Naby
Top sales list naby
Bloemfontein (Free State)
Netjiese 2 slaapkamer huis met oopplan leefarea en kombuis, skuifdeur na stoepie, ruim kamers en 2 badkamers. 2 afdakke. Beskikbaar vanaf January 2020. Krag en water ekstra, betaal eenhede soos gebruik. Gruiswater sisteem op gras. Naby JF Skool Tuindienste ingesluit
R 6.500
See product
Potchefstroom (North West)
135Ha Saaiplaas naby Vredefort. • ±80Ha Lande en 55Ha Weiding. • 3 x Boorgate • Geen verbeteringe. BTW TER SPRAKE. --------------------------------------------------------------------------------------------------------------------- Property Reference #: 1711024 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 2.360.000
See product
Potchefstroom (North West)
10.5 Ha hoewe naby Parys geleë in die Koepel area. Die hoewe is geskik vir kleinveeboerdery of het selfs potensiaal om as 'n gastehuis omskep te word. Hierdie eiendom bied die volgende: WOONHUIS - 3 slaapkamers - badkamer - groot kombuis met baie kaste - ruim leefarea - kaggel vir koue winterdae - eetkamer - stoep vir lekker kuiertye - swembad WOONSTEL - op eie met privaat tuin - 1 slaapkamer - badkamer - kombuis - 2 boorgate toegerus - drukpomp na huis - sementdam - dubbelmotorhuis - stoorkamer - krag: sonpanele en generator - nuwe drade om hoewe Kom kyk gerus! Kontak my vir 'n afspraak. # Parking: 2 Property Reference #: 2001205 Agent Details: Riana van Garderen Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 2.200.000
See product
Potchefstroom (North West)
8.5 ha Hoewe met baie potensiaal om op 'n klein skaal te boer. As jy moeg is vir die dorp se gewoel, dan is hierdie hoewe net reg vir jou. Met 'n pragtige grasdakhuis met groot leefareas vir daardie heerlike kuiertye saam met vriende of familie. Die hoewe bied ook die volgende: - 4 slaapkamers - 2 badkamers - 2 ruim leefareas - 1 eetkamer - studeerkamer - leefarea met kroeg - ruim kombuis - 2 afdakke - alarmstelsel - gevestigde tuin - 4 boorgate (1 toegerus met 10 000 liter tank en 1 met 'n windpomp en dam) - hokke en store - 3-fase Eskom krag Kom kyk gerus! Property Reference #: 1909198 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 1.580.000
See product
Paarl (Western Cape)
Groot plaashuis op werkende plaas, elektries omhein, alarmstelsel en eienaar huise op selfde werf. Water en vullisverwydering ingesluit, elektrisiteit per eenheid betaalbaar. Swembad en tennisbaan, groot tuin. Grassny ingesluit. Vir meer fotos sien Pam Golding web ref# TKL 1517260. Jacques 0834583929 of Elsa 0713032340
R 25.000
See product
Potchefstroom (North West)
300Ha Besproeiingsplaas met 3 Wonings geleë tussen Klerksdorp en Ventersdorp. Die eiendom bied die volgende: • 3 x Wonings elk met 4 Slaapkamers, Dubbelgeriewe en Braaigeriewe. Die oppervlakte van die totale wonings is ±870m² • 6 x Boorgate waarvan 3 Boorgate toegerus is en geregistreer is met 'n volume van 104 000m³ - 26Ha wat besproei mag word. • 4 x Hoederhokke (250m² elk) • Melkstal (160m²) Nie toegerus. • Slagkamer (170m²) • Voerstoor (200m²) • 2 x Varkhokke (70m²) • Implemente Afdak (180m²) • Werkswinkel (140m²) • 8 x Afdakke (225m²) • 3 Fase Eskom krag. • 1 x Sementdam. • 1 x Gronddam. • 70Ha Teff aangeplant. • 13Ha onder besproeiing - 3.5 Toring Zimmatic Spilpunt. • 2Ha Lusern aangeplant onder besproeiing. • 60Ha Vleiweiding. • 114Ha Mielies aangeplant. Kom kyk gerus!!! ------------------------------------------------------------------------------------------------------------- Property Reference #: 1905042 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 7.800.000
See product
Stellenbosch (Western Cape)
