Pragtige
Top sales list pragtige
South Africa
pragtige westie en Cairn hondjies pragtige vol vertroue vriendelike pup se wat in die huis baie goed gesosialiseer om volwassenes kinders en ander honde het almal super temperament en is ook hier ontmoet, gereeld ontwurm word, sal microchip en frontlined
R 3.200
See product
Vryburg (North West)
Pragtige Serengeti katjies beskikbaar ❤ Nog 1 mannetjie en 1 wyfie beskikbaar Hulle het die mooiste pelsie met pragtige kontras. Hulle is op die 05 Februarie gebore - Ingeënt - 2x ontwurm - vet checked ✔ - geregistreerd Serengetis is so mooi soos Bengals. Hulle is net eleganter gebou. Langer beene en ore. Hulle het glade kort hare. Hulle persoonlikheid is baie soos Orientals. Perfekte katte vir n gesin. Hulle is lief vir ander katte, honde en kinders. R7500 per katjie As jy al 2 saam vat R14000 Laaste 2 fotos is Pa en Ma van hulle Besoek gerus ook my Instagram page Spotted_felines_sarah Kontak my gerus Sarah 0749657446 Spotted Felines first Serengeti cat breeder in South Africa Ek is naby Vryburg North-West Transport kan teen onkostes gereël word.
R 7.500
See product
Witbank (Mpumalanga)
Pragtige opregte Husky teef 9 weke oud. Een Blou en een groen oog. Ingeënt en ontwurm. R3500.00 kontak 0813935013 Beautiful Female Husky 9 weeks old, one blue and one green eye. Vaccinated and dewormed. R3500. Contact 0813935013
R 3.500
See product
Uitenhage (Eastern Cape)
Pragtige opreg geteelde Rhodesian Ridgeback hondtjies beskikbaar. Hulle is 20 Januarie 2020 gebore en is tans 8weke oud. Hulle het inspuitings gehad en is ontwurm Hulle is baie liefdevolle honde en baie beskermimg oor hulle eienaar veral kinders Skakel 083 443 9446
R 3.000
See product
Kroonstad (Free State)
Pragtige mak minateur meultjie “Allies” 10 maande oud met n baie mooi persoonlikheid. Baie skaars om n minateur meul te vind.
R 4.000
See product
Paarl (Western Cape)
Pragtige jong gesonde vry lopende hane afkomstig van goeie le henne. Al die hane se pa is 'n Buff Orpington. Whatsapp 0828250107 vir navrae.
R 100
See product
Koster (North West)
Pragtige Ram, ongeveer 2 jaar oud. Kom uit n Meatmaster Stoet - Kroondal area. Loop tans op n plaas buite Koster. Kontak asb vir Paulie op 0838937576.
R 4.000
See product
Clocolan (Free State)
Pragtige miniatuur Worshondjies beskikbaar van twee verskillende werpsels. Chocolate en chocolate dapple beskikbaar. Sal op 6 weke ingeeent en ontwurm word. Kontak my vir meer inligting. 0829268651
R 3.800
See product
Secunda (Mpumalanga)
Pragtige Miniatuur Schnauzer reuntjies Reeds ingeeënt en ontwurm
R 2.000
See product
Vanderkloof (Northern Cape)
Pragtige kortbeen jack russels, 11Augustus gebore,liefdevolle en lewenslustige hondjies,baie lief vir kinders..hulle is ontwurm.
R 2.000
See product
Bloemfontein (Free State)
Eight beautiful border collie puppies ready for their new homes. Vaccinated and dewormed, vet checked. Contact me for more information. Agt pragtige opregte Skaaphondjies gereed vir hul nuwe families. Vier prinses tefies, vier stewige reuntjies. Kontak gerus vir meer inligting.
R 3.000
See product
Frankfort (Free State)
Very good looked after English Bulldog puppies for sale, vet checked, vaccinated, dewormed, microchipped will be Kusa Registered.They are born 11/4/2020. Please call to view or for more pics.Will be ready for their new homes on 30 May 2020. Puppies can be delivered at their new homes if its needed. 2 x Female 1x Male. Please contact for pics of pups. R15 000 each Pragtige Opregte Engelse Bullhonde. Ingeent en gechip. Pa en Ma is geregistreer by KUSA. Sal Beskikbaar wees 30 Mei 2020. R 15 000 elk Hondetjies sal afgelewer word indien nodig. Kontak my by 0727000989
R 15.000
See product
Bloemfontein (Free State)
Nine beautiful border collie puppies ready for their new homes. Males and females available. They're vet checked, vaccinations up to date and dewormed. Mom is a working dog. DOB: 1-04-2020. Nege pragtige Skaaphondjies beskikbaar. Reuntjies en tefies beskikbaar. Entings en ontwurming op datum. Skakel of whatsapp gerus vir meer informasie.
