-
loading
Ads with pictures

Pragtige hoewe vyfhoek


Top sales list pragtige hoewe vyfhoek

Potchefstroom (North West)
Pragtige hoewe by Vyfhoek met 'n mooi 3 slaapkamer woning, 3 badkamers, sitkamer, tv-kamer en eetkamer. Die kombuis het mooi kaste en 'n ooghoogte oond. Daar is 'n inloopspens, aparte waskamer en 'n opwas. Die grasperk is baie groot vir kinders om te speel en orals is sprinklers om die gras groen te hou. Daar is een groot stoor met 2 kleiner store wat as stoorplek of vir besigheid gebruik kan word. Die boorgat is toegerus met 'n waterversagter. Met sy sterk boorgat wat gemaklik 10 000 liter water per uur pomp, kan jy die dam ook lekker volhou vir afkoeltye. Vir die tuinliefhebber is daar 'n tonnel waarmee jy jouself kan besig hou en groente kan aanplant vir eie gebruik. Daar is 2 motorhuise en 2 groot afdakke. Die woning is ook gekoppel met pre-paid krag. Hierdie hoewe bied ook die volgende: Woning 2 - 3 slaapkamer woning - oopplan sitkamer en kombuis - spens - badkamer - afdak vir 2 motors - stoepie buite om rustig te braai - gasgeyser en stoof - pre-paid krag Woning 3 - 2 slaapkamer woonstel - oopplan kombuis met sitkamer - badkamer - gasgeyser en stoof - pre-paid krag - afdak vir 2 motors Woning 4 - 2 slaapkamer woonstel - oopplan kombuis met sitkamer - badkamer - gasgeyser en stoof - pre-paid krag - afdak vir 2 motors Daar is by elke woning 'n alarmstelsel en die hoofwoning het kameras. Woning 2, 3 en 4 word tans verhuur. Kontak my gerus!! # Parking: 2 Property Reference #: 1908092 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 3.945.000
See product
Potchefstroom (North West)
Pragtige Vaalrivierfront hoewe naby Potchefstroom. Hierdie hoewe het geen verbeteringe, daar is wel 'n boorgat asook geregistreerde pomp regte uit die rivier. Pragtige natuurskoon! ----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------- Property Reference #: 1701356 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 1.650.000
See product
Potchefstroom (North West)
Pragtige 2.1 Ha hoewe by Lindequesdrift.Hierdie eiendom is geskik vir 'n rustige naweek wegbreek plek of permanente bly,as gevolg van die ligging 'n klipgooi van Parys en Vanderbijlpark Die eiendom is pas toegespan met nuwe draad. Die eiendom bied die volgende: • Modern 2 Slaapkamer woonhuis met oopplan leefarea. • Dubbel motorhuismet deure wat oop swaai. • Sonpanele. • Watertenk. • 2 × Boorgate waarvan een met sonkrag toegerus is. • Huis is netjies omhein vir ekstra veiligheid. Hierdie eiendom is enig in sy soort. Kom kyk gerus. # Parking: 2 Property Reference #: 2003082 Agent Details: Riana van Garderen Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 675.000
See product
Potchefstroom (North West)
Hierdie is die laaste Vyfhoek landbouhoewe (9527 m2 groot) in Van der Hoffpark. Dit het ‘n plaasatmosfeer maar is tog in die dorp, naby ‘n Winkelkompleks, skole en die universiteit. Die hoewe het ‘n pragtige, groot gevestigde tuin met besproeiing, 2 boorgate met 2 opgaartenks, ‘n kragopwekker van 40 kVA, 3-fase krag, ‘n son-waterverwarmer, ‘n swembad en uitstekende sekuriteit. Die hoofwoning het 3 slaapkamers met ondervloerse verwarming, 2 badkamers met granietafwerking (1 en suite), studeerkamer, eetkamer met “jetmaster”-kaggel, baie ruim sitkamer, die mooiste granietkombuis met elektriese- en gasstoof, aparte opwaskamer, spens, pragtige ruim binnehof, 6 motorhuise met graniet vloere en outomatiese deure. Die gebou sluit ook 3 woonstelle in (aan Noordekant) naamlik 2 x 1 slaapkamer en 1 “bachelor’s flat”.met motorafdakke Die tweede woning is ‘n ruim oopplanmeenthuis het 2 slaapkamers, 2 badkamers, aparte opwaskamer, spens, groot stoep, dubbelmotorhuis met 2 motorafdakke. Moenie uitstel nie – Hierdie is ‘n seldsame geleentheid ! # Parking: 8 Property Reference #: 2105229 Agent Details: Ellen du Plessis Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 8.500.000