As julle nog skoolgaande kinders het in Stellenbosch laer en hoerskool is die huis ideaal. dis stap afstand. Dis 'n heerlike groot huis met 'n ekstra grannyflat langs die huis vir Ouma en Oupa of dalk uitverhuur aan studente of self gebruik. Tuindienste is ingesluit omdat dit 'n groot groot tuin is wat aandag nodig het. ek het fotos van die huis so whatsapp my gerus op 0822282591, vriendelike groete Sonja Stevens
R 28.000
See product
Port Elizabeth (Eastern Cape)
Mans Studente Akkommodasie 2021 Port Elizabeth: Naby Varcity Colledge, CTU,CTI,Boston,ETA.Indien U gemoedsrus wil hê vir U Seun wat volgende jaar kom studeer kan U my kontak. Ek woon in Perridgevale P E, lekker sentraal en naby al die bogenoemde Colledges. Ek kan vir U verwysings ook gee van bestaande Ouers se Seuns wat hier woon asook van Ouers se Seuns wat al klaar is met hul Studies. Veilige hawe vir U seun. "Home from Home" ń Tannie wat mooi na hul kyk en lekker bederf! Volle losies: Sluit in verblyf,Water en ligte, Skoonmaak van kamer 1xpw,Wasgoed alleenlik 2x per week, veilige parkeering. Aandetes word voorsien adisioneel bedrag. Gratis Fibre Wi Fi vinnige spoed! Beperkte kamers beskikbaar. R4000 pm. Deposito van R4000 om plekkie te verseeker. Kontak Sonette 0783492536
R 4.000
See product
Nylstroom (Limpopo)
COZY 3 BEDROOM TOWNHOUSE SITUATED CLOSE TO TOWN. This cozy little spot is situated close to town and schools. It has low maintenance and offers safety and security for the stay at home family or lock up and go couple. The Townhouse is Freehold. Consist of 3 Bedrooms with build in cupboards. Build in hooks at all windows for curtains. 1 Bathroom with toilet, basin and bath. Open plan living area that consist of TV/Family Room and Kitchen Kitchen has Gas stove The Living area has sliding door opening into garden. No levies. Pre-Paid electricity COZY 3 SLAAPKAMER MEENTHUIS GELEË NABY DIE DORP. Hierdie knus plekkie is naby die dorp en skole geleë. Dit het min onderhoud en bied veiligheid en sekuriteit vir die tuisbly-gesin of toesluit-en-gaan-paartjie. Die meenthuis is vrystaande. Bestaan uit 3 slaapkamers met ingeboude kaste. Bou hake by alle vensters in vir gordyne. 1 Badkamer met toilet, wasbak en bad. Oopplan leefarea wat bestaan uit TV/Gesinskamer en Kombuis Kombuis het gasstoof Die leefarea het skuifdeur wat na die tuin oopmaak. Geen heffings nie. Voorafbetaalde elektrisiteit Property Reference #: BSH-RS00069 Agent Details: Deme Misselhorn Century21 Shop 24, Sparrow Centre (PnP), Nelson Mandela Drive, Modimolle 0510
R 629.500
See product
Parys (Free State)
Pragtige huis met oorspronklike houtvloere. Die huis self kan gebruik word om in te woon, of om ook as gaste eenhede uit te verhuur. Daar is, behalwe die huis, twee gaste kamers aan die agterkant van die huis, elk met 'n slaapkamer, kombuis gedeelte en 'n badkamer. Die drie ruim onderdak stoepe en kunstig ontwerpte tuintjies skep 'n rustige atmosfeer waarin gaste heerlik kan ontspan. Die eiendom is naby die Vaalrivier geleë. Beautiful house with original wood floors. The house itself can be used to live in, or to rent out as guest units. In addition to the house, there are two guest rooms at the back of the house, each with a bedroom, kitchenette and a bathroom. The three spacious covered verandas and artfully designed gardens create a tranquil atmosphere in which guests can relax. The property is situated close to the Vaal River. # Reception Rooms: 2 # Parking: 1 Has Garden Security Features: fence, alarm, access gate Property Reference #: 3237896 Agent Details: Roné Hattingh Gaylin Estate Agents 341Beyers Naude Drive #xA;Randburg#xA; Northcliff 2195
