Slaapkamer woonhuis met
Top sales list slaapkamer woonhuis met
Parys (Free State)
Lieflike 4 Slaapkamer huis in goeie buurt Die huis het 'n baie groot erf en meer as genoeg plek vir ontwikkeling of aanbou, hy is in een van Parys se beste areas gelee Die huis bestaan uit 'n klein stoep voor, sitkamer met blokkiesvloer, eetkamer met blokkiesvloer of kantoor, kombuis met teels, opwas met Teels, 4 slaapkamers met almal matte, 2 Badkamers met Teels Daar is 'n eenslaapkamer woonstel langs die huis met ook 'n sitkamer, kombuis en badkamer Buite is twee buitekamers, 'n buite toilet en 'n afdak vir plus minus 3 motors Die huis het 'n alarmstelsel vir veiligheid en 'n veiligheidshek Property Reference #: 3935290 Agent Details: Forster Attorneys - Christel van den Berg 3 Percent Com Properties (PTY) Ltd 2904 Ibis Close Pary's Golf Estate
R 1.300.000
See product
Potchefstroom (North West)
10.5Ha Hoewe buite Potchefstroom met 2 Wonings en Woonstel. Hierdie hoewe is ±14km buite die dorp met baie verbeterings wat insluit: • Ruim 4 Slaapkamer woning met 2 Badkamers, groot stoep met ingeboude braai by die agterdeur van die hoofhuis. • Twee slaapkamer woonstel met 1 Badkamer, verbind met die hoofhuis. • Los staande twee slaapkamer woning met 1 Badkamer. • 1 x Stoor van 138m²,hierdie stoor het ook afdakke aan biede kante. • 1 x Stoor van 78m² • Melk kamer. • Wendy huis asook 'n los staande twee vertrek sink huisie. • 3 x Boorgate waarvan 1 toegerus is.(7000l/uur) • Enkel fase Eskom krag.(220v) • Die hoewe is opgedeel in 4 kampe en is veilig omhein. • ±1.8ha aangeplante Babala gras wat onder besproeiing is. • 1 x Sink dam. Kom kyk gerus! ------------------------------------------------------------------------------------------------------------------ Property Reference #: 1803203 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 2.090.000
See product
Cape Town (Western Cape)
Hierdie pragplaas van 5 728ha is geleë 35km suid-oos van Loeriesfontein, noord van Calvinia in die hart van Boesmanland in die Noord Kaap. Die prentjie-mooi landskap bestaan uit uitgestrekte vlaktes, koppies, rotsformasies  en die enkele prominente Spioenkopberg met 'n lieflike plato wat uitkyk oor n groot verskeidenheid plantegroei. Hierdie plaas is perfek geleë vir die toerisme bedryf met n magdom van opsies weens die toeganklikheid en die asemrowende natuurskoon wat lentetyd met n blommekombers bedek is. Alreeds op die plaas is n enkel slaapkamer huis met buitegeboue, werkershuis en n groot skuur. Winter en somer reënval sorg vir water in oorvloed met 7 windpompe en 2 sonpompe, 8 groot reservoirs en 2 groot gronddamme. Die klimaat asook en plategroei voorsien die voornemende koper van goeie gehalte skaap en bok produksie met n dra krag van 1KVE/6.5Ha. 17 kampe is almal toegrus met jakkals- en veeproef draad met elektriese heinings aan die oos en suid grense Vir meer inligting of om te besigtig, skakel my gerus! Property Reference #: 7002001-5406 Agent Details: Carin Bresler EXP Realty South Africa
R 9.000.000
See product
Bloemfontein (Free State)
Netjiese 2 slaapkamer huis met oopplan leefarea en kombuis, skuifdeur na stoepie, ruim kamers en 2 badkamers. 2 afdakke. Beskikbaar vanaf January 2020. Krag en water ekstra, betaal eenhede soos gebruik. Gruiswater sisteem op gras. Naby JF Skool Tuindienste ingesluit
R 6.500
See product
Potchefstroom (North West)
8.5Ha Binne hoewe buite Potchefstroom met groot woonhuis en twee woonstelle.Hierdie hoewe is ± 10 km buite die dorp met soveel om te bied: • 3 ruim slaapkamers met 3 badkamers,groot stoep met ingeboude braai,2 sitkamers,eetkamer en massiewe kombuis met aparte opwas en meer as genoeg kaste. • Woonstel 1: Twee slaapkamer met sitkamer en kombuis en vol badkamer. • Lostaande Woonstel:Twee Slaapkamer,oopplan kombuis en sitkamer. • Buite geboue • 2 krale • 3 kampe • Drukgang • Eskom krag • Swembad • Lapa • 3 Boorgate(2×10000 liter/uur, 3000 liter/uur) • Gedeeltelik omhein met bonox • 3 elektroniese sekeruteits hekke. Kom kyk gerus! # Parking: 2 Property Reference #: 2012164 Agent Details: Riana van Garderen Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 2.335.000
