-
loading
Ads with pictures

Oor en


Top sales list oor en

South Africa (All cities)
Buy En Die Here Het Fotos Geneem Oor Vanderbijlpark (Afrikaans, Paperback) for R20.00
R 20
See product
South Africa (All cities)
Buy Opstokers, Fopdossers en Tweegatjakkalse: Stories oor Woorde, Mense en Aanhou Beweeg en Geraas Ma... for R57.00
R 57
See product
South Africa (All cities)
Buy Miskien sal ek die wingerd prys (ryme en gedigte oor wyn en sterk drank) for R65.00
R 65
See product
South Africa (All cities)
Buy Sages en Legendes en Ander Lekker Stories oor die PUK, Volume 1, Piet van der Schyff for R65.00
R 65
See product
South Africa (All cities)
Buy Sages en Legendes en Ander Lekker Stories oor die PUK, Volume 2, Piet van der Schyff for R105.00
R 105
See product
South Africa (All cities)
Buy NUUSDAGBOEK - Feite en Fratse oor 1000 Jaar. Frikkie Wallis for R130.00
R 130
See product
South Africa (All cities)
Buy Die Eindtyd - Wat die Bybel oor die laaste dae en wederkoms se for R35.00
R 35
See product
South Africa (All cities)
Buy Sonklong oor Afrika. Faksimilee, transkripsie en konstruksie van n bundel Verse-in-wording for R575.00
R 575
See product
South Africa (All cities)
Buy In ons goeie boekies. Skrywers en redakteurs oor Tafelberg-Uitgewers. [Prys sluit nie posgeld in nie for R140.00
R 140
See product
South Africa (All cities)
Buy Majesteit, die Kat. Verhale en gedigte oor katte for R265.00
R 265
See product
South Africa (All cities)
Buy Uit Gods hand, oordenkings en Bybelstudie oor die oergeskiedenis (Genesis 1-11) - Leon Fouche for R190.00
R 190
See product
South Africa (All cities)
Buy Oorlog-Beeld:Nusblad oor Die Stryd tussen Boer en Brit - Author: Jackie Grobler for R320.00
R 320
See product
South Africa (All cities)
Buy Borde Borde Boordevol. Hennie Aucamp. Verhale en essays oor kos for R90.00
R 90
See product
South Africa (All cities)
Buy Corresp tusschen ZAR en het BRITSCHE Gov gedrukt staatsdrukkery PRETORIA 1899 oor Stemrecht Uitland for R750.00
R 750
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 9 working days Die Slimkoppe Vaardigheidsreeks: Taal en spelling is spesifiek vir Suid-Afrikaanse kinders ontwikkel en volgens die Suid-Afrikaanse kurrikulum geskryf. Kinders, ouers en onderwysers sal dit maklik vind om taalrels te hersien en te konsolideer. Hierdie Slimkoppe Vaardigheidsboeke vir taal en spelling sluit die volgende in: - 'n Omvattende inhoudsopgawe om vinnig by die regte taalstruktuur uit te kom - 'n Inleidende storie oor die Slimkoppe-karakters, om spel- en taalrels in 'n spesifieke konteks te leer en te oefen - Kassies met belangrike taal- en spelrels aan die begin van elke nuwe afdeling - 'n Verskeidenheid vrae en aktiwiteite om kinders te help om taal- en spelrels te bemeester - Ten slotte, oefentoets met puntetoekennings aan die einde van die boek, om die kind se begrip en kennis te toets. - PLUS! Al die antwoorde is aan die einde van die boek. Features Summary Make the smart choice for a brilliant future!; Prepare your child for tests at school and improve test results with Smart-Kids Practice tests. This book includes: Four English Home Language tests and test answers; Tools to help you assess progress and dia Author C. Coetzee (Author), M. Dudley (Author) Publisher Pearson Education Release date 20170801 Pages 127 ISBN 1-4857-0091-4 ISBN 13 978-1-4857-0091-3
R 75
See product
South Africa (All cities)
