Twee slaapkamer
Top sales list twee slaapkamer
Parys (Free State)
Lieflike 4 Slaapkamer huis in goeie buurt Die huis het 'n baie groot erf en meer as genoeg plek vir ontwikkeling of aanbou, hy is in een van Parys se beste areas gelee Die huis bestaan uit 'n klein stoep voor, sitkamer met blokkiesvloer, eetkamer met blokkiesvloer of kantoor, kombuis met teels, opwas met Teels, 4 slaapkamers met almal matte, 2 Badkamers met Teels Daar is 'n eenslaapkamer woonstel langs die huis met ook 'n sitkamer, kombuis en badkamer Buite is twee buitekamers, 'n buite toilet en 'n afdak vir plus minus 3 motors Die huis het 'n alarmstelsel vir veiligheid en 'n veiligheidshek Property Reference #: 3935290 Agent Details: Forster Attorneys - Christel van den Berg 3 Percent Com Properties (PTY) Ltd 2904 Ibis Close Pary's Golf Estate
R 1.300.000
See product
Potchefstroom (North West)
10.5Ha Hoewe buite Potchefstroom met 2 Wonings en Woonstel. Hierdie hoewe is ±14km buite die dorp met baie verbeterings wat insluit: • Ruim 4 Slaapkamer woning met 2 Badkamers, groot stoep met ingeboude braai by die agterdeur van die hoofhuis. • Twee slaapkamer woonstel met 1 Badkamer, verbind met die hoofhuis. • Los staande twee slaapkamer woning met 1 Badkamer. • 1 x Stoor van 138m²,hierdie stoor het ook afdakke aan biede kante. • 1 x Stoor van 78m² • Melk kamer. • Wendy huis asook 'n los staande twee vertrek sink huisie. • 3 x Boorgate waarvan 1 toegerus is.(7000l/uur) • Enkel fase Eskom krag.(220v) • Die hoewe is opgedeel in 4 kampe en is veilig omhein. • ±1.8ha aangeplante Babala gras wat onder besproeiing is. • 1 x Sink dam. Kom kyk gerus! ------------------------------------------------------------------------------------------------------------------ Property Reference #: 1803203 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 2.090.000
See product
Potchefstroom (North West)
8.5Ha Binne hoewe buite Potchefstroom met groot woonhuis en twee woonstelle.Hierdie hoewe is ± 10 km buite die dorp met soveel om te bied: • 3 ruim slaapkamers met 3 badkamers,groot stoep met ingeboude braai,2 sitkamers,eetkamer en massiewe kombuis met aparte opwas en meer as genoeg kaste. • Woonstel 1: Twee slaapkamer met sitkamer en kombuis en vol badkamer. • Lostaande Woonstel:Twee Slaapkamer,oopplan kombuis en sitkamer. • Buite geboue • 2 krale • 3 kampe • Drukgang • Eskom krag • Swembad • Lapa • 3 Boorgate(2×10000 liter/uur, 3000 liter/uur) • Gedeeltelik omhein met bonox • 3 elektroniese sekeruteits hekke. Kom kyk gerus! # Parking: 2 Property Reference #: 2012164 Agent Details: Riana van Garderen Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 2.335.000
See product
Bloemfontein (Free State)
Moeg vir die stads lawaai, smag jou siel na rus en vrede, wil jy vars lug inasem en die reuk van vars geploegde lande inadem? Jy hoef nie verder te soek nie, want hierdie plasie, bied alles waarna jy soek! Die eiendom bestaan uit die volgende: Grootte van grond: 47,2572 (SEWE EN VEERTIG komma TWEE VYF SEWE TWEE) HEKTAAR 2 Huise (1x 3 slaapkamer met een badkamer (150m3) 1x 4 slaapkamer met 2 badkamers (180m3) 6 Motor huise met oprol deure + 1 afdak Winkel met dubbelverdieping stoor bo-op 3 Buite geboue en Melkstal. 4 boorgate sterk water (3 nie in gebruik) – 1 in gebruik wat alles tans voorsien van water Eskom krag (geen water of krag van Mangaung) Winkel lisensie + Drank lisensie word oorgedra aan nuwe koper. Lande geploeg 35 hektar. Kontak Leon van Quantum Property Brokers op 0716755387 om besigtiging te reël. # Parking: 6 Property Reference #: 151 Agent Details: Louise de Bruin Quantum Property Brokers 11 Mimosa Avenue, Bainsvlei, Bloemfontein, 9338 Bloemfontein
R 3.500.000
See product
Cape Town (Western Cape)
FANTASTIESE INFRASTRUKTUUR OMHEIN HIerdie 6572 Ha plaas is gelee 35km Suid-Oos van Loeriesfontein, noord van Calvinia in die mooi hart van Boesmanland in die Noord Kaap. Die enkel titelakte, omheinde plaas strek oor koppies en laagtes, heuwels en panne en bied die koper 'n verskeidenheid van plante en gewasse soos Boesmangras Koolganna, Beesganna, Driedoring en Bosdoring en Ysterdoring kenmerkend aan Boesmanland. Die plaas is opgedeel in kampe en met veedraad omhein met elektriese heining aan oos en wes grense. 'n Lieflike 1.2Ha Ganna-pan  bring gemoedsrus en ekstra weiding gedurende die droe maande. Die infrastruktuur is fantasies en gevestig en sluit die volgende in: *4 Slaapkamer huis wat bestaan uit sitkamer, eetkamer, kombuis, twee badkamers en n lieflike stoep, sonkrag en 2 watertenks. *Sonkrag *Buitekamers *Groot stoor en motorhuis. *Twee arbediershuise *5 krale *Voerkamers *Waterkrippe in al die kampe Daar is meer as genoeg water op die plaas met 9 sterk boorgate met water wat geskik is vir huishoudelike gebruik. Daar is altesaam 8 damme, 1 gronddam (besproei 1ha Lusern), 5 sementdamme en 2 gatdamme. 1 5000L tenk 2 tenks vir die huis. Skakel my vir meer inligting en om te besigtig! Property Reference #: 7002001-5555 Agent Details: Carin Bresler EXP Realty South Africa
