Nuwe en
Top sales list nuwe en
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 8 working days Die Nuwe alles-in-een reeks kan nou spog met 'n nuwe lees- en klankprogram vir Gr 1 tot 3 om gedeelde, begeleide en selfstandige lees in die klaskamer te bevorder. Dit is ontwikkel volgens doe beginsels en doelwitte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring. Die leerfokus van hierdie boek is om fonemiese bewustheid te bevorder. Leerders moet daarvan bewus wees dat spraak uit 'n reeks klanke bestaan, hulle moet individuele klanke herken, asook die manier waarop klanke woorde en woorde sinne vorm. Features Summary Die Nuwe alles-in-een reeks kan nou spog met 'n nuwe lees- en klankprogram vir Gr 1 tot 3 om gedeelde, begeleide en selfstandige lees in die klaskamer te bevorder... Author Mart Meij (Author), Beatrix de Villiers (Author) Publisher Best Books Release date 20140830 Pages 264 ISBN 1-77589-055-4 ISBN 13 978-1-77589-055-3
R 352
See product
South Africa (All cities)
Buy Nuwe Alles-in-Een Werkboek: Leer Lees en Skryf vir Graad 3 (Afrikaans, Paperback) for R122.00
R 122
See product
South Africa (All cities)
Buy Nuwe alles-in-een: Taal en leesoefenboek vir eerste addisionele taal: Graad 6 (Afrikaans, Paperback) for R138.00
R 138
See product
South Africa (All cities)
Buy NUWE GESKIEDENIS VAN SUID-AFRIKA IN WOORD EN BEELD - Cameron & Spies for R100.00
R 100
See product
Nylstroom (Limpopo)
Kennis: Die Eerste Afrikaanse Ensiklopedie In Kleur Reeks al 17 boeke (Boek 1 tot 16 + inhoudsopgawe) goeie kondisie en die Nuwe Afrikaanse Reeks Kinder Ensiklopedie al 12 boeke asook;
R 2.000
See product
South Africa (All cities)
Buy Karos orie dyne. Nuwe Griekwapsalms en anner gedigte. [Prys sluit nie posgeld in nie] for R100.00
R 100
See product
South Africa (All cities)
Buy Die Nuwe Brandwag - Tydskrif vir Kuns en Lettere (Deel II No II - Mei 1930) for R80.00
R 80
See product
South Africa (All cities)
Buy Slagtersnek en Sy Mense. Nuwe Lig op n Omstrede Gebeurtenis for R400.00
R 400
See product
South Africa (All cities)
Buy Agtergrond en Geskiedenis van die Nuwe Testament - P.J.Du Plessis & B.C.Lategan for R140.00
R 140
See product
South Africa (All cities)
Buy Grondwetlike Riglyne: Nuwe bedeling vir Blankes, Kleurlinge en Indiers (1982) Dep Buitelandse Sake for R80.00
R 80
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 9 working days Die Slimkoppe Vaardigheidsreeks: Taal en spelling is spesifiek vir Suid-Afrikaanse kinders ontwikkel en volgens die Suid-Afrikaanse kurrikulum geskryf. Kinders, ouers en onderwysers sal dit maklik vind om taalrels te hersien en te konsolideer. Hierdie Slimkoppe Vaardigheidsboeke vir taal en spelling sluit die volgende in: - 'n Omvattende inhoudsopgawe om vinnig by die regte taalstruktuur uit te kom - 'n Inleidende storie oor die Slimkoppe-karakters, om spel- en taalrels in 'n spesifieke konteks te leer en te oefen - Kassies met belangrike taal- en spelrels aan die begin van elke nuwe afdeling - 'n Verskeidenheid vrae en aktiwiteite om kinders te help om taal- en spelrels te bemeester - Ten slotte, oefentoets met puntetoekennings aan die einde van die boek, om die kind se begrip en kennis te toets. - PLUS! Al die antwoorde is aan die einde van die boek. Features Summary Make the smart choice for a brilliant future!; Prepare your child for tests at school and improve test results with Smart-Kids Practice tests. This book includes: Four English Home Language tests and test answers; Tools to help you assess progress and dia Author C. Coetzee (Author), M. Dudley (Author) Publisher Pearson Education Release date 20170801 Pages 127 ISBN 1-4857-0091-4 ISBN 13 978-1-4857-0091-3
R 75
See product
South Africa (All cities)
Buy Die Nuwe Brandwag: Tydskrif vir Kuns en Lettere (JH de Bussy) for R500.00
R 500
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 8 working days In Haar grootste offer ontvang Marlene, wat vier maande swanger is, die skoknuus dat haar man wil skei. In Skaduwees van gister veroorsaak nuwe maatrels dat matrone Anmar Cloete se pos oorbodig raak. Boonop word haar gewese verloofde as 'n nuwe dokter aangestel. Karen Viljoen is melaats verklaar. Die oordeel dryf haar uit haar huis - tot in Genadendal, inrigting vir melaatses. Kan Otto se liefde die vuurproef deurstaan in Plekkie in die son? Features Summary Hierdie keur bevat drie van Ena Murray se heel beste mediese verhale: ?Haar grootste offer?, ?Skaduwees van gister ?en ?Plekkie in die son?. Author Ena Murray Publisher Tafelberg Publishers Ltd Release date 20171229 Pages 512 ISBN 0-624-08358-6 ISBN 13 978-0-624-08358-0
R 224
See product