Soek jy n
Top sales list soek jy n
Paarl (Western Cape)
Geagte Meneer / Mevrou Ek is graag opsoek na 'n werksgeleentheid in die Paarl. Ek het 17 jaar ondervinding in Stoor en Pakhuisbestuur / Voorraadkontrole en Stelsels / Verpakking en versending van bestellings. Uitstekende vurkhyster bestuur vaardighede met 'n geldige lisensie - 100% rekord. Alle verwante administrasie en dokumentasie. My CV en alle verwysingsbriewe is dadelik beskikbaar op aanvraag. Ek is onmiddelik beskikbaar. Baie dankie Vriendelike Groete Johan Sadie 084 974 9015
See product
Paarl (Western Cape)
Geagte Meneer / Mevrou Ek is graag opsoek na 'n werksgeleentheid in die Paarl. Ek het 17 jaar ondervinding in Stoor en Pakhuisbestuur / Voorraadkontrole en Stelsels /Verpakking en versending van bestellings. Uitstekende vurkhyster bestuur vaardighede met 'n geldige lisensie - 100% rekord. Alle verwante administrasie en dokumentasie. My CV en alle verwysingsbriewe is dadelik beskikbaar op aanvraag. Ek is onmiddelik beskikbaar. Baie dankie Vriendelike Groete Johan Sadie 084 974 9015 johansadie5056@gmail.com
See product
Paarl (Western Cape)
Geagte Meneer / Mevrou Ek is graag opsoek na 'n werksgeleentheid in die Paarl. Ek het 17 jaar ondervinding in Stoor en Pakhuisbestuur / Voorraadkontrole en Stelsels / Verpakking en versending van bestellings. Ek het volledige ondervinding van Administrasie. Aankope, Ontvangste van rou materiaal voorraad en kwaliteit tot versending van finale produk. Uitstekende vurkhyster bestuur vaardighede met 'n geldige lisensie - 100% rekord. My CV en alle verwysingsbriewe is dadelik beskikbaar op aanvraag. Ek is onmiddelik beskikbaar. Baie dankie Vriendelike Groete Johan Sadie 084 974 9015 johansadie5056@gmail.com
See product
Paarl (Western Cape)
Ek is graag opsoek na 'n werksgeleentheid in die Paarl. Ek het 17 jaar ondervinding in Stoor en Pakhuisbestuur / Voorraadkontrole en Stelsels / Verpakking en versending van bestellings. Ek het volledige ondervinding van Administrasie. Aankope, Ontvangste van rou materiaal voorraad en kwaliteit tot versending van finale produk. Uitstekende vurkhyster bestuur vaardighede met 'n geldige lisensie - 100% rekord. My CV en alle verwysingsbriewe is dadelik beskikbaar op aanvraag. Ek is onmiddelik beskikbaar. Baie dankie Vriendelike Groete Johan Sadie 084 974 9015 johansadie5056@gmail.com
See product
Ceres (Western Cape)
Ek is n 27jarige getroude blanke man met 2 kinders wat opsoek is na werk so gou as moontlik.ek bly in tulbagh.soek werk in ceres tulbagh wolseley cw en hamlet omgewing.het n kode 10 bestuurslisensie met PDP is baie hardwerkend en ook altyd bereid om nuwe uitdagings aan te pak voluit(altyd bereid om te leer).indien enige iemand weet van enige iets kontak my by 082 800 5900
See product
Bloemfontein (Free State)
Opsoek na dames tussen 18 en 28 jaar, wat reeds kan hare sny of belangstel om te leer. Hierdie is 'n voltydse posisie en opleiding word verskaf indien nodig. Mark verwante salaris op grond van ervaring. Email vir ons jou CV en 'n onlangse foto of WhatsApp 074-037-9205 vir meer inligting.
