-
loading
Ads with pictures

Moenie


Top sales list moenie

Potchefstroom (North West)
42ha onder Besproeiing net buite Potchefstroom met 10ha vloedbesproeiing uit die Lakeside besproeiingskema wat geregistreerd is. Die bewerkbare lande tans is twee van 17ha en 'n 9ha, elkeen is toegerus met sy eie 4 toringspilpunt. Gewone weiding van 64ha waarvan 19ha vleiweiding is. Daar is ook 21.2ha (1236 bome) met pekaneutbome met hulle eie drupbesproeiing. Hulle is aangeplant vanaf 2012 tot 2014 met verskei variasies. Die plaas sluit ook die volgende in: Woonhuis (240m²) - hele woning het ondervloerse verhitting - 1 sitkamer - 1 eetkamer - studeerkamer - 3 slaapkamers - 2 badkamers - oopplankombuis met opwas - waskamer - 4 afdakke - elektriese motorhek - gevestigde tuin met besproeiing - 2 boorgate wat toegerus is Buite geboue en geriewe: - 64m² werkershuis met 4 kamers - 1,764m² stoor met 'n kantoor, water en krag - 136m² ou melkstal - verskuifbare beeshanteringsgeriewe - gronddamme Die 1,764m² stoor is nou eers 'n jaar oud. Een deel is ingerig vir konynboerdery. Daar is outomatiese waaiers wat elektronies beheer word en ook 'n ultraviolet watersisteem vir die konyne. Slegs een deel van die stoor het reeds sement vloer in. Daar is tans twee Eskom 3-fase punte. Die Mooiriver vorm ook deel van die onderste deel van die plaas se grens. Moenie hierdie geleentheid misloop nie. Kontak my vir meer inligting. BTW is ter sprake. Property Reference #: 2008051 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 12.500.000
See product
Nylstroom (Limpopo)
2,5ha Development property with Hospital rights in a prime area! This property is ideally located with easy tarred road access, it’s close to the main road & in the perfect location. Ideally situated for a hospital, school, business or a new development. Don’t miss out on this amazing opportunity! 2,5ha Ontwikkelingseiendom met hospitaalregte in ‘n strategiese ligging! Hierdie eiendom is ideaal geleë met maklike teerpad toegang, dit is naby die hoofweg en ideaal geleë vir 'n hospitaal, skool, besigheid of 'n nuwe ontwikkeling. Moenie hierdie wonderlike geleentheid misloop nie! Property Reference #: CE21-0198 Agent Details: Elmarie van Zyl Century21 Sparrow Shopping Centre,Nelson Mandela Dr,Modimole
R 4.564.000
See product
Potchefstroom (North West)
Hierdie is die laaste Vyfhoek landbouhoewe (9527 m2 groot) in Van der Hoffpark. Dit het ‘n plaasatmosfeer maar is tog in die dorp, naby ‘n Winkelkompleks, skole en die universiteit. Die hoewe het ‘n pragtige, groot gevestigde tuin met besproeiing, 2 boorgate met 2 opgaartenks, ‘n kragopwekker van 40 kVA, 3-fase krag, ‘n son-waterverwarmer, ‘n swembad en uitstekende sekuriteit. Die hoofwoning het 3 slaapkamers met ondervloerse verwarming, 2 badkamers met granietafwerking (1 en suite), studeerkamer, eetkamer met “jetmaster”-kaggel, baie ruim sitkamer, die mooiste granietkombuis met elektriese- en gasstoof, aparte opwaskamer, spens, pragtige ruim binnehof, 6 motorhuise met graniet vloere en outomatiese deure. Die gebou sluit ook 3 woonstelle in (aan Noordekant) naamlik 2 x 1 slaapkamer en 1 “bachelor’s flat”.met motorafdakke Die tweede woning is ‘n ruim oopplanmeenthuis het 2 slaapkamers, 2 badkamers, aparte opwaskamer, spens, groot stoep, dubbelmotorhuis met 2 motorafdakke. Moenie uitstel nie – Hierdie is ‘n seldsame geleentheid ! # Parking: 8 Property Reference #: 2105229 Agent Details: Ellen du Plessis Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 8.500.000
See product
Potchefstroom (North West)
Hierdie kleinhoewe bestaan uit 'n 3 slaapkamerhuis met sinkdak, waarvan die hoofslaapkamer omskep is in 'n "bachelors" met teëlvloere. Die "bachelors" het 'n aparte kombuis en badkamer wat bestaan uit 'n bad, wasbak en toilet. Die addisionele twee slaapkamers deel 'n badkamer (stort, bad, wasbak en toilet). Verder het die hoofhuis 'n ruim kombuis met 'n aparte opwas, TV-kamer, studeerkamer en oopplan sit-/eetkamer. Daar is 'n motorafdak vir een voertuig. Woning 2 en 3 is elk 'n 2-slaapkamer woonstel met teëldak en teëlvloer. Hierdie woonstelle word tans verhuur wat 'n maandelikse inkomste van R9000 inbring. Albei woonstelle is identies, wat bestaan uit 1 badkamer (bad, wasbak en toilet) en 'n oopplankombuis en sitkamer. Al die slaapkamers in die woonstelle het ingeboude kaste. Daar is 'n ruim motorafdak met parkering vir 4 voertuie. Daar is ook 'n addisionele buite gebou wat toegerus is met 'n stort, toilet en wasbak. Die grond op hierdie kleinhoewe is geskik vir groenteboerdery. Aan die voorkan is pallisades en 'n elektriese motorhek. Die res van die kleinhoewe het elektriese omheining. Daar is 'n toegeruste boorgat vir besproeiing. Die eiendom is van munisipale krag afhanklik, alhoewel solar geysers help om krag te bespaar. Moenie hierdie geleentheid misloop nie. Kontak asb vir 'n afspraak. Property Reference #: 2102186 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 1.600.000
See product
Parys (Free State)
2.2ha Rivierhuis langs die Vaalrivier met akkommodasie vir 8 gaste met die mooiste natuurskoon en voëllewe. Die ideale plek vir iemand wat wil aftree of wil verhuur vir ekstra inkomste terwyl jy daar bly en werk in die nabye dorpe of stad. As jy lief is vir visvang dan is hierdie die regte plek terwyl die kinders in die swembad kan baljaar. Met die mooiste sonsondergange is daar nog wild wat vrylik rondbeweeg wat jou laat voel of jy in die wildtuin woon. Jy is omring met die mooiste tuine rondom jou en dit is veilig en privaat. Ligging: - Parys - 11 km - Vredefort - 12 km - Potchefstroom - 55 km - Vereeniging - 75 km - Johannesburg - 115 km Hoofwoning: - 2 leefareas - groot buitestoep - 3 slaapkamers - 2 badkamers (elkeen met 'n bad en stort) - kombuis met ingeboude stoof - spens - waskamer - 2 motorhuise met 'n groot afdak vir 4 motors - boma met ingeboude braai - swembad op die walle by die rivier - elektriese hek by hoofingang - alarmstelsel - gevestige tuin met 20 sprinklers - boorgat wat toegerus is - akkommodasie vir 8 mense wat wil oornag en die rustigheid geniet (eksta inkomste) Eskom 3-fase krag. Moenie hierdie eiendom misloop nie. Slegs ernstige kopers asb. # Parking: 2 Property Reference #: 2401964 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 4.150.000
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.