-
loading
Ads with pictures

Pragtige siersteen huis


Top sales list pragtige siersteen huis

Koffiefontein (Free State)
Dit is 'n binneplaas met 6 Ha geregistreerde water. 3 Ha Russiese gras onder, Floppy spreiers. 4 Ha vyfgrasmengsel onder met Floppy spreiers. Die plaas is verdeel in 5 kampe. 6 Klein kampies onder besproeiing. Lande kan ook aangewend word om aartappels te plant. Ekstra 4.5 KVA sonkrag vir die huis. Hier is ook 'n Eskompunt vir pompe. BTW ingesluit. Property Reference #: 1903305 Agent Details: Cobus Bester National Real Estate 162 Zastron Street Bloemfontein
R 2.645.000
See product
Potchefstroom (North West)
As jy lief is om met mense te werk, dan is hierdie die ideale plek vir jou. Kom en leef jou drome en ander mense se drome hier uit. Die gastehuis en sy omgewing is pragtig geleë en skep die mooiste prentjie met 200 meter rivierfront en baie opsies om verder te ontwikkel. Slegs 9.5 km vanaf Parys. Die Hoofhuis bestaan uit: • 3 slaapkamers • 2 badkamers • sitkamer • eetkamer • waskamer Gastehuis bestaan uit: • 10 slaapkamers • 10 badkamers met stort en toilet • eetsaal • ontvangs area tweede huis bestaan uit: • 3 slaapkamers • 2 badkamers • sitkamer • eetkamer Woonstel 1: • 2 slaapkamer • 1 badkamer • sitkamer Woonstel 2: • 1 slaapkamer • 1 badkamer addisonele inligting: • 4 Boorgate 2 met dompel pomp • 4 water tenks • 1 groot plaas dam Kontak my gerus om nie die geleentheid te mis nie. # Parking: 2 Property Reference #: 2003163 Agent Details: Riana van Garderen Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 12.000.000
See product
Kroonstad (Free State)
pragtige 2 slp kamer, met aparte opwas en motorhuis in aftreeoord. Restaurant, Salon, kafee, Bib, versorgings opsies en baie meer.
See product
Parys (Free State)
Face brick house with lounge, open plan kitchen and dining room, two bedrooms and bathroom with shower, bath, double basin and toilet. All floors are tiled, have tile roof and lots of room outside to expand. Siersteen huis met sitkamer, oopplan eetkamer/kombuis, twee slaapkamers en badkamer met bad, stort, dubbel wasbak en toilet. Al die vloere is geteël, daar is 'n teël dak en daar is baie spasie buite vir uitbreiding. # Reception Rooms: 1 Has Garden Security Features: fence Property Reference #: 3134702 Agent Details: Roné Hattingh Gaylin Estate Agents 341Beyers Naude Drive #xA;Randburg#xA; Northcliff 2195
R 475.000
See product
Parys (Free State)
Pragtige huis met oorspronklike houtvloere. Die huis self kan gebruik word om in te woon, of om ook as gaste eenhede uit te verhuur. Daar is, behalwe die huis, twee gaste kamers aan die agterkant van die huis, elk met 'n slaapkamer, kombuis gedeelte en 'n badkamer. Die drie ruim onderdak stoepe en kunstig ontwerpte tuintjies skep 'n rustige atmosfeer waarin gaste heerlik kan ontspan. Die eiendom is naby die Vaalrivier geleë. Beautiful house with original wood floors. The house itself can be used to live in, or to rent out as guest units. In addition to the house, there are two guest rooms at the back of the house, each with a bedroom, kitchenette and a bathroom. The three spacious covered verandas and artfully designed gardens create a tranquil atmosphere in which guests can relax. The property is situated close to the Vaal River. # Reception Rooms: 2 # Parking: 1 Has Garden Security Features: fence, alarm, access gate Property Reference #: 3237896 Agent Details: Roné Hattingh Gaylin Estate Agents 341Beyers Naude Drive #xA;Randburg#xA; Northcliff 2195
R 1.290.000
See product
Potchefstroom (North West)
Pragtige 2.1 Ha hoewe by Lindequesdrift.Hierdie eiendom is geskik vir 'n rustige naweek wegbreek plek of permanente bly,as gevolg van die ligging 'n klipgooi van Parys en Vanderbijlpark Die eiendom is pas toegespan met nuwe draad. Die eiendom bied die volgende: • Modern 2 Slaapkamer woonhuis met oopplan leefarea. • Dubbel motorhuismet deure wat oop swaai. • Sonpanele. • Watertenk. • 2 × Boorgate waarvan een met sonkrag toegerus is. • Huis is netjies omhein vir ekstra veiligheid. Hierdie eiendom is enig in sy soort. Kom kyk gerus. # Parking: 2 Property Reference #: 2003082 Agent Details: Riana van Garderen Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 675.000
See product
Nylstroom (Limpopo)
Lovely 3 bedroom 2 bathroom home. All the bedrooms have built in closets, the third bedroom was changed into a 1 bedroom flat with a separate kitchenette that can be rented out or used as the main bedroom. The kitchen is open plan and has ample cupboards & a gas hob. There is a open plan dining room, living room and a office. The properties has walls on 3 sides with palisades in the front with a electric gate. The floors are tiled. The garden is massive with a water tank & pressure pump. Additional extras include a staff toilet & 2 carports. Please contact us for more information! Pragtige 3 slaapkamer 2 badkamer huis. Al die slaapkamers het ingeboude kaste, die derde slaapkamer is verander in 'n woonstel met 1 slaapkamer met 'n aparte kombuisie wat verhuur kan word of as hoofslaapkamer gebruik kan word. Die kombuis is oopplan en het genoeg kaste en 'n gaskookplaat. Daar is 'n oopplan-eetkamer, sitkamer en 'n kantoor. Die eiendomme het mure aan drie kante met palissades aan die voorkant met 'n elektriese hek. Die vloere is geteël. Die tuin is massief met 'n watertenk en drukpomp. Bykomende ekstras sluit 'n personeeltoilet en 2 afdakke in. Kontak ons ??gerus vir meer inligting! Property Reference #: CE21-0180 Agent Details: Elmarie van Zyl Century21 Shop 24, Sparrow Centre (PnP), Nelson Mandela Drive, Modimolle 0510
R 1.025.000
See product
Stilfontein (North West)
Hiedie pragtige 3 slaapkamer huis het n badkamer met aparte toilet. Die kombuis het n aparte opwas. Lieflike groot sitkamer met n eetkamer. 2 kamers het ingeboude kaste en n gangkas in die gang. Alarmstelsel en beams is n bonus. Daar is n ruin stoor kamer en dubbel motorhuis. Kontak my vandag om hierdie eiendom te besoek!! Property Reference #: 1130660 Agent Details: Ryk de Bruin Rawson Properties Klerksdorp 15, Monica Avenue, Klerksdorp, Flamwood, North West
R 530.000
See product
Bloemfontein (Free State)
4.28hk Hoewe in Bainsvlei, Bloemfontein met swembad, sterk boorgat, besproeiing, baie potensiaal HOOF WONING: 2slk Huis met 2 1/2 badkamers / baar/kroeg / 2 x leef area's / eetkamer / pragtige kombuis. Potensiaal vir vergroot. 2DE WONING: 2slk Meenthuis / 1 badkamer / sitkamer Afdak vir 3 voertuie
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.