See product
Worcester (Western Cape)
Is jy op soek na ‘n uitdaging by ‘n dinamiese rekeningkundige firma? Initium het vakante posisies in hul kantoor op Worcester beskikbaar: SAIPA Leerlingrekenmeesters Matrikulante of gegradueerdes (gemiddeld van 80% vir Rekeningkunde en 70% vir Wiskunde -nie geletterdheid- op matriekvlak is ‘n vereiste). Om aansoek te doen, stuur jou CV en indien beskikbaar, jou mees onlangse puntestaat aan werwing@iprof.co.za.
See product
Worcester (Western Cape)
Is jy op soek na ‘n uitdaging by ‘n dinamiese rekeningkundige firma? Initium het vakante posisies in hul kantoor op Worcester beskikbaar: Assistent Rekeningkundige Bestuurder Voltooide SAIPA klerkskap en relevante graad word vereis.
See product
Paarl (Western Cape)
Goeie dag Ek het ñ Boerdery Bestuur N6 kwalifikasie en wag nog vir my Deploma. Ek is op soek na ñ pos op ñ plaas. Ek het kennis in die verbouing en kwaliteit inspeksie van tafeldruiwe, kern en steenvrugte. Ek het ook ñ pasie vir diere en sal graag met vee ook wil werk. Ek het ñ natuulike maganiese anleg. Ek kan met elektrisiteit (enkel en 3 fases) werk. Ek kan motor machanics en 4 soorte sweis werk doen. Ek ook besproeiing doen. As iemand vir my ñ geleentheid het skakel my asb by 0632265425 of vind my op whatsapp.
See product
Bloemfontein (Free State)
Ons is tans op soek na 'n dinamiese hardwerkende junior rekenmeester of 'n student wat hul SAIPA-artikels wil voltooi. 'n Persoon wat 'n goeie begrip van die beginsels en praktyke van rekeningkundige en finansiële verslagdoening het. Noukeurig aandag aan detail met uitstekende organisatoriese vaardighede. Vermoë om onder druk te werk en streng sperdatums te hou.
See product
Calvinia (Northern Cape)
Soek n Plaasbestuurspos in die Karoo,Kalahari of Boesmanland.SAVM sowel as Dohnemerino Keurder,Senior Dorper sertifikaat
See product
Middelburg (Mpumalanga)
*VERKOPE VERTEENWOORDIGER* 'N BEROEP OP ALLE VERKOPE VERTEENWOORDIGERS IN SA OM AAN TE SLUIT DIE COOLSTE VERKOPE EN BEMARKING IN SA VEREISTES 1)MIN 3 JAAR ERVARING 2)EIE MOTOR 3)SLIMFOON 4)GOEIE WERK REKORDS MAATSKAPPY 1) HOOGS BETALING VAN KOMMISSIE WEEKLIKSE /MAANDELIKSE 2)BONUSSE 3)AANSPORING BONUS AS JY REGTIG MOEG IS OM SONDER KONTANT TE WEES OF OP SOEK IS NA 'N NUWE LOOPBAAN IN VERKOPE EN BEMARKING. SLUIT AAN BY 1 VAN ONS BESTE SPANNE IN SA KONTAK ONS DRINGEND 10 PLEKKE BESKIKBAAR IN ELKE PROVINSIE. STUUR CV NA MPaaprintmedia@gmail.com OF KONTAK 0616000444
See product
Paarl (Western Cape)
Ons kliënt SFF, 'n filiaal van Stems Fruit, is betrokke by die verbouing en uitvoer van verskillende steenvrug kommoditeite.Hulle bied tans 'n loopbaangeleentheid as EVALUASIE BESTUURDER: STEENVRUGTE. Die posbekleër sal optree as skakel tussen produsente en die kommersiële span en verantwoordelik wees vir - identifisering, verbouing, bestuur en evaluasie van nuwe steenvrug kultivars in proefpersele - invordering, vaslegging en rapportering van data - begrotings bestuur - hantering van teler/ produsente kontrakte.Die ideale kandidaat beskik oor: - Minimum 4 jaar toepaslike ervaring - rekenaarvaardigheid in MS suite - Uitstekende kommunikasie- en bestuursvermoë - goeie tydsbestuur en organisatoriese vaardighede. 'n Tersiêre kwalifikasie in Hortologie/Pomologie sal jou aansoek versterk.Indien jy belangstel in die geleentheid, e-pos asb ‘n volledige CV aan nadine@casupport.co.za of rig enige navrae aan Nadine by 021 913 0828 Indien jy aan die keuringsvereistes voldoen, sal ons jou binne twee weke na die plasing van hierdie advertensie kontak. Job Reference #: CPT000774/Admin
