Posted van
Top sales list posted van
Robertson (Western Cape)
'n Gemengde boerdery in Robertson omgewing is opsoek na die dienste van 'n Produksiebestuurder wat die wyndruiwe afdeling van die boerdery kan bestuur, asook hulp kan verleen met die oes van ander afdelings se vrugte (steenvrugte en sitrus). Vereistes: Die posbekleër sal rapporteer aan die Produksiehoof en verantwoordelik wees vir die produksie van wyndruiwe. Sleutelpligte: -Die bestuur van die menslike hulpbronne komponent -Plaag- en onkruidbeheer -Besproeiing -Snoei tot oes -Ontwikkeling van nuwe aanplantings -Rekordhouding en algemene administrasie -Deeglike kennis en ervaring van wyndruif verbouing (minimum 5 Jaar) -Ondervinding van parsmasjiene -Ondervinding en kennis van besproeiing, plaagbeheer, onkruidbeheer asook voeding -Goeie meganiese vaardighede en prakties aangelê wees -Bestuur van 'n span werknemers en werwing van spanne -Rekordhouding kan handhaaf bv Deurgee van lone -Basiese rekenaarkennis -Goeie menseverhoudings handhaaf, eie inisiatief kan neem en gemotiveerd wees -Kode 10 (EC1) lisensie met geldige PDP -Woonagtig in die Weskaap Die ideale kandidaat is 'n energieke en praktiese persoon, met baie goeie menseverhoudinge, wat oor die toepaslike ondervinding van wingerdverbouing beskik. Moet getroud wees en eggenoot moet 'n pos kan beklee en uitdagings van beroep verstaan, bereid wees om verlengde ure te werk en naweekdiens te verrig.Moet asb nie aansoek doen indien kwalifikasies of motivering ontbreek nie. Indien u belangstel in die geleentheid, e-pos asb 'n volledige CV aan zeemanboerdery@gmail.com Aansoeke sluite: Die Suksesvolle kandidaat begin Meld salaris en voordele verlang. Indien u aan die keuringsvereistes voldoen, sal ons u binne twee weke na die plasing van hierdie advertensie kontak.
See product
Robertson (Western Cape)
Voorman-Seisoenshulp 'n Gemengde boerdery in Robertson omgewing is opsoek na die dienste van 'n Voorman wat die Hoofbestuurder van die boerdery kan help met die oes en bestuur van arbeiders asook algemene werke. Vereistes: Die posbekleër sal rapporteer aan die Produksiehoof en sal opdragte vanaf hom ontvang. Sleutelpligte: -Die bestuur en toesig van werkers -Besproeiings onderhoud en toediening van kunsmis -Oesskattings en tellings -Rekordhouding kan handhaaf bv Deurgee van lone -Goeie menseverhoudings handhaaf, eie inisiatief kan neem en gemotiveerd wees -Kode 10 (EC1) lisensie met geldige PDP -Woonagtig in die BAR Vallei omgewing(Bonnievale,Ashton en Robertson) Die ideale kandidaat is 'n energieke,gesonde en praktiese persoon, met goeie werksdisipline..Moet asb nie aansoek doen indien u motivering ontbreek nie. Indien u belangstel in die geleentheid, e-pos asb u aansoek aan maruis.oosthuizen@gmail.com 0844326291 Die Suksesvolle kandidaat begin of vroeër. Kontrak stop met n moontlike permanente pos. Meld salaris en voordele verlang. Indien u aan die keuringsvereistes voldoen, sal ons u binne twee weke na die plasing van hierdie advertensie kontak
See product
Hartswater (Northern Cape)
Voltydse posisie vir Ambagsman beskikbaar. Moet ondervinding hê van werk by 'n Ingenieurswerke. Sny van "cranks", herstel van "cylinder heads" en ervaring op ander masjienerie noodsaaklik. Kontak Poena by 0614994886.
See product
Klerksdorp (North West)
‘n Gevestigde boerdery in die Wolmaransstad/Klerksdorp area is opsoek na ‘n ervare plaasbestuurder. Vereistes: · Verkieslik tussen die ouderdom van 25-35; · ‘n Uitgebreide kennis oor veebestuur en die plant van gewasse (sonneblom, mielies, ens.); · Goeie meganiese vaardighede. Slegs kandidate wat aan die minimum kriteria voldoen sal vir hierdie pos oorweeg word. ‘n Mededingende vergoedingspakket word aangebied afhangende van die kandidaat se kwalifikasies en ondervinding. Om aansoek te doen rig u volledige CV aan schalk.nezar@gmail.com Indien u nie binne twee weke genooi word vir ‘n onderhoud nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was. Die reg om nie hierdie posisie te vul nie word voorbehou.