See product
Potgietersrus (Limpopo)
IS U OPSOEK NA VERBLYF? TEN VOLLE GEMEUBILEERDE WOONHUIS Mokopane/Potgietersrus ONS HET VIR U DIE ANTWOORD I D E A A L VIR KONTRAKTEURS 1 SLAAPKAMER WOONEENHEID Oopplan sit/eetkamer en kombuis Badkamer met Stort, Bad, Toilet en Wasbak Kamers met Kaste Genoeg WATER tot jou beskikking!!! 5 x Dae per week skoonmaakdienste Wasgoed, Water en Elektrisiteit ingesluit. +- 7 Km na Ivan Plats Myn +- 18 Km na Magalakwena Myn Braai geriewe Onderdak Parkering Fotos op aanvraag Kontak Jentina 073 286 3889 Mokopane/Potgietersrus https://lekkerbly.weebly.com/
R 4.900
See product
Potgietersrus (Limpopo)
IS U OPSOEK NA VERBLYF? TEN VOLLE GEMEUBILEERDE WOONHUIS Oppie Plaas Mokopane/Potgietersrus ONS HET VIR U DIE ANTWOORD I D E A A L VIR KONTRAKTEURS 1 SLAAPKAMER WOONEENHEID Oopplan sit/eetkamer en kombuis Badkamer met Stort, Bad, Toilet en Wasbak Kamers met Kaste Genoeg WATER tot jou beskikking!!! 5 x Dae per week skoonmaakdienste Wasgoed, Water en Elektrisiteit ingesluit. +- 7 Km na Ivan Plats Myn +- 18 Km na Magalakwena Myn Braai geriewe Onderdak Parkering Fotos op aanvraag Kontak Jentina 073 286 3889 Mokopane/Potgietersrus https://lekkerbly.weebly.com/
R 4.900
See product
Bloemfontein (Free State)
Moeg vir die stads lawaai, smag jou siel na rus en vrede, wil jy vars lug inasem en die reuk van vars geploegde lande inadem? Jy hoef nie verder te soek nie, want hierdie plasie, bied alles waarna jy soek! Die eiendom bestaan uit die volgende: Grootte van grond: 47,2572 (SEWE EN VEERTIG komma TWEE VYF SEWE TWEE) HEKTAAR 2 Huise (1x 3 slaapkamer met een badkamer (150m3) 1x 4 slaapkamer met 2 badkamers (180m3) 6 Motor huise met oprol deure + 1 afdak Winkel met dubbelverdieping stoor bo-op 3 Buite geboue en Melkstal. 4 boorgate sterk water (3 nie in gebruik) – 1 in gebruik wat alles tans voorsien van water Eskom krag (geen water of krag van Mangaung) Winkel lisensie + Drank lisensie word oorgedra aan nuwe koper. Lande geploeg 35 hektar. Kontak Leon van Quantum Property Brokers op 0716755387 om besigtiging te reël. # Parking: 6 Property Reference #: 151 Agent Details: Louise de Bruin Quantum Property Brokers 11 Mimosa Avenue, Bainsvlei, Bloemfontein, 9338 Bloemfontein
R 3.500.000
See product
Potchefstroom (North West)
8.5Ha Hoewe geleë in Potchefstroom met 2 Wonings en 1 Woonstel. Hierdie hoewe is geskik vir boerdery op kleinskaal met genoegsame water! Pragtige boomryke tuin onder besproeiing. Die hoewe bied die volgende: Woning 1: (±600m²) • 6 Slaapkamers. • 3 Badkamers. • 3 Ruim leefareas. • Kombuis met opwas en spens. Woning 2: (±190m²) • 3 Slaapkamers. • 2 Badkamers. • 2 Leefareas met kombuis. Woonstel: (±70m²) • 1 Slaapkamer met sitkamer en kombuis. -------------------------------------------------------- • 40 Pekaneutbome. • 3 x Boorgate waarvan 1 ±14000l/uur toets. • 1 x Sementdam vir besproeiing. • 4 x Kampe. • Slagkamer / Stoorkamer. • 10/15 Varkhokke. • Water toring - 3 x 30 000l water tanks. • Eskom 3 Fase krag. • Alarmstelsel. • 2 x Werkershuise. Btw ter sprake. Kom kyk gerus! ------------------------------------------------------------------------------------------------------------------ Property Reference #: 1809261 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 2.550.000
See product
Klerksdorp (North West)
Hierdie geleentheid kom nie elke dag nie. 'n Woning met soveel vertrekke en spasie en is ideaal is vir die regte koper om sy drome te kom uitleef. Met 'n 8000m² erf, 'n mooi gevestigde tuin en groot patio wat uitkyk op 'n lieflike swembad wat vir funksies of familie kuiers gebruik kan word. Hierdie hoofwoning bied ook die volgende: - 3 leefareas met 2 kaggels - studeerkamer - kroeg / onthaal-area (144m²) - 4 slaapkamers - 3 badkamers - pragtige kombuis met 'n opwas - spens - waskamer - 10 motorhuise (1 het 'n diensput vir voertuie) - 1 groot afdak - 4 pakkamers - groot boma area vir heerlike kuiertye om die vuur - swembad - tennisbaan - buite-geriewe (kamer, toilet en wasbak) - toegeruste boorgat vir tuinbesproeiing - elektriese motorhek - alarmstelsel Woonstel: - 1 slaapkamer - badkamer - oopplan-kombuis met leefarea - werkskamer - motorhuis - pragtige stoep Hierdie is die ideale plek vir iemand wat spasie nodig het. Kontak my gerus vir 'n afspraak. # Parking: 11 Property Reference #: 2007069 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 4.725.000
