by die regte taalstruktuur uit te kom - 'n Inleidende storie oor die Slimkoppe-karakters, om spel- en taalrels in 'n spesifieke konteks te leer en te oefen - Kassies met belangrike taal- en spelrels aan die begin van elke nuwe afdeling - 'n Verskeidenheid vrae en aktiwiteite om kinders te help om taal- en spelrels te bemeester - Ten slotte, oefentoets met puntetoekennings aan die einde van die boek, om die kind se begrip en kennis te toets. - PLUS! Al die antwoorde is aan die einde van die boek. Features Summary Make the smart choice for a brilliant future!; Prepare your child for tests at school and improve test results with Smart-Kids Practice tests. This book includes: Four English Home Language tests and test answers; Tools to help you assess progress and dia Author C. Coetzee (Author), M. Dudley (Author) Publisher Pearson Education Release date 20170801 Pages 127 ISBN 1-4857-0091-4 ISBN 13 978-1-4857-0091-3
R 75
See product
South Africa (All cities)
PIK BOTHA EN SY TYD - THERESA PAPENFUS Die boek is splinternuut en het net een of twee keer uit hul gelees.  "n Biografie oor  Pik Botha, een van Suid-Afrika se kleurrykste figure, en in  sy tyd  die langsdienende Minister van Buitelandse Sake ter wêreld." Ek doen ongelukkig  nie meer aflewering via die poskantoor nie  a.g.v vermiste pakkies in verlede en is net bereid om  gratis aflewering te bied in en om Pretoria. Daar is wel aflewering PEP winkel tot PEP winkel of Postnet tot Postnet as jou plaaslike winkel dit ondersteun. Vir enige navrae vra gerus 'n vraag hier onder.  
R 149
See product
South Africa (All cities)
About the product Small 4to; pictorial boards; unpaginated (but pp. 46); includes 84 captioned photographs and facsimiles. Near-fine condition. Afrikaans text.'In sy bekende waardering oor"Jan Celliers as digterlike figuur"gee Van Wyk Louw op 28 Junie 1840 in Die Huisgenoot, kort ná die dood van die digter,'n suiwer perspektief waarsonder begrip vir die volksdigter van destyds al hoe moeiliker word. Celliers kan nie losgedink word van dié tyd wat hom gevorm het nie - die twintig jaar van ontplooiing van die ou Afrikaanse Boerekultuur voor die Tweede Vryheidsoorlog."Van die beste uit daardie vroeër Afrikaanse beskawing was Jan Celliers as mens'n pragtige voorbeeld; dit het hom deurtrek totdat dit deel van sy persoonlikheid was, en sy werk sal altyd die mooiste uiting daarvan bly."' Skrywers in beeld: Jan F.E. Celliers 12 Januarie 1865 - 1 Junie 1940 (F.R. Gilfillan)
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.