R 7.230.000
See product
Parys (Free State)
Pragtige huis met oorspronklike houtvloere. Die huis self kan gebruik word om in te woon, of om ook as gaste eenhede uit te verhuur. Daar is, behalwe die huis, twee gaste kamers aan die agterkant van die huis, elk met 'n slaapkamer, kombuis gedeelte en 'n badkamer. Die drie ruim onderdak stoepe en kunstig ontwerpte tuintjies skep 'n rustige atmosfeer waarin gaste heerlik kan ontspan. Die eiendom is naby die Vaalrivier geleë. Beautiful house with original wood floors. The house itself can be used to live in, or to rent out as guest units. In addition to the house, there are two guest rooms at the back of the house, each with a bedroom, kitchenette and a bathroom. The three spacious covered verandas and artfully designed gardens create a tranquil atmosphere in which guests can relax. The property is situated close to the Vaal River. # Reception Rooms: 2 # Parking: 1 Has Garden Security Features: fence, alarm, access gate Property Reference #: 3237896 Agent Details: Roné Hattingh Gaylin Estate Agents 341Beyers Naude Drive #xA;Randburg#xA; Northcliff 2195
R 1.290.000
See product
Parys (Free State)
House with rondavel next to it. The premises leans itself to be a possible guest house. There is a big stoep in front of the house and an underroof stoep at the back. The house has an open plan lounge/ dining room, three bedrooms with built-in cupboards and carpets, two bathrooms - one with bath, basin and toilet and the other one with shower, basin and toilet. The kitchen is tiled and has an electric stove in. The double garage and carport is in a separate building. In the rondavel is an open plan lounge/ kitchen/ diningroom area, a bedroom and a bathroom with shower, basin and toilet. In the big garden are peach, orange, nut and pear trees. Huis met rondawel langsaan. Die perseel leun hom daartoe as 'n moontlike gastehuis. Daar is 'n groot stoep in die voorkant van die huis en 'n onderdakstoep aan die agterkant. Die huis het 'n oop sitkamer / eetkamer area, die drie slaapkamers het ingeboude kaste en matte, daar is twee badkamers - een met bad, wasbak en toilet en die ander een met stort, wasbak en toilet. Die kombuis is geteël en het 'n elektriese stoof. Die dubbel motorhuis en motor afdak is in 'n aparte gebou. In die rondawel is 'n oopplan sitkamer / kombuis / eetkamer area, 'n slaapkamer en 'n badkamer met stort, wasbak en toilet. In die groot tuin is perske-, lemoen-, neut- en peerbome. # Reception Rooms: 2 # Parking: 2 Has Garden Security Features: fence, access gate Property Reference #: 3241586 Agent Details: Roné Hattingh Gaylin Estate Agents 341Beyers Naude Drive #xA;Randburg#xA; Northcliff 2195
R 1.075.000
See product
Uitenhage (Eastern Cape)
Ruim 1x Slaapkamer woonstel een of twee persone(2de persoon addisioneel R600) oopplan kombuis x sitkamer ingeboude kaste wasmasjien koppelpunt privaat ingang parkeerarea eie binnehof water en ligte ingesluit geen honde of katte geen rook deposito R3250 vooraf betaald maandeliks R3250 kredietnavraag(huurder se koste) (wi-fi: opsioneel)
R 3.250
See product
Bethlehem (Free State)
Goeie gemengde plaas naby Bethlehem met baie water, goeie infrastruktuur en hoë potensiaal lande. Appelboord onder besproeing met uitbreidings moontlikhede. Daar is ook 2 store en twee groot gerieflike huise. Huis 1 bestaan uit: 5 slaapkamers 2 badkamers. Huis 2 bestaan uit: 4 Slaapkamers, 2 badkamers. 1 Slaapkamer woonstel, swembad vir onthaal, met elektriese omheining vir u veiligheid. Property Reference #: LFBM-0701 Agent Details: Joey Kotze Leapfrog Property Group 3 Theron Street, Bethlehem, Free State
R 10.500.000
See product
Rustenburg (North West)
Property Address: 344 Buffelsfontein Buffelspoort Eco Estate, Rustenburg Uitstekende besproeiings plasie naby Buffelspoort Noord Wes,12,99 Ha waarvan 10 Ha onder aangeplante weiding is. 26 kampe, met grawitasie besproeiing. Twee damme met n inhoud van 6.5 miljoen liter. Leibeurt uit standhoudende rivier,1 dag per week, 1,5 miljoen liter water. 4 Slaapkamer huis # Parking: 1 Security Features: Fence Property Reference #: 2044841 Agent Details: Dottie Niemandt Chas Everitt 150 Kock St Rustenburg, 0299
R 3.899.000
See product