Privaat
Top sales list privaat
Uitenhage (Eastern Cape)
Ruim 1x Slaapkamer woonstel een of twee persone(2de persoon addisioneel R600) oopplan kombuis x sitkamer ingeboude kaste wasmasjien koppelpunt privaat ingang parkeerarea eie binnehof water en ligte ingesluit geen honde of katte geen rook deposito R3250 vooraf betaald maandeliks R3250 kredietnavraag(huurder se koste) (wi-fi: opsioneel)
R 3.250
See product
Potchefstroom (North West)
10.5 Ha hoewe naby Parys geleë in die Koepel area. Die hoewe is geskik vir kleinveeboerdery of het selfs potensiaal om as 'n gastehuis omskep te word. Hierdie eiendom bied die volgende: WOONHUIS - 3 slaapkamers - badkamer - groot kombuis met baie kaste - ruim leefarea - kaggel vir koue winterdae - eetkamer - stoep vir lekker kuiertye - swembad WOONSTEL - op eie met privaat tuin - 1 slaapkamer - badkamer - kombuis - 2 boorgate toegerus - drukpomp na huis - sementdam - dubbelmotorhuis - stoorkamer - krag: sonpanele en generator - nuwe drade om hoewe Kom kyk gerus! Kontak my vir 'n afspraak. # Parking: 2 Property Reference #: 2001205 Agent Details: Riana van Garderen Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 2.200.000
See product
Parys (Free State)
2.2ha Rivierhuis langs die Vaalrivier met akkommodasie vir 8 gaste met die mooiste natuurskoon en voëllewe. Die ideale plek vir iemand wat wil aftree of wil verhuur vir ekstra inkomste terwyl jy daar bly en werk in die nabye dorpe of stad. As jy lief is vir visvang dan is hierdie die regte plek terwyl die kinders in die swembad kan baljaar. Met die mooiste sonsondergange is daar nog wild wat vrylik rondbeweeg wat jou laat voel of jy in die wildtuin woon. Jy is omring met die mooiste tuine rondom jou en dit is veilig en privaat. Ligging: - Parys - 11 km - Vredefort - 12 km - Potchefstroom - 55 km - Vereeniging - 75 km - Johannesburg - 115 km Hoofwoning: - 2 leefareas - groot buitestoep - 3 slaapkamers - 2 badkamers (elkeen met 'n bad en stort) - kombuis met ingeboude stoof - spens - waskamer - 2 motorhuise met 'n groot afdak vir 4 motors - boma met ingeboude braai - swembad op die walle by die rivier - elektriese hek by hoofingang - alarmstelsel - gevestige tuin met 20 sprinklers - boorgat wat toegerus is - akkommodasie vir 8 mense wat wil oornag en die rustigheid geniet (eksta inkomste) Eskom 3-fase krag. Moenie hierdie eiendom misloop nie. Slegs ernstige kopers asb. # Parking: 2 Property Reference #: 2401964 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 4.150.000
See product