Tersiere kwalifikasie
Top sales list tersiere kwalifikasie

Paarl (Western Cape)
n Landbou maatskappy met hul kantore in Paarl, beskik oor ‘n vakature vir ‘n multimedia-ontwerper. Die geskikte kandidaat beskik oor ‘n tersiëre kwalifikasie in visuele kommunikasie / grafiese ontwerp en sal verantwoordelik wees vir die skep van inhoud op sosiale mediaplatforms en die ontwerp en afronding van onder meer dokumente, pamflette, advertensies, videos, elektroniese aanbiedings en ander materiaal om die kern van die landbousektor te weerspieël. Die kandidaat moet ten volle tweetalig wees, Afrikaans en Engels en moet gevorderde kennis van die sosiale mediaplatforms Facebook, Twitter en Instagram hê. Die geskikte kandidaat is vaardig in ‘n aantal ontwerpsagteware en ervaring in fotografie sal voordelig wees. Werksure: Maandag tot Vrydag: 08:00 tot 16:30 Vergoeding: R12 000/maand onderhandelbaar. Stuur volledige CV na johan@jcconsult.co.za Sluitings datum: 24 Februarie 2020
See product

Paarl (Western Cape)
Ons kliënt SFF, 'n filiaal van Stems Fruit, is betrokke by die verbouing en uitvoer van verskillende steenvrug kommoditeite.Hulle bied tans 'n loopbaangeleentheid as EVALUASIE BESTUURDER: STEENVRUGTE. Die posbekleër sal optree as skakel tussen produsente en die kommersiële span en verantwoordelik wees vir - identifisering, verbouing, bestuur en evaluasie van nuwe steenvrug kultivars in proefpersele - invordering, vaslegging en rapportering van data - begrotings bestuur - hantering van teler/ produsente kontrakte.Die ideale kandidaat beskik oor: - Minimum 4 jaar toepaslike ervaring - rekenaarvaardigheid in MS suite - Uitstekende kommunikasie- en bestuursvermoë - goeie tydsbestuur en organisatoriese vaardighede. 'n Tersiêre kwalifikasie in Hortologie/Pomologie sal jou aansoek versterk.Indien jy belangstel in die geleentheid, e-pos asb ‘n volledige CV aan nadine@casupport.co.za of rig enige navrae aan Nadine by 021 913 0828 Indien jy aan die keuringsvereistes voldoen, sal ons jou binne twee weke na die plasing van hierdie advertensie kontak. Job Reference #: CPT000774/Admin
See product

Paarl (Western Cape)
Ons kliënt SFF, 'n filiaal van Stems Fruit, is betrokke by die verbouing en uitvoer van verskillende steenvrug kommoditeite. Hulle bied tans 'n loopbaangeleentheid as EVALUASIE BESTUURDER: STEENVRUGTE. Responsibility: Die posbekleër sal optree as skakel tussen produsente en die kommersiële span en verantwoordelik wees vir - identifisering, verbouing, bestuur en evaluasie van nuwe steenvrug kultivars in proefpersele - invordering, vaslegging en rapportering van data - begrotings bestuur - hantering van teler/ produsente kontrakte. Die ideale kandidaat beskik oor: - Minimum 4 jaar toepaslike ervaring - rekenaarvaardigheid in MS suite - Uitstekende kommunikasie- en bestuursvermoë - goeie tydsbestuur en organisatoriese vaardighede. 'n Tersiêre kwalifikasie in Hortologie/Pomologie sal jou aansoek versterk. Indien jy belangstel in die geleentheid, e-pos asb ‘n volledige CV aan nadine@casupport.co.za of rig enige navrae aan Nadine by 021 913 0828 Indien jy aan die keuringsvereistes voldoen, sal ons jou binne twee weke na die plasing van hierdie advertensie kontak. Job Reference #: CPT000774 Consultant Name: Ilana AuretPieters
See product

Lichtenburg (North West)
ʼn Nuwe braaikuikenboerdery, in die proses om in die Lichtenburg-omgewing gevestig te word, is opsoek na die dienste van 'n hardwerkende en toegewyde plaasbestuurder. Hierdie is ʼn uitstekende posisie vir ʼn dinamiese persoon. Die ideale kandidaat moet beskik oor toepaslike ervaring, moet proaktief kan optree, en moet leierskap-, beplanning- en kommunikasievaardighede toon. Verantwoordelikhede sluit in: · Algehele bestuur van 10 omgewingsbeheerde hoenderhokke bestaande uit ongeveer 60 000 kuikens elk; · Personeelbestuur; · Rapportering en verslagdoening. Vereistes: · Minimum 5 jaar ervaring in ʼn boerdery-omgewing; · Goeie organisatoriese- en beplanningsvaardighede; · Goeie administratiewe en rekenaarvaardighede; · Toepaslike tersiêre kwalifikasie sal voordelig wees. ʼn Kompeterende vergoedingspakket asook behuising word vir die suksesvolle kandidaat aangebied. Om aansoek te doen, stuur u CV saam met salarisverwagting na nezar.christian@gmail.com. Die reg om nie hierdie posisie te vul word voorbehou.
See product

