Slaap kamers groot
Top sales list slaap kamers groot
Bloemfontein (Free State)
Netjiese 2 slaapkamer huis met oopplan leefarea en kombuis, skuifdeur na stoepie, ruim kamers en 2 badkamers. 2 afdakke. Beskikbaar vanaf January 2020. Krag en water ekstra, betaal eenhede soos gebruik. Gruiswater sisteem op gras. Naby JF Skool Tuindienste ingesluit
R 6.500
See product
Jeffreys Bay (Eastern Cape)
071 161 0101 Kruisfontein (kop) Humansdorp R3000 maandeliks 3 slaap kamers Badkamer Kombuis Sitkamer Eetkamer
R 3.000
See product
Parys (Free State)
178ha Saai- en beesplaas asook lodge met rivierfront in Parys-area met die mooiste natuurskoon. Die plaas bied soveel moontlikhede vir die natuurliefhebber of as jy wil boer. Hier is talle wild, gastekamers en selfsorgeenhede vir groot gesinne of groepe vriende. 'n Lieflike venue wat gebruik kan word vir troues, partytjies, familiefunksies of net lekker saam kuier. Jy kan die staproetes kom geniet en ontspan in die onderdak-swembad. Met die rivier baie naby, kan jy ure se visvang geniet of net ontspan langs die water. Hierdie plaas bied ook die volgende: - kantoor - akkomodasie vir 55 gaste (27 kamers en 15 badkamers) - venue vir troues, funksies - 2 groot bomas met volle kombuise en braaigeriewe - waskamer vir linne - wild ingesluit (3 kameelperde, 15 inyalas, 4 rooihartebeeste, 1 koedoe, 15 elande, 25 springbokke, 18 rooibokramme, 30 rooibokooie, 5 zebras en takbokke) - 2.1 meter wildsheining rondom die plaas - 2.2km rivierfront - staproetes (8km) - waterregte vir 15ha vir besproeiing - 60+ha ploegbare grond onder smitsvinger tans - 3 groot store - 3 boorgate toegerus (2 met sonpanele) - 2 sementdamme en 1 gronddam - 1ha wat verhuur word langs die rivier (met 'n swembad en geriewe) - Eskom 3-fase krag (200kva) - voertuig om wild te besigtig is ingesluit BTW is ter sprake. Kontak my gerus vir 'n afspraak. Groot geleentheid wat nie gemis moet word nie. (Slegs kliënte wat reeds goedgekeur is en bankwaarborge kan lewer) Property Reference #: 2010170 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 11.500.000
See product
Middelburg (Mpumalanga)
Wild heining reg om plaas. Stand houdende riviere en drie boorgate op die plaas en gronde. Daar is 40HA saai grond waar van 10HA besproeiing grond is waar van spilpunt in gesluit is. Weiding grond is 160HA. Mooi groot 4 slaap kamer huis en 3 badkamers groot kombuis met eet en sitkamer, mooi ontwikkeld plaas teen n goeie prys. Bees hanteering geriewe. # Parking: 2 Has Garden Property Reference #: 3229791 Agent Details: Kirch Muller Chas Everitt 37 Walter Sisulu Street Middelburg Mpumalanga 1050
R 5.500.000
See product
Pretoria (Gauteng)
6/7 Slaapkamers, (2 met on-suite badkamers), 2 TV Kamers, Sitkamer, Studeerkamer (7de Slaapkamer), Eetkamer, Groot Moderne Kombuis, Aparte opwas, Aparte Kantoor by huis, Toegeboude Braai - Patio, Groot Swembad, Bediende kamer, Groot Dubbel motorhuis (7mx8m), 5 Aircons, Ondervloer verhitting, Sekuriteitskameras, Naaldwerkkamer en Hobby kamer. In Garsfontein. Beskikbaar vanaf 1 Januarie 2013. 12 maande of langer kontrak met 1 maand deposito.