PIK BOTHA EN SY TYD - THERESA PAPENFUS Die boek is splinternuut en het net een of twee keer uit hul gelees.  "n Biografie oor  Pik Botha, een van Suid-Afrika se kleurrykste figure, en in  sy tyd  die langsdienende Minister van Buitelandse Sake ter wêreld." Ek doen ongelukkig  nie meer aflewering via die poskantoor nie  a.g.v vermiste pakkies in verlede en is net bereid om  gratis aflewering te bied in en om Pretoria. Daar is wel aflewering PEP winkel tot PEP winkel of Postnet tot Postnet as jou plaaslike winkel dit ondersteun. Vir enige navrae vra gerus 'n vraag hier onder.  
R 149
See product
South Africa (All cities)
BRAND PRETORIUS AAN DIE STUUR. My Leierskapsreis -  Tafelberg - 2013 - 272pp - Sagteband in baie mooi toestand. Brand Pretorius wat dit beteken om n leier te wees: in sy loopbaan oor vier dekades, was hy in topbestuursposisies by Toyota Suid-Afrika en die McCarthy-groep waar hy uitvoerende hoof was. In Aan die stuur deel Pretorius sy sakesuksesse en die bestuurslesse wat hy geleer het en die impak daarvan op die maatskappye en werknemers onder sy bestuur. Pretorius praat openhartig oor die alles loop reg-jare by Toyota en van die donker tye by die McCarthy-groep toe die maatskappy byna ondergegaan het, tot die groep se hergeboorte as suksesvolle motormaatskappy. Die lesse vervat in hierdie boek is ontbeerlik vir enigeen wat wil verstaan hoe om sake te doen in Suid-Afrika, hoe om n suksesvolle ondernming te bedryf en watter groot rol goeie leierskapskap speel in die land se ontwikkeling. Min Suid-Afrikaanse leiers het meer opregte en deurdagte leierskap getoon as Brand Pretorius op sy soms uitdagende pad, soos beskryf in hierdie boek. Mark Lamberti, voorsitter van Massmart
R 85
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 8 working days Greg Heffley skryf alles neer wat met hom gebeur, en trek nou by dertien Dagboek van 'n Wimpy Kid-joernale. Maar dit het uiteindelik tyd geword dat lesers hoor wat Rowley in sy eie joernaal te s het. In Dagboek van 'n Vreeslike Vriendelike Outjie skryf Greg se beste vriend, die vrolike Rowley Jefferson, oor sy wedervaringe en stem in om sy vriend se lewensverhaal neer te pen. (Greg gaan immers eendag ryk en beroemd wees, en dan gaan mense alles van hom wil weet). Maar dit wil lyk asof Rowley nie 'n goeie keuse vir die taak is nie, en sy "biografie" van Greg vertel meer van hom as van sy beste vriend. Dagboek van 'n Vreeslike Vriendelike Outjie: Rowley Jefferson se Joernaal laat lesers uit 'n ander hoek na die Wimpy Kid-wreld kyk - een wat aanhangers nie sal wil misloop nie! Features Summary Greg Heffley skryf alles neer wat met hom gebeur, en trek nou by dertien Dagboek van 'n Wimpy Kid-joernale. Maar dit het uiteindelik tyd geword dat lesers hoor wat Rowley in sy eie joernaal te sê het. Author Jeff Kinney (Author), Tinus Horn (Translator) Publisher Penguin Random House South Africa Release date 20190527 Pages 224 ISBN 1-4859-0052-2 ISBN 13 978-1-4859-0052-8
R 126
See product
South Africa (All cities)
About the product Small 4to; pictorial boards; unpaginated (but pp. 46); includes 84 captioned photographs and facsimiles. Near-fine condition. Afrikaans text.'In sy bekende waardering oor"Jan Celliers as digterlike figuur"gee Van Wyk Louw op 28 Junie 1840 in Die Huisgenoot, kort ná die dood van die digter,'n suiwer perspektief waarsonder begrip vir die volksdigter van destyds al hoe moeiliker word. Celliers kan nie losgedink word van dié tyd wat hom gevorm het nie - die twintig jaar van ontplooiing van die ou Afrikaanse Boerekultuur voor die Tweede Vryheidsoorlog."Van die beste uit daardie vroeër Afrikaanse beskawing was Jan Celliers as mens'n pragtige voorbeeld; dit het hom deurtrek totdat dit deel van sy persoonlikheid was, en sy werk sal altyd die mooiste uiting daarvan bly."' Skrywers in beeld: Jan F.E. Celliers 12 Januarie 1865 - 1 Junie 1940 (F.R. Gilfillan)
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.