Trekker forklift myburgh
Top sales list trekker forklift myburgh
South Africa
Verander jou trekker in 'n forklift met die implement. Intree 3 meter 1.8 ton. Langer en sterker ook beskikbaar. Tel 1 ton met 60kw trekker op, 2ton met 100 kw trekker. Ons het 'n reeks aanhegstukke om die implement nog meer veeldoelig te maak.
See product
Ermelo (Mpumalanga)
Verander jou trekker in 'n orklift met die implement. Intree 3 meter 1.8 ton. Langer en sterker ook beskikbaar. Tel 1 ton met 60kw trekker op, 2ton met 100 kw trekker. Ons het 'n reeks aanhegstukke om die implement nog meer veeldoelig te maak. Turn your tractor into a forklift with this implement. Entrance level 3 meter 1.8 ton. taller and stronger also available. Pick up 1 ton with a 60 kw tractor and 2 ton with a 100 kw tractor. We have a range of attachments to make it even more diverse. https://www.youtube.com/watch?v=Hvya4g8ZMWo
R 23.000
See product
South Africa (All cities)
Category: Machinery - Forklifts Year: 0 Condition: Used Region: Published: 30/12/2021 Ad Type: Viewed: Ad ID: mdh7pg8
See product
Ermelo (Mpumalanga)
Met 'n trekker forklift kan jy swaarder optel as 'n aapstert of 'n laaigraaf, want die gewig is nader aan die trekker.
R 52.000
See product
Ermelo (Mpumalanga)
Trekker forklift aanhegstuk. Gebruik die massasaktoring saam met jou trekker forklift om die hantering van massasakke te vergemaklik. Die toring hou die sak hoër en verder vas. Tel met 'n 60 kw trekker 1 ton sakke op. Trekker forklfit kos R 23 000 + btw. Use this attachment with your tractor forklift to ease the handling of bulk bags. Pick up 1 ton bags with a 60 kw tractor. Tractor forklift costs R 23 000 + vat.
R 13.000
See product
South Africa
Trekker forklift aanhegstuk. Gebruik die 3 krat vurk om groente of vrugte kratte uit die land uit te ry, 3 langs mekaar. Trekker forklift kos R 23 000 + btw. Use this forklift attachment to move 3 mass crates at a time, side by side. Tractor forklift costs R 23 000 + vat.
R 16.500
See product
South Africa
Trekker forklift aanhegstuk. Gebruik die 5 krat vurk om groente of vrugte kratte uit die land uit te ry, 5 langs mekaar. Trekker forklift kos R 23 000 + btw. Use this forklift attachment to move 5 mass crates at a time, side by side. Tractor forklift costs R 23 000 + vat.
R 26.000
See product
Ermelo (Mpumalanga)
Trekker forklift aanhegstuk. Gebruik die 3 krat vurk om groente of vrugte kratte uit die land uit te ry, 3 langs mekaar. Trekker forklift kos R 23 000 + btw.
R 16.500
See product
Ermelo (Mpumalanga)
Nou kan jy met jou trekker forklift en ons wildlaaier en stretcher 'n 1 ton buffel met 'n 60 kw trekker optel.
R 4.250
See product
Ermelo (Mpumalanga)
Gebruik die massabak saam met jou trekker forklift om die hantering van losmaat produk te vergemaklik. Ons gebruik die massabak om met 1 arbeider die planter vol kunsmis te maak. Ons gebruik hom ook om die soya saad vanuit die stroper te vang en in massasakke te gooi, sonder om te mors. Use te bulk bin to ease the handling of loose materials like fertilezer, maize or soyabeans. We use the bulkbin to fill our planter with fertilizer with 1 labarour. We also use the bulk bin to harvest the soyabeans and bag it in bulk bags with no spillage.
R 15.000
See product
South Africa
Gebruik die kantelbak soos 'n asblik, en as hy vol is, tel hom met die forklift op en gooi hom uit in 'n vragmotor. Use the tipping bin as a dustbin, and pick it up with a forklift and empty into a truck.
R 16.500
See product
South Africa
Versamel 2 rondebale op 'n slag. Tel hulle 1 vir 1 op. Benodig slegs 50 kw trekker. Spaar jou 1 trekker en 1 drywer per dag. Ons maak met die vurk 200 bale op 'n dag bymekaar. Collect 2 round bales at a time, pick them up 1 at a time.You only need a 50 kw tractor. Your savings are 1 tractor and 1 driver per day.We collect 200 bales per day with a 2 bale fork.
R 10.000
See product
South Africa
Ons rolmoer slaan nie met gewig nie, maar met lemspoed. 3 Segmente van 1.8 meter elke. Op trekker se lift. Wegbreek aksie teen bladvere. Loopspoed 20 km/uur. Benodig 53 kw trekker. Our stalk chopper doesn't use weight as power, but blade speed. It only needs a 50 kw tractor. It has 3 segments of 1.8 meters each and there is a leaf spring that absorbs the shocks.
R 75.000
See product
Ermelo (Mpumalanga)
Bespaar tyd en geld, hark en baal met 1 beweging, 1 trekker. Ons doen 8, 10 en 16 tol komnibasie harke. Save time and money, rake and bale with 1 tractor. We build a 8, 10 and 16 wheel combinastion rake.
R 130.000
See product
South Africa
Bespaar tyd en geld, hark en baal met 1 beweging, 1 trekker. Ons doen 8, 10 en 16 tol komnibasie harke.
R 75.000
See product