See product
Stellenbosch (Western Cape)
STRAND BAIE NETJIESE VEILIGE ELEKTRIES OMHEINDE HUIS 2 SLAAPKAMER / 2 BADKAMER HUIS 2 BLOKKE VAN SEE.VIR 1,OF 2 NETJIESE PERSONE MET VASTE INKOMSTE WHATS AP 072 632 1739 VIR FOTOS / INLIGTING NB 31 OKT / OF 30 NOV
R 5.800
See product
Barkly West (Northern Cape)
Hierdie toeristebestemming en wildveiling lokaal sluit onder andere in 'n 46ha wildkamp met gewone, swart, wit en koper springbokke, gewone en swart rooibokke en Nyalas. Die wildveiling lokaal sluit onder andere in 'n Buffel boma met 7 aparte hokke en 1 groot hok, elk met sy eie water- en voerkrip, 'n Groot boma met 67 hokke vir verskillende wild soorte en 2 kameelperd hokke, elke hok met sy eie water- en voerkrip, 'n groot verstelbare laaibank en 'n oorhoofse besigtigings looparea van 3 125m², asook 'n 2 400m² voerstoor. Beide boma's is gebou en toegespan volgens geldende kwarentein regulasies. Vir toeriste wat net lekker wil kom ontspan word aangebied 'n 4 slaapkamer woonhuis met 2 badkamers, 2 sitkamers, 'n binnebraai area en bediendekwartier, asook 3 Gasterondawels, elk met sy eie badkamer, en 'n groot 2 slaapkamer Damhuis met 'n groot oopplan kombuis en leefarea, elke slaapkamer met sy eie badkamer. Verder bied hierdie eiendom ook 'n 3,6 ha lusernland met nuwe lusern onder 'n 1 toring spilpunt, 'n vliegtuig hanger, 'n onthaalsaal met mans en dames badkamers, asook 'n slagkamer met toepaslike koelkamers. Property Reference #: CL341 Agent Details: Johan Stemmet 3 Percent Com Properties (PTY) Ltd 15 Christiaan De Wet Street Jan Kempdorp 8550
R 7.250.000
See product
Potchefstroom (North West)
Pragtige 2.1 Ha hoewe by Lindequesdrift.Hierdie eiendom is geskik vir 'n rustige naweek wegbreek plek of permanente bly,as gevolg van die ligging 'n klipgooi van Parys en Vanderbijlpark Die eiendom is pas toegespan met nuwe draad. Die eiendom bied die volgende: • Modern 2 Slaapkamer woonhuis met oopplan leefarea. • Dubbel motorhuismet deure wat oop swaai. • Sonpanele. • Watertenk. • 2 × Boorgate waarvan een met sonkrag toegerus is. • Huis is netjies omhein vir ekstra veiligheid. Hierdie eiendom is enig in sy soort. Kom kyk gerus. # Parking: 2 Property Reference #: 2003082 Agent Details: Riana van Garderen Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 675.000
See product
Cape Town (Western Cape)
4 km Oranjerivierfront as ook gemengde rante en vlaktes. Plaas met 15 weidings kampe. Kampe beskik oor water Veehanteringsgeriewe 2 Boorgate wat toegerus is met windpomp en sonpomp 1 Sement dam 3 Groot gronddamme 11 Kleiner gronddamme 1 Sinkdam Geen ingelys te water nie Drade van kampe in goeie toes tand 11 lande kampe (tans besig om 80ha groenvoer aan te plant) Sand leemgrond 1 x 3 slaapkamer woonhuis, 2 x leefarea s, kombuis, spens, opwas, badkamer en 1 buitekamer 1 x 1 slaapkamer woonstel met kombuis en badkamer 2 x Store 5 x Werkershuise met sonkrag Veehanteringsgeriewe met skaap en bees krale en drukgang, maar geen laaibank Drakrag 1/7GVE Die reenval per jaar is ongeveer 600mm pj BTW ingesluit Property Reference #: 1903185 Agent Details: Attie van Jaarsveld National Real Estate 162 Zastron Street Bloemfontein
R 8.029.412
See product
Jan Kempdorp (Northern Cape)
Ganspan is 'n nedersetting so 10 minute se ry vanaf Jan Kemp bestaande uit 1 hektaar plotjies. Die plot is in die A blok geleë en daar is 'n 3 slaapkamer woonhuis op met kombuis, badkamer, kombuis en woonvertrek. Daar is ook 'n sinkstoortjie op. Daar is so 23 pekanneutboompies maar die land is verder oop. Skakel my gerus vir besigtiging. Property Reference #: 5100577 Agent Details: Mariette Jansen van Rensburg 3 Percent Com Properties (PTY) Ltd Office 6 63 Grens Street Jan Kempdorp 8550
R 630.000
See product
-
Next →