See product
Potchefstroom (North West)
4.1 ha Vaalrivier-hoewe met baie ontwikkelingspotensiaal. Hierdie hoewe bied die koper soveel moontlikhede. Wil jy op klein skaal boer, dan is hierdie net die regte plek vir jou. Pekaneutbome is baie gewild om te plant in hierdie area. Daar is verskeie opsies om te oorweeg. Daar is ook kamers wat omskep kan word vir vissermanne wat naweke wil kom visvang. Hierdie hoewe bied ook die volgende: - ruim 2 slaapkamer woning - volledige badkamer met aparte toilet - kombuis - leefarea met kaggel - 6 kamers (onvoltooid) - ablisieblok (onvoltooid) - groot oop stoor - boorgat (nie toegerus nie) - 110 meter rivieroewer - Eskom 3-fase krag Kontak my gerus vir 'n afspraak. Property Reference #: 2005042 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 1.895.000
See product
Nylstroom (Limpopo)
3 BEDROOM COLONIAL HOME WITH LOTS OF POTENTIAL. This full title home has 3 bedrooms, 2 bathrooms and is located in a great area on an 839må_ property. Most of the floors are wooden and the ceilings are very high creating a spacious colonial atmosphere. Rooms are large with big windows that allow lots of light into them. The main bedroom is exceptionally spacious with its own en-suite bathroom. The kitchen has ample shelving and countertop space. The living and lounge area is open plan with the kitchen situated around the corner. The front veranda is covered and semi-enclosed, it is spacious and airy. The front garden has a built-in braai that has been shaded by large trees. Additional features include a borehole and a carport. This home is located in the more established part of town with various schools in the area. The town is a short drive away with a golf club, tennis club, or bowls club for the young at heart. Book today to come and see what this home has to offer for you. Hierdie voltitelhuis het 3 slaapkamers, 2 badkamers en is geleÌÇ in 'n wonderlike area op 'n 839må_ erf. Die meeste vloere is van hout en die plafonne is baie hoog, wat 'n ruim koloniale atmosfeer skep. Die kamers is ruim met groot vensters wat baie lig daarin toelaat. Die hoofslaapkamer is ruim met sy eie ensuite-badkamer. Die kombuis het genoeg rakke en 'n toonbank. Die leefarea en sitarea is oopplan met die kombuis om die hoek. Die voorstoep is bedek en gedeeltelik omring, dit is ruim en laat baie lug in. Groot gevestigde bome bied die skaduwee wat die ingeboude braai area sou nodig he. Bykomende kenmerke sluit in 'n boorgat en 'n motorafdak. Hierdie huis is geleÌÇ in die meer gevestigde deel van die dorp met verskillende skole in die nabye omgewing. Die dorp is net 'n entjie se ry weg met 'n gholfklub, tennisklub of rolbalklub vir die wat sou belangstel. Bespreek vandag om te kom kyk wat hierdie huis vir u kan bied. Property Reference #: CE21-0191 Agent Details: Deme Misselhorn Century21 Shop 24, Sparrow Centre (PnP), Nelson Mandela Drive, Modimolle 0510
R 935.000
See product
Cape Town (Western Cape)
3 Slaap Kamer met elkeen sy eie badkamer lekker groot L-shape stoep, waskamer,sitkamer,eetkamer Kombuis en gaste toilet, Garage/workshop enkel garage(hoenderslaghuis),stoorkamer, Afdak, woonstel met kombuis sitkamer,waskamer eiendom het aircons orals in. Die eiendom sit reg langs die kanaal 3 water tenks, drukpomp dam, 3 hoender hokke. eskom krag. # Parking: 3 Property Reference #: 153 Agent Details: Waffie Smit Matzikama Properties POSBUS 80 VREDENDAL 8160 Vredendal
R 1.500.000