R 1.290.000
See product
Parys (Free State)
Eiendom geleë naby die sakesentrum van Parys met moontlikheid om besigheid in te huisves. Bestaan uit ingangsportaal, sitkamer, eetkamer / TV kamer, kombuis, drie slaapkamers, twee badkamers en onderdak stoep. 'n Enkel motorhuis, stoorkamer en buite toilet is aan die buitekant. Daar is ook 'n groot erf aan die agterkant en 'n tuin aan die voorkant van die huis. Property located near the Parys business center with the possibility of housing a business. Consists of entrance hall, lounge, dining / TV room, kitchen, three bedrooms, two bathrooms and covered patio. A single garage, storeroom and outside toilet are on the outside. There is also a large yard at the back and a garden at the front of the house. # Reception Rooms: 1 # Entrance Hall: 1 # Parking: 1 Has Garden Security Features: fence, access gate Property Reference #: 3195560 Agent Details: Roné Hattingh Gaylin Estate Agents 341Beyers Naude Drive #xA;Randburg#xA; Northcliff 2195
R 995.000
See product
Ellisras (Limpopo)
100Ha Waterberg bosveld. Gelee naby die dorp (geen grondeise). Wildwerend omhein. Die heining is baie netjies met 24 drade en 2.4m hoog. 75% van die grens heining is ge-elektrifiseerd. Hoofwoonhuis: Omhein met sterk draad en geboude mure tussen-in. 3 Slaapkamers, 2 badkamers, groot moderne kombuis, spens, groot vertrekke. Ekstra 2 huise: Huise met 2 en 3 slaapkamers afsonderlik - apart en weg van die hoofhuis af. Tuine om die hoofhuis is baie baie mooi met n eksotiese atmosfeer. Swembad en lapa met boma. Toegeruste boorgate x5 - het water maar nie getoets. 3 Fase Eskomkrag. Nuwe stoor met elektrisiteit - 200mm. Plaas is in n Pty (Ltd) en is BTW geregistreerd. Te veel om op te noem - kom kyk self !! Reference: RXFF-1007 Contact Theo Behrens: 060 992 9108
R 5.000.000
See product
Thabazimbi (Limpopo)
Property Address: Thabazimbi, Thabazimbi 9ha Plot toegespan. Baie netjies. 3 Slaapkamer woning, 2 badkamers, sit en tv kamer, kombuis. Kuier aria met braai plek. Kantoor met badkamer. 4 Motor huise. Groot skuur. Pakkamers. Baie mooi tuin. Sterk boorgat. Eskom krag. Naby dorp. Begin jou eie besigheid als is klaar daar. Groot skuur en baie pakkamers. Garages: 4 # Parking: 4 Property Reference #: 139 Agent Details: Hester. AFRICA PROPERTIES Kransberg Eco Park 121,P.O Box 775,Thabazimbi,3080,Limpopo Province,South Africa Thabazimbi
R 3.350.000
See product
Potchefstroom (North West)
2.5 ha Hoewe net buite Potchefstroom met twee woonhuise waarvan een tans uit verhuur word. Hierdie is 'n geleentheid vir 'n persoon wat op soek is na 'n belegging en die huurinkomste kan gebruik om die verband te diens. Jy kan ook die eiendom gebruik vir twee families wat graag naby aan mekaar wil woon. Die hoewe is slegs 2.5 km vanaf die Mooirivier mall. Die eiendom bied die volgende: Hoofwoning - 4 slaapkamers - 2 badkamers - 2 leefareas - studeerkamer - oopplan kombuis - 4 motorhuise - afdakke - lapa - elektriese motorhek - 1 boorgat toegerus - sinkdam - munisipale koopkrag Woning 2 - 2 slaapkamers - 1 badkamer - studeerkamer - groot kombuis oopplan / leefarea - 3 afdakke vir motors - eie ingang - munisipale koopkrag - verhuur tans vir R3800.00 - 2 store Kontak my gerus vir 'n afspraak. # Parking: 4 Property Reference #: 2005004 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 1.995.000
See product
Potchefstroom (North West)
Pragtige Vaalrivierfront hoewe naby Potchefstroom. Hierdie hoewe het geen verbeteringe, daar is wel 'n boorgat asook geregistreerde pomp regte uit die rivier. Pragtige natuurskoon! ----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------- Property Reference #: 1701356 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 1.650.000