Worcester (Western Cape)
Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir: - debiteure en krediteure - skakeling met pasiënte en mediese hulpfondse - indiening van eise by mediese hulpfondse - invoer van transaksies op rekenkundige programme. Die ideale kandidaat is n toegewyde spanspeler met n sterk fokus op die handhawing van hoë praktykstandaarde en beskik oor: - n toepaslike tersiêre kwalifikasie - ondervinding in n soortgelyke betrekking - grondige rekenaarvaardighede - goeie interpersoonlike vaardighede.
See product

Klerksdorp (North West)
? Braaikuikenboerdery tussen Klerksdorp en Wolmaransstad is opsoek na die dienste van 'n hardwerkende en toegewyde plaasbestuurder.Hierdie is ? uitstekende posisie vir ? dinamiese persoon. Die ideale kandidaat moet oor toepaslike ervaring beskik, moet proaktief kan optree, en moet leierskap-, beplanning- en kommunikasievaardighede toon.Verantwoordelikhede sluit in:· Algehele bestuur van omgewingsbeheerde hoenderhokke;· Personeelbestuur; en· Rapportering en verslagdoening.Vereistes:· Minimum 3 jaar ervaring in ? boerdery-omgewing;· Goeie elektriese en meganiese vaardighede; en· Toepaslike tersiêre kwalifikasie sal voordelig wees.? Kompeterende vergoedingspakket asook behuising word vir die suksesvolle kandidaat aangebied. Om aansoek te doen, stuur u CV saam met salarisverwagting na doornfonteinbraaikuikentrust@gmail.com. Die reg om nie hierdie posisie te vul word voorbehou.
See product

Ermelo (Mpumalanga)
Is jy geïnteresseerd in n 12-Maande Motorverkope Leerprogram gefokus op Voertuigverkope ? Die suksesvolle kandidaat sal aansluit by n bekende handelaarsonderneming waar hulle alle nodige vaardighede sal aanleer om n bekwame Voertuig verkoopsverteenwoordiger te word. Alle opleiding sal voorsien word as deel van hierdie 12-maande leerprogram. Vereistes: Graad 12 (matriek) Tersiêre kwalifikasie is noodsaaklik Minimum van 1-3 jaar werkservaring sal voordelig wees Uitstekende numeriese vaardighede is vereis Geldige Bestuurslisensie is noodsaaklik (nie onderhandelbaar nie) MOET ONMIDDELLIK BESKIKBAAR WEES OM TE BEGIN Oor jou: Goeie kommunikasievaardighede (mondeling en skriftelik) Uitgaande persoonlikheid met goeie interpersoonlike vaardighede Doelgerig en selfgemotiveerd Goeie netwerkvaardighede Spanwerker (Neem asseblief kennis dat slegs kandidate wat aan bogenoemde vereistes voldoen, oorweeg en gekontak sal word.)
See product

Vryburg (North West)
Is jy geïnteresseerd in n 12-Maande Motorverkope Leerprogram gefokus op Voertuigverkope ? Die suksesvolle kandidaat sal aansluit by n bekende handelaarsonderneming waar hulle alle nodige vaardighede sal aanleer om n bekwame Voertuig verkoopsverteenwoordiger te word. Alle opleiding sal voorsien word as deel van hierdie 12-maande leerprogram. Vereistes: Graad 12 (matriek) Tersiêre kwalifikasie is noodsaaklik Minimum van 1-3 jaar werkservaring sal voordelig wees Uitstekende numeriese vaardighede is vereis Geldige Bestuurslisensie is noodsaaklik (nie onderhandelbaar nie) MOET ONMIDDELLIK BESKIKBAAR WEES OM TE BEGIN Oor jou: Goeie kommunikasievaardighede (mondeling en skriftelik) Uitgaande persoonlikheid met goeie interpersoonlike vaardighede Doelgerig en selfgemotiveerd Goeie netwerkvaardighede Spanwerker Doen nou aanlyn aansoek by:
See product

Upington (Northern Cape)
Is jy geïnteresseerd in n 12-Maande Motorverkope Leerprogram gefokus op Voertuigverkope ? Die suksesvolle kandidaat sal aansluit by n bekende handelaarsonderneming waar hulle alle nodige vaardighede sal aanleer om n bekwame Voertuig verkoopsverteenwoordiger te word. Alle opleiding sal voorsien word as deel van hierdie 12-maande leerprogram. Vereistes: Graad 12 (matriek) Tersiêre kwalifikasie is noodsaaklik Minimum van 1-3 jaar werkservaring sal voordelig wees Uitstekende numeriese vaardighede is vereis Geldige Bestuurslisensie is noodsaaklik (nie onderhandelbaar nie) MOET ONMIDDELLIK BESKIKBAAR WEES OM TE BEGIN Oor jou: Goeie kommunikasievaardighede (mondeling en skriftelik) Uitgaande persoonlikheid met goeie interpersoonlike vaardighede Doelgerig en selfgemotiveerd Goeie netwerkvaardighede Spanwerker Doen nou aanlyn aansoek by: Epos jou CV na
See product