Opsoek
Top sales list opsoek

Worcester (Western Cape)
Opsoek na n yorkie wyfie Prys R2500, Weskaap area Whatsapp Megan 0745789439
R 2.500
See product

Paarl (Western Cape)
Opsoek na n Swartkop Dorper teel ram met goeie teel gene. Kontak my indien beskikbaar.
R 4.000
See product

East London (Eastern Cape)
Opsoek na Boerbok Ramme Tussen 30 en 45kg Kapaters ongeveer 600 W.app my by 0791381276
See product

East London (Eastern Cape)
Opsoek na 3 links 300 verse 240kg rooi verse Simbrah, Simmental, Sussex, Bonsmara, Hereford, Brangus, Braford,bovelde,santas,Fenvield Reds.Beef Master urgent order. Contact 0791381276
See product

Hennenman (Free State)
Opsoek na dragtige Jerseys asb. Wanted..pregnant Jerseys please.
R 1.234
See product

Robertson (Western Cape)
Opsoek na punt van le leghorns of lohmann brown henne in die Wes Kaap
R 100
See product

Warmbad (Limpopo)
Goeiemore Wildsboere Ek is opsoek na Blesbok ooie in Limpopo (naby Warmbad of verder) passief gevang Vir myself. Kan self kom haal. Kontak ASB Jacques 0795310589
See product

Bloemfontein (Free State)
Two beautiful border Collie female puppies looking for their forever homes. Vaccinated, vet checked and dewormed. DOB: 6/ 3 / 21. Mom's working with Dohne Merino sheep,dad's a coach potato. For more information, whatsapp or call me. Twee opregte Skaaphondjies opsoek na liefdevolle huise. Dié twee prinsessies is te pragtig vir woorde. Kontak gerus.
R 3.000
See product

Bloemfontein (Free State)
Beautiful pure bred Border Collies looking towards their new forever homes. 5 females and three male pups. They're vaccinated, vet checked and dewormed. Lovely family dogs, an exceptional breed. DOB: 8/8/2021. Mom's working with Dohne Merino sheep. Pragtige opregte Skaaphondjies opsoek na hul families. 5 tefies en 3 reuntjies. Uitstekende ras om deel te wees van jou familie. Kontak gerus via whatsapp.
R 3.500
See product

Jansenville (Eastern Cape)
Ek het grond beskikbaar vir helfde van die aanteel. Opsoek na kleinvee. Jansenville area Kontak my op 060 6318991 Heinrich
R 10
See product

Jansenville (Eastern Cape)
Het loopplek beskikbaar vir helfde van die aanteel. Opsoek na skaap of boerbokke vir helfde van die aanteel. Jansenville area Kontak my op 060 6318991
R 1.115
See product

Klerksdorp (North West)
Reun 2 Jaar oud b'&' Wyfie 3 Jaar oud opsoek n n goeie huis. Verkieslik iemand wat nie ander diere het nie, want hul kom glad nie oor die weg met ander honde, katte of enige ander diere nie. Rede vir verhuising, ek het hul aangeneem, en kom glad nie oor die weg met my ander diere nie. Vreeslike pragtige persoonlikhede wat hul het, maar wil nie my diere wat 1ste daar was hinder nie.
R 500
See product