See product
Potchefstroom (North West)
8.3Ha Hoewe buite Potchefstroom in Oudedorp. Hierdie hoewe word tans benut vir 'n perdeskool. Die hoewe bestaan uit die volgende: • 4 Slaapkamer woning met 2 badkamers en 2 ruim leefareas. • Bachelor woonstel(±60m²) met huurinkomste van R3000.00 per maand. • Rondawel vir pak/stoorkamer. • 1 x Groot stoor (±160m²) • 1 x Skaapkraal (±260m²) • Die hoewe is opgedeel in 14 kampe. • 2 x Boorgate waarvan 1 toegerus is (±6500l/uur) • Werkershuise. • Pragtige tuin en bome. • Swembad. • 2 x Afdakke. Kom kyk gerus! ------------------------------------------------------------------------------------------------------------------- # Parking: 2 Property Reference #: 1807145 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 3.200.000
See product
Potchefstroom (North West)
8.5 ha Hoewe met baie potensiaal om op 'n klein skaal te boer. As jy moeg is vir die dorp se gewoel, dan is hierdie hoewe net reg vir jou. Met 'n pragtige grasdakhuis met groot leefareas vir daardie heerlike kuiertye saam met vriende of familie. Die hoewe bied ook die volgende: - 4 slaapkamers - 2 badkamers - 2 ruim leefareas - 1 eetkamer - studeerkamer - leefarea met kroeg - ruim kombuis - 2 afdakke - alarmstelsel - gevestigde tuin - 4 boorgate (1 toegerus met 10 000 liter tank en 1 met 'n windpomp en dam) - hokke en store - 3-fase Eskom krag Kom kyk gerus! Property Reference #: 1909198 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 1.580.000
See product
Potchefstroom (North West)
8.5Ha Hoewe geleë in Potchefstroom met 2 Wonings en 1 Woonstel. Hierdie hoewe is geskik vir boerdery op kleinskaal met genoegsame water! Pragtige boomryke tuin onder besproeiing. Die hoewe bied die volgende: Woning 1: (±600m²) • 6 Slaapkamers. • 3 Badkamers. • 3 Ruim leefareas. • Kombuis met opwas en spens. Woning 2: (±190m²) • 3 Slaapkamers. • 2 Badkamers. • 2 Leefareas met kombuis. Woonstel: (±70m²) • 1 Slaapkamer met sitkamer en kombuis. -------------------------------------------------------- • 40 Pekaneutbome. • 3 x Boorgate waarvan 1 ±14000l/uur toets. • 1 x Sementdam vir besproeiing. • 4 x Kampe. • Slagkamer / Stoorkamer. • 10/15 Varkhokke. • Water toring - 3 x 30 000l water tanks. • Eskom 3 Fase krag. • Alarmstelsel. • 2 x Werkershuise. Btw ter sprake. Kom kyk gerus! ------------------------------------------------------------------------------------------------------------------ Property Reference #: 1809261 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 2.550.000
See product
Bloemfontein (Free State)
4.28hk Hoewe in Bainsvlei, Bloemfontein met swembad, sterk boorgat, besproeiing, baie potensiaal HOOF WONING: 2slk Huis met 2 1/2 badkamers / baar/kroeg / 2 x leef area's / eetkamer / pragtige kombuis. Potensiaal vir vergroot. 2DE WONING: 2slk Meenthuis / 1 badkamer / sitkamer Afdak vir 3 voertuie
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.