-
loading
Ads with pictures

Pragtige kleinhoewe naby


Top sales list pragtige kleinhoewe naby

Potchefstroom (North West)
5.1 ha Kleinhoewe met slaapplek vir 100 mense wat as 'n kampterrein verhuur kan word. Daar is ook 'n groot saal met sy eie kombuis waar etes bedien kan word of kerk gehou kan word. Met nog 'n eetsaal en kombuis is dit ideaal vir 'n groot hoeveelheid mense wat wil spanbou of konferensies aanbied. Jy kan selfs hierdie plek omskep in 'n pragtige trou venue waar die gaste kan oornag wat van ver af kom. Twee huise is ook deel van die kleinhoewe vir die personeel of eienaar om in te woon. - 48 slaapkamers (2 per kamer) - ablusiegeriewe - 2 aparte badkamers - braai-area - stoor - boorgat wat toegerus is (2500 liter per uur) - windpomp met 'n dam - Eskom 3-fase - die geboue en terrein kort net 'n behoorlike opknapping Kontak my gerus vir 'n afspraak. Property Reference #: 2107083 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 2.100.000
See product
Potchefstroom (North West)
8.5 ha Hoewe met baie potensiaal om op 'n klein skaal te boer. As jy moeg is vir die dorp se gewoel, dan is hierdie hoewe net reg vir jou. Met 'n pragtige grasdakhuis met groot leefareas vir daardie heerlike kuiertye saam met vriende of familie. Die hoewe bied ook die volgende: - 4 slaapkamers - 2 badkamers - 2 ruim leefareas - 1 eetkamer - studeerkamer - leefarea met kroeg - ruim kombuis - 2 afdakke - alarmstelsel - gevestigde tuin - 4 boorgate (1 toegerus met 10 000 liter tank en 1 met 'n windpomp en dam) - hokke en store - 3-fase Eskom krag Kom kyk gerus! Property Reference #: 1909198 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 1.580.000
See product
Potchefstroom (North West)
Pragtige Vaalrivierfront hoewe naby Potchefstroom. Hierdie hoewe het geen verbeteringe, daar is wel 'n boorgat asook geregistreerde pomp regte uit die rivier. Pragtige natuurskoon! ----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------- Property Reference #: 1701356 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 1.650.000
See product
Parys (Free State)
Pragtige huis met oorspronklike houtvloere. Die huis self kan gebruik word om in te woon, of om ook as gaste eenhede uit te verhuur. Daar is, behalwe die huis, twee gaste kamers aan die agterkant van die huis, elk met 'n slaapkamer, kombuis gedeelte en 'n badkamer. Die drie ruim onderdak stoepe en kunstig ontwerpte tuintjies skep 'n rustige atmosfeer waarin gaste heerlik kan ontspan. Die eiendom is naby die Vaalrivier geleë. Beautiful house with original wood floors. The house itself can be used to live in, or to rent out as guest units. In addition to the house, there are two guest rooms at the back of the house, each with a bedroom, kitchenette and a bathroom. The three spacious covered verandas and artfully designed gardens create a tranquil atmosphere in which guests can relax. The property is situated close to the Vaal River. # Reception Rooms: 2 # Parking: 1 Has Garden Security Features: fence, alarm, access gate Property Reference #: 3237896 Agent Details: Roné Hattingh Gaylin Estate Agents 341Beyers Naude Drive #xA;Randburg#xA; Northcliff 2195
R 1.290.000
See product
Potchefstroom (North West)
Hierdie is die laaste Vyfhoek landbouhoewe (9527 m2 groot) in Van der Hoffpark. Dit het ‘n plaasatmosfeer maar is tog in die dorp, naby ‘n Winkelkompleks, skole en die universiteit. Die hoewe het ‘n pragtige, groot gevestigde tuin met besproeiing, 2 boorgate met 2 opgaartenks, ‘n kragopwekker van 40 kVA, 3-fase krag, ‘n son-waterverwarmer, ‘n swembad en uitstekende sekuriteit. Die hoofwoning het 3 slaapkamers met ondervloerse verwarming, 2 badkamers met granietafwerking (1 en suite), studeerkamer, eetkamer met “jetmaster”-kaggel, baie ruim sitkamer, die mooiste granietkombuis met elektriese- en gasstoof, aparte opwaskamer, spens, pragtige ruim binnehof, 6 motorhuise met graniet vloere en outomatiese deure. Die gebou sluit ook 3 woonstelle in (aan Noordekant) naamlik 2 x 1 slaapkamer en 1 “bachelor’s flat”.met motorafdakke Die tweede woning is ‘n ruim oopplanmeenthuis het 2 slaapkamers, 2 badkamers, aparte opwaskamer, spens, groot stoep, dubbelmotorhuis met 2 motorafdakke. Moenie uitstel nie – Hierdie is ‘n seldsame geleentheid ! # Parking: 8 Property Reference #: 2105229 Agent Details: Ellen du Plessis Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 8.500.000
See product
Rustenburg (North West)
12ha Gem in the magalies Meander !! Property with 5 furnished charlets with income. Koejawel, sitrus, kweper, granaat, neute druiwe en vele meer. • Buffelspoort dam naby met skoon water vir visvang of piekniek. • Groot verskeidenheid voellewe onder ander die visarend. • Juweel in die Magalies Meander bewaringsgebied. Skakel nou om die pragtige eiendom te besigtig. Property Reference #: LPRB-0331 Agent Details: Karin Janse Van Rensburg Leapfrog Property Group Leapfrog Office254 Beyers NaudeRUSTENBURG0299
R 3.390.000
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.