-
loading
Ads with pictures

Pragtige klein plasie


Top sales list pragtige klein plasie

Koffiefontein (Free State)
Dit is 'n binneplaas met 6 Ha geregistreerde water. 3 Ha Russiese gras onder, Floppy spreiers. 4 Ha vyfgrasmengsel onder met Floppy spreiers. Die plaas is verdeel in 5 kampe. 6 Klein kampies onder besproeiing. Lande kan ook aangewend word om aartappels te plant. Ekstra 4.5 KVA sonkrag vir die huis. Hier is ook 'n Eskompunt vir pompe. BTW ingesluit. Property Reference #: 1903305 Agent Details: Cobus Bester National Real Estate 162 Zastron Street Bloemfontein
R 2.645.000
See product
Bloemfontein (Free State)
Moeg vir die stads lawaai, smag jou siel na rus en vrede, wil jy vars lug inasem en die reuk van vars geploegde lande inadem? Jy hoef nie verder te soek nie, want hierdie plasie, bied alles waarna jy soek! Die eiendom bestaan uit die volgende: Grootte van grond: 47,2572 (SEWE EN VEERTIG komma TWEE VYF SEWE TWEE) HEKTAAR 2 Huise (1x 3 slaapkamer met een badkamer (150m3) 1x 4 slaapkamer met 2 badkamers (180m3) 6 Motor huise met oprol deure + 1 afdak Winkel met dubbelverdieping stoor bo-op 3 Buite geboue en Melkstal. 4 boorgate sterk water (3 nie in gebruik) – 1 in gebruik wat alles tans voorsien van water Eskom krag (geen water of krag van Mangaung) Winkel lisensie + Drank lisensie word oorgedra aan nuwe koper. Lande geploeg 35 hektar. Kontak Leon van Quantum Property Brokers op 0716755387 om besigtiging te reël. # Parking: 6 Property Reference #: 151 Agent Details: Louise de Bruin Quantum Property Brokers 11 Mimosa Avenue, Bainsvlei, Bloemfontein, 9338 Bloemfontein
R 3.500.000
See product
Kroonstad (Free State)
Die grootte van die plasie is 380Ha. Weiding: Daar is 13 kampe, Drade is in ‘n redelike goeie toestand, 2 is aangeplant met smutsvinger Lande:Geen Watervoorsiening: Daar is 6 boorgate en almal is toegerus.1 x Sementdamme en 1 x gronddam Verbeterings: Geen woonhuis, slegs 'n Chalet, met nodige geriewe 1 x Groot Sinkstoor Daar is werkershuise Veehanteringsgeriewe:- Drukgang met laaibank met kraal vir vee Krag – Eskom Property Reference #: 1807336 Agent Details: Attie van Jaarsveld National Real Estate 162 Zastron Street Bloemfontein
R 4.470.588
See product
Potchefstroom (North West)
Pragtige 40.5ha plaas geleë teen die Vaalrivier met 60m rivierfront. Hierdie plasie beskik oor die volgende: • 2 x Boorgate(1 x Toegerus met Windpomp) • ±20ha Ploegbare lande • 1 x Werkershuis • Bouma onder teen rivier • 1 x Sementdam BTW TER SPRAKE. Kom kyk gerus! ------------------------------------------------------------------------------------------------------------------- Property Reference #: 1801100 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 2.700.000
See product
Potchefstroom (North West)
8.5 ha Hoewe met baie potensiaal om op 'n klein skaal te boer. As jy moeg is vir die dorp se gewoel, dan is hierdie hoewe net reg vir jou. Met 'n pragtige grasdakhuis met groot leefareas vir daardie heerlike kuiertye saam met vriende of familie. Die hoewe bied ook die volgende: - 4 slaapkamers - 2 badkamers - 2 ruim leefareas - 1 eetkamer - studeerkamer - leefarea met kroeg - ruim kombuis - 2 afdakke - alarmstelsel - gevestigde tuin - 4 boorgate (1 toegerus met 10 000 liter tank en 1 met 'n windpomp en dam) - hokke en store - 3-fase Eskom krag Kom kyk gerus! Property Reference #: 1909198 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 1.580.000
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.