Nog reg
Top sales list nog reg

Warmbad (Limpopo)
150 Hp 112 Kw Ratkas enjin nog reg, pto, optel pomp werk, trekker werk nog elke dag. Het hier en daar n olie lek, maar is net seels wat vervang moet word. MAG GOD JOU SEËN AMEN JOHANNES 3:16 JESUS IS KONING AMEN !!!!!!!
R 157.000
See product

Delmas (Mpumalanga)
Enjin beskadig kan herstel word of gebruik word vir parte. Lift, pto, ratkas en 4x4 nog reg. Deure is in die stoor. Delmas
R 55.000
See product

Stellenbosch (Western Cape)
3 silinder deutz lugverkoelde engin. Hy is nog reg wou hom oorbou op n playsnyer.
R 15.000
See product

Dendron (Limpopo)
Jinma JM-284 4x4 20.9 kW Met laaigraaf en skrapertjie Trekker is nog mooi en reg vir werk Stok kode:DT00217 R90000+vat Limpopo Kontak Armand op 076 550 2918 Delmand Trading
R 90.000
See product

Kroonstad (Free State)
John Deere 1293 12 ry 76cm Baie netjies Bonnets en ratkaste nog mooi en reg Stok kode:DT00462 R525000+vat Vrystaat Kontak Armand op 076 550 2918 Adele 060 985 9183
R 525.000
See product

Sasolburg (Free State)
Claas Sonneblom tafel Met sy Karretjie 28.5 ft 7.5m Bande nog baie mooi op die karretjie Reg vir werk. R210 000.00 + btw Sasolburg Vrystaat 00968 Hannetjie Venter 082 527 0806 Landbou Agri Vervoer kwotasie kan gereel word
R 210.000
See product