-
loading
Ads with pictures

Pragtige ruim


Top sales list pragtige ruim

Kroonstad (Free State)
pragtige 2 slp kamer, met aparte opwas en motorhuis in aftreeoord. Restaurant, Salon, kafee, Bib, versorgings opsies en baie meer.
See product
Potchefstroom (North West)
Hierdie is die laaste Vyfhoek landbouhoewe (9527 m2 groot) in Van der Hoffpark. Dit het ‘n plaasatmosfeer maar is tog in die dorp, naby ‘n Winkelkompleks, skole en die universiteit. Die hoewe het ‘n pragtige, groot gevestigde tuin met besproeiing, 2 boorgate met 2 opgaartenks, ‘n kragopwekker van 40 kVA, 3-fase krag, ‘n son-waterverwarmer, ‘n swembad en uitstekende sekuriteit. Die hoofwoning het 3 slaapkamers met ondervloerse verwarming, 2 badkamers met granietafwerking (1 en suite), studeerkamer, eetkamer met “jetmaster”-kaggel, baie ruim sitkamer, die mooiste granietkombuis met elektriese- en gasstoof, aparte opwaskamer, spens, pragtige ruim binnehof, 6 motorhuise met graniet vloere en outomatiese deure. Die gebou sluit ook 3 woonstelle in (aan Noordekant) naamlik 2 x 1 slaapkamer en 1 “bachelor’s flat”.met motorafdakke Die tweede woning is ‘n ruim oopplanmeenthuis het 2 slaapkamers, 2 badkamers, aparte opwaskamer, spens, groot stoep, dubbelmotorhuis met 2 motorafdakke. Moenie uitstel nie – Hierdie is ‘n seldsame geleentheid ! # Parking: 8 Property Reference #: 2105229 Agent Details: Ellen du Plessis Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 8.500.000
See product
Parys (Free State)
Pragtige huis met oorspronklike houtvloere. Die huis self kan gebruik word om in te woon, of om ook as gaste eenhede uit te verhuur. Daar is, behalwe die huis, twee gaste kamers aan die agterkant van die huis, elk met 'n slaapkamer, kombuis gedeelte en 'n badkamer. Die drie ruim onderdak stoepe en kunstig ontwerpte tuintjies skep 'n rustige atmosfeer waarin gaste heerlik kan ontspan. Die eiendom is naby die Vaalrivier geleë. Beautiful house with original wood floors. The house itself can be used to live in, or to rent out as guest units. In addition to the house, there are two guest rooms at the back of the house, each with a bedroom, kitchenette and a bathroom. The three spacious covered verandas and artfully designed gardens create a tranquil atmosphere in which guests can relax. The property is situated close to the Vaal River. # Reception Rooms: 2 # Parking: 1 Has Garden Security Features: fence, alarm, access gate Property Reference #: 3237896 Agent Details: Roné Hattingh Gaylin Estate Agents 341Beyers Naude Drive #xA;Randburg#xA; Northcliff 2195
R 1.290.000
See product
Potchefstroom (North West)
8.5 ha Hoewe met baie potensiaal om op 'n klein skaal te boer. As jy moeg is vir die dorp se gewoel, dan is hierdie hoewe net reg vir jou. Met 'n pragtige grasdakhuis met groot leefareas vir daardie heerlike kuiertye saam met vriende of familie. Die hoewe bied ook die volgende: - 4 slaapkamers - 2 badkamers - 2 ruim leefareas - 1 eetkamer - studeerkamer - leefarea met kroeg - ruim kombuis - 2 afdakke - alarmstelsel - gevestigde tuin - 4 boorgate (1 toegerus met 10 000 liter tank en 1 met 'n windpomp en dam) - hokke en store - 3-fase Eskom krag Kom kyk gerus! Property Reference #: 1909198 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 1.580.000
See product
Potchefstroom (North West)
8.3Ha Hoewe buite Potchefstroom in Oudedorp. Hierdie hoewe word tans benut vir 'n perdeskool. Die hoewe bestaan uit die volgende: • 4 Slaapkamer woning met 2 badkamers en 2 ruim leefareas. • Bachelor woonstel(±60m²) met huurinkomste van R3000.00 per maand. • Rondawel vir pak/stoorkamer. • 1 x Groot stoor (±160m²) • 1 x Skaapkraal (±260m²) • Die hoewe is opgedeel in 14 kampe. • 2 x Boorgate waarvan 1 toegerus is (±6500l/uur) • Werkershuise. • Pragtige tuin en bome. • Swembad. • 2 x Afdakke. Kom kyk gerus! ------------------------------------------------------------------------------------------------------------------- # Parking: 2 Property Reference #: 1807145 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 3.200.000
See product
Potchefstroom (North West)
8.5Ha Hoewe geleë in Potchefstroom met 2 Wonings en 1 Woonstel. Hierdie hoewe is geskik vir boerdery op kleinskaal met genoegsame water! Pragtige boomryke tuin onder besproeiing. Die hoewe bied die volgende: Woning 1: (±600m²) • 6 Slaapkamers. • 3 Badkamers. • 3 Ruim leefareas. • Kombuis met opwas en spens. Woning 2: (±190m²) • 3 Slaapkamers. • 2 Badkamers. • 2 Leefareas met kombuis. Woonstel: (±70m²) • 1 Slaapkamer met sitkamer en kombuis. -------------------------------------------------------- • 40 Pekaneutbome. • 3 x Boorgate waarvan 1 ±14000l/uur toets. • 1 x Sementdam vir besproeiing. • 4 x Kampe. • Slagkamer / Stoorkamer. • 10/15 Varkhokke. • Water toring - 3 x 30 000l water tanks. • Eskom 3 Fase krag. • Alarmstelsel. • 2 x Werkershuise. Btw ter sprake. Kom kyk gerus! ------------------------------------------------------------------------------------------------------------------ Property Reference #: 1809261 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 2.550.000
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.