President en ek
Top sales list president en ek
Kroonstad (Free State)
Middag julle ekt dag tot week oud koekoek kuikens vir R15 per kuikens as iemand belangstel kan jul my whatsapp asb ek van steynsrus. Waneer die skool begin ry ek maandae en vrydae kroonstad toe ek kan tot daar ook vat. 0792965981 baie danki. Ek broei eiers ook uit 10- 60 per eier R3 60 -100 per eier R2,50 100-1000 per eier R2 Vir meer as n 1000 eiersR1,50 per eier
R 15
See product
Kroonstad (Free State)
Middag julle ekt dag tot week oud koekoek kuikens vir R15 per kuikens as iemand belangstel kan jul my whatsapp asb ek van steynsrus. Waneer die skool begin ry ek maandae en vrydae kroonstad toe ek kan tot daar ook vat. 0792965981 baie danki. Ek broei eiers ook uit 10- 60 per eier R3 60 -100 per eier R2,50 100-1000 per eier R2 Vir meer as n 1000 eiersR1,50 per eier. Courier moet self gereel word asb.
R 15
See product
Worcester (Western Cape)
My naam is Andries ek verskaf mobiele dienste aan al my kleinte wat voldoen aan almal se behoeftes rakende hulle veeboerdery. Naamlik dosering van diere,enting van diere siekte behandeling ens. areas: suidelike voorstede, noordelike voorstede, kaapse wynland en omliggende areas. kontak my vir kwotasie Indien belangstel kontak my op die nommer:0720130545.
See product
Worcester (Western Cape)
My naam is Andries ek verskaf mobiele dienste aan al my kleinte wat voldoen aan almal se behoeftes rakende hulle veeboerdery. Naamlik dosering van diere,enting van diere siekte behandeling ens. areas: suidelike voorstede, noordelike voorstede,weskus kaapse wynland en omliggende areas. kontak my vir kwotasie Indien belangstel kontak my op die nommer:+27 64 656 4152
See product
Lydenburg (Mpumalanga)
Ek het 2 reen perde (fries +/- 9 jaar is 15hh)(Anglo arabier theroubrede +/-5jaar is 16hh) en Dan 2 merrie 1 Kan dalk preg wees het haar by n Baie mooi fries gehaat maar sy is n fries/boerperd x sy is so 4jaar en is 15.5hh Dan di ander merrie is n kinder perd sy is so 15hh Die 3saal en toom wat by elk by Kom rede hoekom ek nou Allis laat gaan is my kind gaan January Johannesburg toe om sy trad tedoen Dan is daar ni Meer iemand wat hul ry en die nodag aandag tegee ni kontak 0735209248
R 35.000
See product
Secunda (Mpumalanga)
Ek het 2 skaaphond teefies beskikbaar. Hulle is 13 Februarie 2020 gebore, en is 5 weke oud, en gereeed om na huise te gaan. Hulle is baie liefdevol en vriendelike honde. Indien jy belangstel, kontak my gerus
R 800
See product
Rustenburg (North West)
Ek het 100 lewendig hoenders 2.1kg vir R65/hoender.. Verkieslik om almal te vat.. Ek het ook 170 ligter hoenders tussen 1.5kg en 1.7kg.. R60/hoender...
R 65
See product
Ceres (Western Cape)
Ek het 65 VanRooy/Dorper/Meatmaster kruisooie beskikbaar. Ooie is geshinchroniseer en lam vanaf 14 Augustus. Kan uitsoek indien nie almal wil hê nie. Kontak asb op wattsapp sein te swak 083 2853231
R 1.800
See product
Stellenbosch (Western Cape)
Ek het 2 x trios broeitome beskikbaar. 'n Trio bestaan uit 2 henne en 'n haan. 1 Trio New Hampshire kwaliteit broeitoom, sowel as 1 trio Plymouth Rock wit, ook kwaliteit broeitoom. Die prys is R 1 500 per trio. Watsapp my vir meer inligting by 072 392 0912. Alle voêls is met SASPO ringe gering.
R 1.500
See product
Vryburg (North West)
Pragtige Serengeti katjies beskikbaar ❤ Nog 1 mannetjie en 1 wyfie beskikbaar Hulle het die mooiste pelsie met pragtige kontras. Hulle is op die 05 Februarie gebore - Ingeënt - 2x ontwurm - vet checked ✔ - geregistreerd Serengetis is so mooi soos Bengals. Hulle is net eleganter gebou. Langer beene en ore. Hulle het glade kort hare. Hulle persoonlikheid is baie soos Orientals. Perfekte katte vir n gesin. Hulle is lief vir ander katte, honde en kinders. R7500 per katjie As jy al 2 saam vat R14000 Laaste 2 fotos is Pa en Ma van hulle Besoek gerus ook my Instagram page Spotted_felines_sarah Kontak my gerus Sarah 0749657446 Spotted Felines first Serengeti cat breeder in South Africa Ek is naby Vryburg North-West Transport kan teen onkostes gereël word.
R 7.500
See product
Pietersburg (Limpopo)
RED MOZAMBIQUE TILAPIA / KURPER FOR BREEDING AND AQUAPONICS Available - From 5cm to 10cm Perfect to stock dams and aquaponic systems. Breeding females lay eggs in 3 week cycles in summer. Delivery can be arranged on large orders. Orders packaged in plastic bags with water and oxygen. I am happy to advise/consult Please contact for more information. Whatsapp welcome Dianne 0742478228 Beskikbaar - Vanaf 5cm tot 10cm Perfek vir plaasdamme en aquaponic stelsels. Broei pare lewer eiers in 'n 3 weke siklus. Aflewerings kan gereel word vir groot bestellings. Bestellings word verpak in plastiese sakke met water en suurstof. Ek gee graag advies. Kontak gerus vir meer inligting. Whatsapp welkom Dianne 0742478228
R 4
See product
Klerksdorp (North West)
Reun 2 Jaar oud b'&' Wyfie 3 Jaar oud opsoek n n goeie huis. Verkieslik iemand wat nie ander diere het nie, want hul kom glad nie oor die weg met ander honde, katte of enige ander diere nie. Rede vir verhuising, ek het hul aangeneem, en kom glad nie oor die weg met my ander diere nie. Vreeslike pragtige persoonlikhede wat hul het, maar wil nie my diere wat 1ste daar was hinder nie.
R 500
See product