See product
Parys (Free State)
178ha Saai- en beesplaas asook lodge met rivierfront in Parys-area met die mooiste natuurskoon. Die plaas bied soveel moontlikhede vir die natuurliefhebber of as jy wil boer. Hier is talle wild, gastekamers en selfsorgeenhede vir groot gesinne of groepe vriende. 'n Lieflike venue wat gebruik kan word vir troues, partytjies, familiefunksies of net lekker saam kuier. Jy kan die staproetes kom geniet en ontspan in die onderdak-swembad. Met die rivier baie naby, kan jy ure se visvang geniet of net ontspan langs die water. Hierdie plaas bied ook die volgende: - kantoor - akkomodasie vir 55 gaste (27 kamers en 15 badkamers) - venue vir troues, funksies - 2 groot bomas met volle kombuise en braaigeriewe - waskamer vir linne - wild ingesluit (3 kameelperde, 15 inyalas, 4 rooihartebeeste, 1 koedoe, 15 elande, 25 springbokke, 18 rooibokramme, 30 rooibokooie, 5 zebras en takbokke) - 2.1 meter wildsheining rondom die plaas - 2.2km rivierfront - staproetes (8km) - waterregte vir 15ha vir besproeiing - 60+ha ploegbare grond onder smitsvinger tans - 3 groot store - 3 boorgate toegerus (2 met sonpanele) - 2 sementdamme en 1 gronddam - 1ha wat verhuur word langs die rivier (met 'n swembad en geriewe) - Eskom 3-fase krag (200kva) - voertuig om wild te besigtig is ingesluit BTW is ter sprake. Kontak my gerus vir 'n afspraak. Groot geleentheid wat nie gemis moet word nie. (Slegs kliënte wat reeds goedgekeur is en bankwaarborge kan lewer) Property Reference #: 2010170 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 11.500.000
See product
Koffiefontein (Free State)
Plaas Aurora nr Jacobsdal district Op N8 60 Km vanaf Kimberley en 100 km van Bloemfontein Die Plaas is weerskante van die teerpad Naby Petrusburg Property Reference #: RL140552 Agent Details: Henri Blomerus Just Property Carters Road 21, Kestellhof, Kimberley, Northern Cape, 8301.
R 2.640.000
See product
Potchefstroom (North West)
1.33Ha Hoewe net buite Potchefstroom met woning. Hierdie hoewe is lekker naby aan die dorp geleë, teenaan die teerpad. Kan maklik vir kantore of besigheid gebruik word! Hierdie hoewe bied die volgende: • 5 Slaapkamer woning met 2 Badkamers, sitkamer, eetkamer en kombuis. • Rondawel (moet voltooi word). • 2 x Werkershuise. • 2 x Stoor strukture. • 1 x Boorgat (26000l/uur) • Swembad. Kom kyk gerus! ------------------------------------------------------------------------------------------------------------------- Property Reference #: 1711161 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 1.575.000
See product
Thabazimbi (Limpopo)
Property Address: Thabazimbi, Thabazimbi 9ha Plot toegespan. Baie netjies. 3 Slaapkamer woning, 2 badkamers, sit en tv kamer, kombuis. Kuier aria met braai plek. Kantoor met badkamer. 4 Motor huise. Groot skuur. Pakkamers. Baie mooi tuin. Sterk boorgat. Eskom krag. Naby dorp. Begin jou eie besigheid als is klaar daar. Groot skuur en baie pakkamers. # Parking: 4 Property Reference #: 139 Agent Details: Hester. AFRICA PROPERTIES Kransberg Eco Park 121,P.O Box 775,Thabazimbi,3080,Limpopo Province,South Africa Thabazimbi
R 3.350.000
See product
Nylstroom (Limpopo)
