Pragtige ruim slaapkamer
Top sales list pragtige ruim slaapkamer

Kroonstad (Free State)
pragtige 2 slp kamer, met aparte opwas en motorhuis in aftreeoord. Restaurant, Salon, kafee, Bib, versorgings opsies en baie meer.
See product

Stilfontein (North West)
Hiedie pragtige 3 slaapkamer huis het n badkamer met aparte toilet. Die kombuis het n aparte opwas. Lieflike groot sitkamer met n eetkamer. 2 kamers het ingeboude kaste en n gangkas in die gang. Alarmstelsel en beams is n bonus. Daar is n ruin stoor kamer en dubbel motorhuis. Kontak my vandag om hierdie eiendom te besoek!! Property Reference #: 1130660 Agent Details: Ryk de Bruin Rawson Properties Klerksdorp 15, Monica Avenue, Klerksdorp, Flamwood, North West
R 530.000
See product

Uitenhage (Eastern Cape)
Ruim 1x Slaapkamer woonstel een of twee persone(2de persoon addisioneel R600) oopplan kombuis x sitkamer ingeboude kaste wasmasjien koppelpunt privaat ingang parkeerarea eie binnehof water en ligte ingesluit geen honde of katte geen rook deposito R3250 vooraf betaald maandeliks R3250 kredietnavraag(huurder se koste) (wi-fi: opsioneel)
R 3.250
See product

Potchefstroom (North West)
Pragtige 2.1 Ha hoewe by Lindequesdrift.Hierdie eiendom is geskik vir 'n rustige naweek wegbreek plek of permanente bly,as gevolg van die ligging 'n klipgooi van Parys en Vanderbijlpark Die eiendom is pas toegespan met nuwe draad. Die eiendom bied die volgende: • Modern 2 Slaapkamer woonhuis met oopplan leefarea. • Dubbel motorhuismet deure wat oop swaai. • Sonpanele. • Watertenk. • 2 × Boorgate waarvan een met sonkrag toegerus is. • Huis is netjies omhein vir ekstra veiligheid. Hierdie eiendom is enig in sy soort. Kom kyk gerus. # Parking: 2 Property Reference #: 2003082 Agent Details: Riana van Garderen Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 675.000
See product

Potchefstroom (North West)
8.3Ha Hoewe buite Potchefstroom in Oudedorp. Hierdie hoewe word tans benut vir 'n perdeskool. Die hoewe bestaan uit die volgende: • 4 Slaapkamer woning met 2 badkamers en 2 ruim leefareas. • Bachelor woonstel(±60m²) met huurinkomste van R3000.00 per maand. • Rondawel vir pak/stoorkamer. • 1 x Groot stoor (±160m²) • 1 x Skaapkraal (±260m²) • Die hoewe is opgedeel in 14 kampe. • 2 x Boorgate waarvan 1 toegerus is (±6500l/uur) • Werkershuise. • Pragtige tuin en bome. • Swembad. • 2 x Afdakke. Kom kyk gerus! ------------------------------------------------------------------------------------------------------------------- # Parking: 2 Property Reference #: 1807145 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 3.200.000
See product

Potchefstroom (North West)
R 2.550.000
See product

Potchefstroom (North West)
R 2.090.000
See product

Potchefstroom (North West)
8.5 ha Hoewe met baie potensiaal om op 'n klein skaal te boer. As jy moeg is vir die dorp se gewoel, dan is hierdie hoewe net reg vir jou. Met 'n pragtige grasdakhuis met groot leefareas vir daardie heerlike kuiertye saam met vriende of familie. Die hoewe bied ook die volgende: - 4 slaapkamers - 2 badkamers - 2 ruim leefareas - 1 eetkamer - studeerkamer - leefarea met kroeg - ruim kombuis - 2 afdakke - alarmstelsel - gevestigde tuin - 4 boorgate (1 toegerus met 10 000 liter tank en 1 met 'n windpomp en dam) - hokke en store - 3-fase Eskom krag Kom kyk gerus! Property Reference #: 1909198 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 1.580.000
See product

Potchefstroom (North West)
R 2.335.000
See product