R 3.000
See product
Bloemfontein (Free State)
Four beautiful pure bred Border Collie girls looking for their forever homes. They're vet checked, vaccinations up to date and dewormed. DOB: 22- 05- 20. Vier pragtige Border collie prinsessies reg vir hul nuwe families. Kontak gerus.
R 3.500
See product
Bloemfontein (Free State)
Hierdie pragtige twee jong lovebirds soek n liefdevolle tuiste. Ongeveer 3.5mnde oud. Geslag onbekend.
R 200
See product
Bloemfontein (Free State)
Eight pure bred Border Collie pups are ready for their new homes. Males and females available. They're vet checked, vaccinations up to date and dewormed. Mom's a working dog, dad retired from a early age - his kingdom's indoors. "A dog is the only thing on earth that loves you more than you love yourself.” Agt pragtige opregte Skaaphondjies beskikbaar, hul is gereed vir hul nuwe families. Kontak gerus vir meer inligting.
R 3.500
See product
Pietersburg (Limpopo)
Name: Chow Height: +- 14.1hh Gender: Mare Age: 7 years Color: Paint #Haltertrained and Backed #Not Registered #No Passport Pragtige kinder perdjie sy is dragtig met n registreerde arabier Located Limpopo Tzaneen
R 9.000
See product
Bloemfontein (Free State)
Pure bred beautiful border Collies ready for their forever homes. Vaccinated, dewormed and vet checked. Mom's a working dog, sheep mostly..dad a coach potato. Come from wonderful bloodlines. For more details, contact me. DOB 27-2- 2021 Pragtige opregte Skaaphondjies is gereed om na hul nuwe families te gaan. Ingeënt en ontwurm. Ma werk skaap, pa verkies om leeg te lê in die huis. Afkomstig uit goeie bloedlyne. Vir meer inligting, kontak my gerus.
R 3.500
See product
Bloemfontein (Free State)
Beautiful pure bred Border Collies looking towards their new forever homes. 5 females and three male pups. They're vaccinated, vet checked and dewormed. Lovely family dogs, an exceptional breed. DOB: 8/8/2021. Mom's working with Dohne Merino sheep. Pragtige opregte Skaaphondjies opsoek na hul families. 5 tefies en 3 reuntjies. Uitstekende ras om deel te wees van jou familie. Kontak gerus via whatsapp.
R 3.500
See product
Klerksdorp (North West)
Dis alweer sulke TYD!!! Pragtige Angora Dwarf rabbits beskikbaar!!! Hulle is pragtigte, sagte bondeltjies liefde wat sommer vinnig binne jou hartjie sal inspring... Elke hasie het sy eie gratis sakkie HAAS PELLETS wat jou sal help om julle twee se avontuur saam te kan begin!!! Kontak Coreen {071 859 0486} indien jy sou belangstel. NB! Daars net 5 beskikbaar
R 250
See product
Klerksdorp (North West)
Beautiful purebred Australian Cattle Dog puppies available and ready for their new homes. Please whatsapp Zelda (082) 770-0569. Klerksdorp/Potchefstroom Area. Pragtige opregte Australiese beeshondhondjies beskikbaar en gereed vir hul nuwe huise. WhatsApp asseblief vir Zelda (082) 770-0569. Klerksdorp/Potchefstroom Area.
R 800
See product
Klerksdorp (North West)
Reun 2 Jaar oud b'&' Wyfie 3 Jaar oud opsoek n n goeie huis. Verkieslik iemand wat nie ander diere het nie, want hul kom glad nie oor die weg met ander honde, katte of enige ander diere nie. Rede vir verhuising, ek het hul aangeneem, en kom glad nie oor die weg met my ander diere nie. Vreeslike pragtige persoonlikhede wat hul het, maar wil nie my diere wat 1ste daar was hinder nie.
R 500
See product
Pretoria (Gauteng)
Beautiful playfull baby kittens pragtige oulike spelerig bab katjies
See product
Cape Town (Western Cape)
Adorable Miniature Schnauzer Puppies manlik en vroulik 'n pragtige rommel van swart en peper en sout seuns en meisies, gereed om nou na nuwe huise te gaan. Hierdie hondjies is liefdevol tuis gebore rondom kinders, katte en ander honde, gevolglik is hulle baie gesosialiseer. As gesin het ons 40 jaar Miniatuur Schnauzers geteel, gedurende watter tyd het ons 'n rykdom van kennis en ervaring opgedoen. Ons hondjies is gereed om te gaan vir hul nuwe huise
See product