Pragtige te
Top sales list pragtige te

Koffiefontein (Free State)
Dit is 'n binneplaas met 6 Ha geregistreerde water. 3 Ha Russiese gras onder, Floppy spreiers. 4 Ha vyfgrasmengsel onder met Floppy spreiers. Die plaas is verdeel in 5 kampe. 6 Klein kampies onder besproeiing. Lande kan ook aangewend word om aartappels te plant. Ekstra 4.5 KVA sonkrag vir die huis. Hier is ook 'n Eskompunt vir pompe. BTW ingesluit. Property Reference #: 1903305 Agent Details: Cobus Bester National Real Estate 162 Zastron Street Bloemfontein
R 2.645.000
See product

Bloemfontein (Free State)
4.28hk Hoewe in Bainsvlei, Bloemfontein met swembad, sterk boorgat, besproeiing, baie potensiaal HOOF WONING: 2slk Huis met 2 1/2 badkamers / baar/kroeg / 2 x leef area's / eetkamer / pragtige kombuis. Potensiaal vir vergroot. 2DE WONING: 2slk Meenthuis / 1 badkamer / sitkamer Afdak vir 3 voertuie
See product

Potchefstroom (North West)
Pragtige 85ha koepel plaas met 600m rivierfront. Pragtige dubbel verdieping houthuis met 4slaapkamers en 2 badkamers.Naweek uitverhurings inkomste van +- R9000 per maand met bestaande kliente basis met 'n goeie akkommodasie agent. Hierdie plaas sluit die volgende in: - Gas en solar krag met drie 19kg gas bottels ingesluit -generator - Sekurteit hek - ten volle gemubileerde huis linne en godyne ingesluit. -boorgat (laaste 2200 liter per uur) Skakel ons gerus om te besigtig! Property Reference #: 2008098 Agent Details: Riana van Garderen Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 2.200.000
See product

Potchefstroom (North West)
8.5 ha Hoewe met baie potensiaal om op 'n klein skaal te boer. As jy moeg is vir die dorp se gewoel, dan is hierdie hoewe net reg vir jou. Met 'n pragtige grasdakhuis met groot leefareas vir daardie heerlike kuiertye saam met vriende of familie. Die hoewe bied ook die volgende: - 4 slaapkamers - 2 badkamers - 2 ruim leefareas - 1 eetkamer - studeerkamer - leefarea met kroeg - ruim kombuis - 2 afdakke - alarmstelsel - gevestigde tuin - 4 boorgate (1 toegerus met 10 000 liter tank en 1 met 'n windpomp en dam) - hokke en store - 3-fase Eskom krag Kom kyk gerus! Property Reference #: 1909198 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 1.580.000
See product

Potchefstroom (North West)
R 2.100.000
See product

Rustenburg (North West)
12ha Gem in the magalies Meander !! Property with 5 furnished charlets with income. Koejawel, sitrus, kweper, granaat, neute druiwe en vele meer. • Buffelspoort dam naby met skoon water vir visvang of piekniek. • Groot verskeidenheid voellewe onder ander die visarend. • Juweel in die Magalies Meander bewaringsgebied. Skakel nou om die pragtige eiendom te besigtig. Property Reference #: LPRB-0331 Agent Details: Karin Janse Van Rensburg Leapfrog Property Group Leapfrog Office254 Beyers NaudeRUSTENBURG0299
R 3.390.000
See product

Stilfontein (North West)
Hiedie pragtige 3 slaapkamer huis het n badkamer met aparte toilet. Die kombuis het n aparte opwas. Lieflike groot sitkamer met n eetkamer. 2 kamers het ingeboude kaste en n gangkas in die gang. Alarmstelsel en beams is n bonus. Daar is n ruin stoor kamer en dubbel motorhuis. Kontak my vandag om hierdie eiendom te besoek!! Property Reference #: 1130660 Agent Details: Ryk de Bruin Rawson Properties Klerksdorp 15, Monica Avenue, Klerksdorp, Flamwood, North West
R 530.000
See product