See product
Paarl (Western Cape)
Heerlike vars corndogs op bestelling. Minimum bestelling van 10 @ R20 elk Meer as 60 of meer @ R15 elk
See product
Bloemfontein (Free State)
NRF Rekenmeesters Bloemfontein is opsoek na dinamiese en toegewyde persone om alle rekeningkunde aspekte van verskeie kliente te hanteer. Moet rekeningkundig sterk wees met ten minste 2 jaar ondervinding. E-pos CV aan nelson@nrfaccountants.co.za
See product
East London (Eastern Cape)
We are looking for a reliable woman with her own bakkie or panel van to supervise and transfer teams of cleaning ladies from house to house. Please forward cv to classicworx@gmail.com
See product
Zeerust (North West)
Opsoek na ñ administrasie persoon. Half dag. Internskap met die moontlikheid van ñ permanente pos. Verantwoordelikhede - lone, sim-fini, data invoer ens. Die kantoor is op ñ plaas in Skuinsdrif, Groot-Marico distrik. Stuur CV aan afdraende@gmail.com
See product
Bloemfontein (Free State)
Rekenmeesters firma in Bloemfontein is opsoek na dinamiese en toegeweyde persoon om alle rekeningkundige aspekte van verskeie kliente te hanteer. Moet rekeningkundig sterk wees met ten minste 2 jaar ondervinding. E-pos cv na francine@nrfrekenmeesters.co.za
See product
Stellenbosch (Western Cape)
Pos beskikbaar vir n gevestigde tuindienste in Stellenbosch. Bestuurder vir span. Lisensie vereiste. Indien kennis van tuine sal dit voordelig wees. Stuur epos na degoedetuine@gmail.com
See product
Port Elizabeth (Eastern Cape)
Education & Experience: • Degree or Diploma in physical metallurgy, majoring in foundry metallurgy and processes • Minimum of 10 years in an iron foundry, preferably in a high volume, mechanized green sand, production environment • 3 years in the automotive industry • Development of new products (or being part of the development team) • Compiling material specifications • Functioning of a metallurgical laboratory with subordinates • PC Literate: Microsoft Office Job Requirements & Responsibilities: • To manage and oversee all metallurgical processes in accordance with company and customer (internal and external) requirements. This would include metal and sand specification control, metallurgical process controls, evaluating incoming raw materials, compiling material specifications, metallurgical reports, etc. • To ensure continuing compliance with the TS 16949, ISO 9001, ISO 14001, VDA 6.3 and other related and relevant standards and requirements • To be responsible for the efficient operation of the foundry metallurgical laboratory (man, equipment and process) and to ensure that the internal and external customer requirements and specifications are adhered to • To ensure that all Autocast PE work instructions are processed, maintained and actioned in accordance with requirements • To ensure that all audit procedures are conducted efficiently and timeously • To assist and support management and other departments in problem solving so that quality standards meet internal and customer requirements • To provide training for internal customers so that quality standards are effected • To implement and maintain the MDW process in laboratory departments • To provide advice to the company on material specifications, tests, etc. on current and new work. • Generating technical reports (professionally) • Identification of casting defects and root causes • Full management of laboratory personnel Should you meet the above criteria, please kindly forward your CV to shavonne.vanderwalt@autocast.co.za
See product
East London (Eastern Cape)
Ons kliënt is opsoek na ‘n verkoopsman wat ervaring opgedoen het in die gereedskap industrie. Die geleentheid is beskikbaar in Oos London. Vereistes: Matriek 2-3 jaar ervaring in die gereedskap industrie Bestuurslisensie en eie voertuig. Salaris: R20 000 per Maand Werksure: Maandae to Vrydae (8uur tot 5uur) Een Saterdag elke maand (8uur tot 1uur)
See product
Port Elizabeth (Eastern Cape)
Ons kliënt is opsoek na ‘n verkoopsman wat ervaring opgedoen het in die gereedskap industrie. Die geleentheid is beskikbaar in PE. Vereistes: Matriek 2-3 jaar ervaring in die gereedskap industrie Bestuurslisensie en eie voertuig. Salaris: R20 000 per Maand Werksure: Maandae to Vrydae (8uur tot 5uur) Een Saterdag elke maand (8uur tot 1uur)
See product
Port Elizabeth (Eastern Cape)
I want to start a new business and need a middle age lady to manage the business and grow with it from day one. Need someone that will/want to stay with the company for many years and grow with the business. Must be able to manage 4 staff, handle all phone calls and walk in clients. Route the vehicle on the most cost effective way. Please send C.V. to leonmariusvr@gmail.com
See product
Port Elizabeth (Eastern Cape)
Driver. Bergens Appliance repairs and spares PE South (Salisbury Park) Please send your CV to pesouth@bergens.co.za
See product
Cape Town (Western Cape)
We are looking for a general worker that have a code 8 license. We are in Newton Park and work from 8h untill 17h every week day and Sat from 9h till 13h. Please send CV to pe@bergens.co.za
See product