Opsoek en
Top sales list opsoek en

East London (Eastern Cape)
Opsoek na Boerbok Ramme Tussen 30 en 45kg Kapaters ongeveer 600 W.app my by 0791381276
See product

Bloemfontein (Free State)
Beautiful pure bred Border Collies looking towards their new forever homes. 5 females and three male pups. They're vaccinated, vet checked and dewormed. Lovely family dogs, an exceptional breed. DOB: 8/8/2021. Mom's working with Dohne Merino sheep. Pragtige opregte Skaaphondjies opsoek na hul families. 5 tefies en 3 reuntjies. Uitstekende ras om deel te wees van jou familie. Kontak gerus via whatsapp.
R 3.500
See product

Klerksdorp (North West)
Reun 2 Jaar oud b'&' Wyfie 3 Jaar oud opsoek n n goeie huis. Verkieslik iemand wat nie ander diere het nie, want hul kom glad nie oor die weg met ander honde, katte of enige ander diere nie. Rede vir verhuising, ek het hul aangeneem, en kom glad nie oor die weg met my ander diere nie. Vreeslike pragtige persoonlikhede wat hul het, maar wil nie my diere wat 1ste daar was hinder nie.
R 500
See product