Soek goeie huis vir
Top sales list soek goeie huis vir

Bloemfontein (Free State)
Pure bred beautiful border Collies ready for their forever homes. Vaccinated, dewormed and vet checked. Mom's a working dog, sheep mostly..dad a coach potato. Come from wonderful bloodlines. For more details, contact me. DOB 27-2- 2021 Pragtige opregte Skaaphondjies is gereed om na hul nuwe families te gaan. Ingeënt en ontwurm. Ma werk skaap, pa verkies om leeg te lê in die huis. Afkomstig uit goeie bloedlyne. Vir meer inligting, kontak my gerus.
R 3.500
See product

Klerksdorp (North West)
Reun 2 Jaar oud b'&' Wyfie 3 Jaar oud opsoek n n goeie huis. Verkieslik iemand wat nie ander diere het nie, want hul kom glad nie oor die weg met ander honde, katte of enige ander diere nie. Rede vir verhuising, ek het hul aangeneem, en kom glad nie oor die weg met my ander diere nie. Vreeslike pragtige persoonlikhede wat hul het, maar wil nie my diere wat 1ste daar was hinder nie.
R 500
See product

Kimberley (Northern Cape)
Gelukkige Hollandse Kwakkers soek Huis met dammetjie en groen weivelde.Skrop in tuine vir insektes,(gratis tuindiense) DRINGEND!!!! Moet Saterdag 8 ste Mrt 2025 gekoop word. Prys onderhandelbaar. Skakel John 0814706293/Corine0812739268
See product