Opsoek melk
Top sales list opsoek melk
![Pos gesoek as melkery/ melkplaas bestuurder Pos gesoek as melkery/ melkplaas bestuurder](https://img.clasf.co.za/2020/08/13/Pos-gesoek-as-melkery-melkplaas-bestuurder-20200813111528.4329400015.jpg)
Jeffreys Bay (Eastern Cape)
Goeiedag ek is 38 jaar oud getroud met 2 kinders ek is opsoek vir werk as Melk plaas bestuurder. Kennis van die volgene. ▪︎weidings bestuur ▪︎daagliks alokasie ▪︎dag tot dag stal prosedures ▪︎kunsmatige insemenasie ▪︎afikim/delpro/dimsa ▪︎4th quadrand ▪︎arbeid bestuur ▪︎opstel en implementeer van protokole ▪︎besproeiing Indien iemand iets beskikbaar het of van iemand weet skakel my asb. Gavin Scheepers 0732610209 CV beskikbaar op aanvraag.
See product