Ruim oopplan
Top sales list ruim oopplan
Uitenhage (Eastern Cape)
Ruim 1x Slaapkamer woonstel een of twee persone(2de persoon addisioneel R600) oopplan kombuis x sitkamer ingeboude kaste wasmasjien koppelpunt privaat ingang parkeerarea eie binnehof water en ligte ingesluit geen honde of katte geen rook deposito R3250 vooraf betaald maandeliks R3250 kredietnavraag(huurder se koste) (wi-fi: opsioneel)
R 3.250
See product
Nylstroom (Limpopo)
3 BEDROOM COLONIAL HOME WITH LOTS OF POTENTIAL. This full title home has 3 bedrooms, 2 bathrooms and is located in a great area on an 839må_ property. Most of the floors are wooden and the ceilings are very high creating a spacious colonial atmosphere. Rooms are large with big windows that allow lots of light into them. The main bedroom is exceptionally spacious with its own en-suite bathroom. The kitchen has ample shelving and countertop space. The living and lounge area is open plan with the kitchen situated around the corner. The front veranda is covered and semi-enclosed, it is spacious and airy. The front garden has a built-in braai that has been shaded by large trees. Additional features include a borehole and a carport. This home is located in the more established part of town with various schools in the area. The town is a short drive away with a golf club, tennis club, or bowls club for the young at heart. Book today to come and see what this home has to offer for you. Hierdie voltitelhuis het 3 slaapkamers, 2 badkamers en is geleÌÇ in 'n wonderlike area op 'n 839må_ erf. Die meeste vloere is van hout en die plafonne is baie hoog, wat 'n ruim koloniale atmosfeer skep. Die kamers is ruim met groot vensters wat baie lig daarin toelaat. Die hoofslaapkamer is ruim met sy eie ensuite-badkamer. Die kombuis het genoeg rakke en 'n toonbank. Die leefarea en sitarea is oopplan met die kombuis om die hoek. Die voorstoep is bedek en gedeeltelik omring, dit is ruim en laat baie lug in. Groot gevestigde bome bied die skaduwee wat die ingeboude braai area sou nodig he. Bykomende kenmerke sluit in 'n boorgat en 'n motorafdak. Hierdie huis is geleÌÇ in die meer gevestigde deel van die dorp met verskillende skole in die nabye omgewing. Die dorp is net 'n entjie se ry weg met 'n gholfklub, tennisklub of rolbalklub vir die wat sou belangstel. Bespreek vandag om te kom kyk wat hierdie huis vir u kan bied. Property Reference #: CE21-0191 Agent Details: Deme Misselhorn Century21 Shop 24, Sparrow Centre (PnP), Nelson Mandela Drive, Modimolle 0510
R 935.000
See product
Potchefstroom (North West)
Hierdie kleinhoewe bestaan uit 'n 3 slaapkamerhuis met sinkdak, waarvan die hoofslaapkamer omskep is in 'n "bachelors" met teëlvloere. Die "bachelors" het 'n aparte kombuis en badkamer wat bestaan uit 'n bad, wasbak en toilet. Die addisionele twee slaapkamers deel 'n badkamer (stort, bad, wasbak en toilet). Verder het die hoofhuis 'n ruim kombuis met 'n aparte opwas, TV-kamer, studeerkamer en oopplan sit-/eetkamer. Daar is 'n motorafdak vir een voertuig. Woning 2 en 3 is elk 'n 2-slaapkamer woonstel met teëldak en teëlvloer. Hierdie woonstelle word tans verhuur wat 'n maandelikse inkomste van R9000 inbring. Albei woonstelle is identies, wat bestaan uit 1 badkamer (bad, wasbak en toilet) en 'n oopplankombuis en sitkamer. Al die slaapkamers in die woonstelle het ingeboude kaste. Daar is 'n ruim motorafdak met parkering vir 4 voertuie. Daar is ook 'n addisionele buite gebou wat toegerus is met 'n stort, toilet en wasbak. Die grond op hierdie kleinhoewe is geskik vir groenteboerdery. Aan die voorkan is pallisades en 'n elektriese motorhek. Die res van die kleinhoewe het elektriese omheining. Daar is 'n toegeruste boorgat vir besproeiing. Die eiendom is van munisipale krag afhanklik, alhoewel solar geysers help om krag te bespaar. Moenie hierdie geleentheid misloop nie. Kontak asb vir 'n afspraak. Property Reference #: 2102186 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 1.600.000
See product
Bloemfontein (Free State)
Netjiese 2 slaapkamer huis met oopplan leefarea en kombuis, skuifdeur na stoepie, ruim kamers en 2 badkamers. 2 afdakke. Beskikbaar vanaf January 2020. Krag en water ekstra, betaal eenhede soos gebruik. Gruiswater sisteem op gras. Naby JF Skool Tuindienste ingesluit
R 6.500
See product
Klerksdorp (North West)
Property Address: Wilkoppies, Klerksdorp BAIE MODERN EN RUIM!! 3 Slaapkamers 2 Badkamers Oopplan sit/eetkamer met ingeboude braai Lieflike kombuis Swembad Boma Dubbel motorhuis # Parking: 2 Rates And Taxes: 840 Property Reference #: 16101 Agent Details: Gawie Le Roux Countryside Properties 53 Platan ave Flamwood 2572 Klerksdorp
R 2.580.000
See product
Potchefstroom (North West)
8.5Ha Binne hoewe buite Potchefstroom met groot woonhuis en twee woonstelle.Hierdie hoewe is ± 10 km buite die dorp met soveel om te bied: • 3 ruim slaapkamers met 3 badkamers,groot stoep met ingeboude braai,2 sitkamers,eetkamer en massiewe kombuis met aparte opwas en meer as genoeg kaste. • Woonstel 1: Twee slaapkamer met sitkamer en kombuis en vol badkamer. • Lostaande Woonstel:Twee Slaapkamer,oopplan kombuis en sitkamer. • Buite geboue • 2 krale • 3 kampe • Drukgang • Eskom krag • Swembad • Lapa • 3 Boorgate(2×10000 liter/uur, 3000 liter/uur) • Gedeeltelik omhein met bonox • 3 elektroniese sekeruteits hekke. Kom kyk gerus! # Parking: 2 Property Reference #: 2012164 Agent Details: Riana van Garderen Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 2.335.000
See product