2,5ha Development property with Hospital rights in a prime area! This property is ideally located with easy tarred road access, it’s close to the main road & in the perfect location. Ideally situated for a hospital, school, business or a new development. Don’t miss out on this amazing opportunity! 2,5ha Ontwikkelingseiendom met hospitaalregte in ‘n strategiese ligging! Hierdie eiendom is ideaal geleë met maklike teerpad toegang, dit is naby die hoofweg en ideaal geleë vir 'n hospitaal, skool, besigheid of 'n nuwe ontwikkeling. Moenie hierdie wonderlike geleentheid misloop nie! Property Reference #: CE21-0198 Agent Details: Elmarie van Zyl Century21 Sparrow Shopping Centre,Nelson Mandela Dr,Modimole
R 4.564.000
See product
Potchefstroom (North West)
Hierdie is die laaste Vyfhoek landbouhoewe (9527 m2 groot) in Van der Hoffpark. Dit het ‘n plaasatmosfeer maar is tog in die dorp, naby ‘n Winkelkompleks, skole en die universiteit. Die hoewe het ‘n pragtige, groot gevestigde tuin met besproeiing, 2 boorgate met 2 opgaartenks, ‘n kragopwekker van 40 kVA, 3-fase krag, ‘n son-waterverwarmer, ‘n swembad en uitstekende sekuriteit. Die hoofwoning het 3 slaapkamers met ondervloerse verwarming, 2 badkamers met granietafwerking (1 en suite), studeerkamer, eetkamer met “jetmaster”-kaggel, baie ruim sitkamer, die mooiste granietkombuis met elektriese- en gasstoof, aparte opwaskamer, spens, pragtige ruim binnehof, 6 motorhuise met graniet vloere en outomatiese deure. Die gebou sluit ook 3 woonstelle in (aan Noordekant) naamlik 2 x 1 slaapkamer en 1 “bachelor’s flat”.met motorafdakke Die tweede woning is ‘n ruim oopplanmeenthuis het 2 slaapkamers, 2 badkamers, aparte opwaskamer, spens, groot stoep, dubbelmotorhuis met 2 motorafdakke. Moenie uitstel nie – Hierdie is ‘n seldsame geleentheid ! # Parking: 8 Property Reference #: 2105229 Agent Details: Ellen du Plessis Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 8.500.000
See product
Potchefstroom (North West)
5Ha onverbeterde hoewe in Potchefstroom geleë. • Hierdie stukkie grond kan maklik gebruik word vir besigheidsdoeleindes. • Eienaar sal boorgat sink. • Teerpad font, naby aan Obaro. • Btw reeds ingesluit op prys. Kom kyk gerus! --------------------------------------------------------------------------------------------------------------- Property Reference #: 1809099 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 950.000
See product
Nylstroom (Limpopo)
This 22.2299 Ha plot is an untouched gem in the heart of the bushveld. A blank canvass waiting for the perfect owner. Excellent for starting a new life in the bushveld or extra grazing ground for your livestock. Located in a malaria-free area near Vaalwater and 30Km from Modimolle. Contact us today for a viewing! Hierdie plot van 22.2299 ha is 'n onaangeraakte juweel in die hart van die bosveld. 'N Leë porttret wat wag vir die perfekte eienaar. Ideal vir 'n nuwe lewe in die bosveld of ekstra weiveld vir u vee. Geleë in 'n malariavrye omgewing naby Vaalwater en 30 km van Modimolle af. Kontak ons vandag nog vir 'n besigtiging! Property Reference #: CL3670607 Agent Details: Nico Coetzer Century21 Shop 24, Sparrow Centre (PnP), Nelson Mandela Drive, Modimolle 0510
R 997.625
See product
Rustenburg (North West)
12ha Gem in the magalies Meander !! Property with 5 furnished charlets with income. Koejawel, sitrus, kweper, granaat, neute druiwe en vele meer. • Buffelspoort dam naby met skoon water vir visvang of piekniek. • Groot verskeidenheid voellewe onder ander die visarend. • Juweel in die Magalies Meander bewaringsgebied. Skakel nou om die pragtige eiendom te besigtig. Property Reference #: LPRB-0331 Agent Details: Karin Janse Van Rensburg Leapfrog Property Group Leapfrog Office254 Beyers NaudeRUSTENBURG0299
R 3.390.000
See product
Bethlehem (Free State)