See product
Paarl (Western Cape)
Ons kliënt SFF, 'n filiaal van Stems Fruit, is betrokke by die verbouing en uitvoer van verskillende steenvrug kommoditeite. Hulle bied tans 'n loopbaangeleentheid as EVALUASIE BESTUURDER: STEENVRUGTE. Responsibility: Die posbekleër sal optree as skakel tussen produsente en die kommersiële span en verantwoordelik wees vir - identifisering, verbouing, bestuur en evaluasie van nuwe steenvrug kultivars in proefpersele - invordering, vaslegging en rapportering van data - begrotings bestuur - hantering van teler/ produsente kontrakte. Die ideale kandidaat beskik oor: - Minimum 4 jaar toepaslike ervaring - rekenaarvaardigheid in MS suite - Uitstekende kommunikasie- en bestuursvermoë - goeie tydsbestuur en organisatoriese vaardighede. 'n Tersiêre kwalifikasie in Hortologie/Pomologie sal jou aansoek versterk. Indien jy belangstel in die geleentheid, e-pos asb ‘n volledige CV aan nadine@casupport.co.za of rig enige navrae aan Nadine by 021 913 0828 Indien jy aan die keuringsvereistes voldoen, sal ons jou binne twee weke na die plasing van hierdie advertensie kontak. Job Reference #: CPT000774 Consultant Name: Ilana AuretPieters
See product
Worcester (Western Cape)
Siviele Terreinbestuurder / Civil Site Agent Het jy ervaring in siviele- en boukonstruksie? Is jy werkgierig en witwarm wanneer dit by die algemene en "hands-on" bestuur van projekte kom? Indien so, ondersoek hierdie geleentheid om by 'n dinamiese siviele ingenieurswes- en kontrakteursfirma in Worcester aan te sluit. Wat sal daar van jou verwag word? Bestuur en beplan konstruksiesprojekte. Mitigeer enige vertragings onmiddellik. Beplan en beding beste boumateriaalpryse in oorleg met die Aankoper en QS. Verseker toepassing van Wet op Beroepsgesondheid en -veiligheid, asook arbeidswetgewing en prosedures. Verduidelik en kommunikeer teikens en uitkomstes aan spanwerkers. Beskikbaar om gerieflik binne omtrek van 150km vanaf Worcester te werk, asook om indien nodig, oortyd te kan werk. Vermoë om spanne van tussen 20-30 werkers te bestuur. Waaroor moet jy reeds beskik? 5-10 jaar siviele ondervinding (hoofsaaklik grond-, beton- en bouwerk) wat bestuur/toesig insluit. Relevante kwalifikasie bv. Nasionale Diploma/BTech in Siviele Ingenieurswese geniet voorkeur. Kennis van kostebestuur, vorderingsverslae, opmetings en betalingsertifikate. Gedemonstreerde kennis van MS Office Suite (insluitend MS Project). Geldige bestuurslisense (PDP voordelig). Uitstekende kommunikasievermoë in Afrikaans (hoofsaaklik) en Engels. Vertel my van die voordele? Mededingende vergoeding. Medies. Voertuig om vanaf huis en/of kantoor na werkspersele te pendel. Sterk loopbaanvooruitsigte. Uitmuntende span om mee saam te werk. Stuur jou CV so gou moontlik en nie later as 31 Oktober 2020 na recruitment@protektumhr.co.za.
See product