See product
Potchefstroom (North West)
90 ha Gasteplaas buite Potchefstroom met soveel moontlikhede. Kom en ervaar die rustigheid wat hierdie plaas jou bied. Gastekamers wat kan verhuur word aan gaste wat kom jag op wildsplase in die omgewing. Besighede wat spanbou wil kom doen, of selfs groot familie byeenkomste. Hierdie is 'n moet om te sien. Die plaas bied die volgende: Woning 1 - Gastehuis - 6 kamers met hulle badkamers - 2 slaapkamer woonstel, kombuis en leefarea - kantoor met stoorplek - waskamer vir die linne Woning 2 - 3 slaapkamer - 2 badkamers - studeerkamer - 2 leefareas - kombuis met 'n opwas - stoorplek - 2 motorhuise - swembad - 2 baie sterk boorgate (+-40 000 lt) - lande (16 ha kan besproei word) - weiding +-74 ha - stoor (270 vierkante meter) - afdak ook ongeveer 270 vierkante meter - Eskom-krag BTW is tersprake Kontak my vir 'n afspraak! # Parking: 2 Property Reference #: 1909128 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 3.680.000
See product
Bloemfontein (Free State)
4 slkm huis te Bainsvlei - Bloemfontein - 7 km van LHP 2 Badkamer - 2 x geysers - met timers Gas stoof in Kombuis Vensters het almal blindings. Diefwering vensters. Buite deure het Veiligheids hekke. Op hoewe - veilig - Beton omheining. Het Skuifhek met motor en remote. Plaveisel inrit. Groot tuin. Met besproeiing. Het prepaid water en Krag meters. Jagertech tariewe. Al die kamers het nuwe ingeboude kaste. Kombuis netjiese kaste - graniet top by opwasbak. Garage - en ook toe afdak vir 2 x motors wat kan sluit. Baie veilige omgewing - GPF patrolies. Beskikbaar 1 Julie 2021 Bel 0829944926
R 9.800
See product
Nylstroom (Limpopo)
This beautiful 21.4133 Ha farm has been upgraded to a guest farm, accompanied by 9 bedrooms with a community bathroom and kitchen. This farm comes equipped with 2 boreholes, and feeding grounds for your livestock. The 3 wooden homes are located next to one another with the bathroom closet and the kitchen being in the 4th wooden home. That is 2 bedrooms a bathroom and a beautiful deck. The main house has 3 bedrooms with 3 full bathrooms a dining room with a large family TV room and several reception rooms. Book an appointment to view today. Hierdie pragtige plaas van 21.4133 ha is opgegradeer na 'n gasteplaas, vergesel met 9 slaapkamers en 'n gemeenskaplike badkamer en kombuis. Hierdie plaas is toegerus met 2 boorgate en voerplekke vir u vee. Die 3 houthuise is langs mekaar geleë, met die badkamers naaste en die kombuis in die 4de houthuis. Dit is 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n pragtige dek. Die hoofhuis het 3 slaapkamers met 3 volledige badkamers, 'n eetkamer met 'n groot gesins -TV -kamer en verskeie ontspan kamers. Bespreek 'n afspraak om vandag te besigtig. Property Reference #: BSH-CS00003 Agent Details: Nico Coetzer Century21 Shop 24, Sparrow Centre (PnP), Nelson Mandela Drive, Modimolle 0510
R 1.495.000
See product
Stilfontein (North West)
Hiedie pragtige 3 slaapkamer huis het n badkamer met aparte toilet. Die kombuis het n aparte opwas. Lieflike groot sitkamer met n eetkamer. 2 kamers het ingeboude kaste en n gangkas in die gang. Alarmstelsel en beams is n bonus. Daar is n ruin stoor kamer en dubbel motorhuis. Kontak my vandag om hierdie eiendom te besoek!! Property Reference #: 1130660 Agent Details: Ryk de Bruin Rawson Properties Klerksdorp 15, Monica Avenue, Klerksdorp, Flamwood, North West
R 530.000
See product