Goeie gemengde plaas naby Bethlehem met baie water, goeie infrastruktuur en hoë potensiaal lande. Appelboord onder besproeing met uitbreidings moontlikhede. Daar is ook 2 store en twee groot gerieflike huise. Huis 1 bestaan uit: 5 slaapkamers 2 badkamers. Huis 2 bestaan uit: 4 Slaapkamers, 2 badkamers. 1 Slaapkamer woonstel, swembad vir onthaal, met elektriese omheining vir u veiligheid. Property Reference #: LFBM-0701 Agent Details: Joey Kotze Leapfrog Property Group 3 Theron Street, Bethlehem, Free State
R 10.500.000
See product
Rustenburg (North West)
Property Address: 344 Buffelsfontein Buffelspoort Eco Estate, Rustenburg Uitstekende besproeiings plasie naby Buffelspoort Noord Wes,12,99 Ha waarvan 10 Ha onder aangeplante weiding is. 26 kampe, met grawitasie besproeiing. Twee damme met n inhoud van 6.5 miljoen liter. Leibeurt uit standhoudende rivier,1 dag per week, 1,5 miljoen liter water. 4 Slaapkamer huis # Parking: 1 Security Features: Fence Property Reference #: 2044841 Agent Details: Dottie Niemandt Chas Everitt 150 Kock St Rustenburg, 0299
R 3.899.000
See product
Nylstroom (Limpopo)
TOWNHOUSE COMPLEX FEEL ON A FULL TITLE STAND! This lock-up-and-go home has an established garden that is easy to maintain. Ample space in the open-plan living kitchen, lounge and dining room area. The kitchen has an eye-level oven and stove top. Undercover patio with a built-in braai. Three bedrooms and two en-suite bathrooms. Two guest rooms sharing one en-suite bathroom with a shower. The main bedroom has an en-suite bathroom with bath + shower. Municipal Water. Unequipped borehole. Prepaid. Hierdie eiendom is geleë in 'n gesogte area in Modimolle, naby skole. Hierdie toesluit-en-gaan-huis het 'n gevestigde tuin wat maklik is om te onderhou. Genoeg spasie in die oopplan-leefkombuis, -sitkamer en -eetarea. Die kombuis het 'n ooghoogte oond en stoofblad. Onderdakstoep met 'n ingeboude braai. Drie slaapkamers en twee en suite-badkamers. Twee gastekamers wat een en suite-badkamer met 'n stort deel. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met bad + stort. Munisipale Water. Ontoegeruste boorgat. Vooraf betaal. Property Reference #: BSH-RS00022 Agent Details: Deme Misselhorn Century21 Shop 24, Sparrow Centre (PnP), Nelson Mandela Drive, Modimolle 0510
R 980.000
See product
George (Western Cape)
SPECIAL! LAST MINUTE BOOKING NEEDED? ACCOMMODATION available 9-13 Dec, 16-26 Dec and from 3 Jan. R2500 per day - Enquiries Magdel 0789287127 Ouma’s Famhouse is die ideale wegbreek plek van die die stad se gejaag. Bring one or two families for a farm style breakaway. With big indoor braai, charming garden, swimming dam and WiFi this is just what you need to relax. Daar is genoeg aktiwiteite soos perdry, begfiets ry, staproetes, canoeing, golfbane en een van SA se groot bome naby. Dit is geleë op die skilderagtige Sewe Passe pad halfpad tussen George en Knysna. 20 Minute van Wildernis en Sedgefield met hul heerlike strande en restaurante wat u kan geniet. This rural retreat in Hoekwil is calling your name
See product
Pretoria (Gauteng)
HUIS IN JAN NIEMAND PARK GELEE naby spar 3 SLP 2 BAD Sitkamer Kombuis Garage Afdak Buite gebou Stoep Baie potential Kort Tlc
See product
Christiana (North West)
Hierdie groot leë erwe kan dadelik ontwikkel word, is naby rivier geleë en is reeds onderverdeel in sewe kleiner erwe. Die erwe se groottes: Erf 1: 901m² Erf 2: 904 m² Erf 3: 737 m² Erf 4: 743 m² Erf 5: 787 m² Erf 6: 720 m² Erf 7: 779 m² Onderkant van die erf is net bo die Vaalrivier geleë. Ideaal vir woonstelle. Boorgat wat nie toegerus is nie. Property Reference #: 3441499 Agent Details: Mariette Jansen van Rensburg 3 Percent Com Properties (PTY) Ltd 15 Christiaan De Wet Street Jan Kempdorp 8550
R 430.000
See product