-
loading
Ads with pictures

Met erf


Top sales list met erf

Parys (Free State)
Lieflike 4 Slaapkamer huis in goeie buurt Die huis het 'n baie groot erf en meer as genoeg plek vir ontwikkeling of aanbou, hy is in een van Parys se beste areas gelee Die huis bestaan uit 'n klein stoep voor, sitkamer met blokkiesvloer, eetkamer met blokkiesvloer of kantoor, kombuis met teels, opwas met Teels, 4 slaapkamers met almal matte, 2 Badkamers met Teels Daar is 'n eenslaapkamer woonstel langs die huis met ook 'n sitkamer, kombuis en badkamer Buite is twee buitekamers, 'n buite toilet en 'n afdak vir plus minus 3 motors Die huis het 'n alarmstelsel vir veiligheid en 'n veiligheidshek Property Reference #: 3935290 Agent Details: Forster Attorneys - Christel van den Berg 3 Percent Com Properties (PTY) Ltd 2904 Ibis Close Pary's Golf Estate
R 1.300.000
See product
Klerksdorp (North West)
Hierdie geleentheid kom nie elke dag nie. 'n Woning met soveel vertrekke en spasie en is ideaal is vir die regte koper om sy drome te kom uitleef. Met 'n 8000m² erf, 'n mooi gevestigde tuin en groot patio wat uitkyk op 'n lieflike swembad wat vir funksies of familie kuiers gebruik kan word. Hierdie hoofwoning bied ook die volgende: - 3 leefareas met 2 kaggels - studeerkamer - kroeg / onthaal-area (144m²) - 4 slaapkamers - 3 badkamers - pragtige kombuis met 'n opwas - spens - waskamer - 10 motorhuise (1 het 'n diensput vir voertuie) - 1 groot afdak - 4 pakkamers - groot boma area vir heerlike kuiertye om die vuur - swembad - tennisbaan - buite-geriewe (kamer, toilet en wasbak) - toegeruste boorgat vir tuinbesproeiing - elektriese motorhek - alarmstelsel Woonstel: - 1 slaapkamer - badkamer - oopplan-kombuis met leefarea - werkskamer - motorhuis - pragtige stoep Hierdie is die ideale plek vir iemand wat spasie nodig het. Kontak my gerus vir 'n afspraak. # Parking: 11 Property Reference #: 2007069 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 4.725.000
See product
Reitz (Free State)
This sandstone house consists of three bedrooms, one bathroom, a spacious living and dining room with a fireplace, wooden ceilings and wooden floors. The porch wrap itself around three sides of the house and is enclosed at the end for an office space or hobby room. The garden is especially pretty and laid out with passion with three tanks that collect rainwater. The entire yard is safely secured with both palisades and a wall. Another sandstone building is for the garage and enough space for a workshop or loads of storage. There is an entire bathroom with a shower adjacent to the outer building. Come and see this character filled house, with a lot of potential to live out your own imagination, for yourself. SANDSTEEN HUIS MET OUDSTYDSE SJARME Hierdie sandsteen huis het drie slaapkamers, een badkamer, groot sit en eetkamer met ‘n kaggel. Houtplafonne en houtvloere. Die stoep strek oor drie kante van die huis waarvan daar ‘n gedeelte toegebou is vir ‘n kantoor of stokperdjie kamer. Die tuin is besonders mooi en passievol uitgelê met drie watertenks wat reënwater opvang. Die hele erf is veilig omhein met pallisade en geboude mure. Nog ‘n sandsteen gebou vir die motorhuis met genoeg plek vir ‘n werkskamer of baie stoorplek. Daar is ‘n hele badkamer met ‘n stort wat grens aan die buite gebou. Kom sien hierdie karaktervolle huis, met nog baie potensiaal om jou eie stempel af te druk, vir jouself. Property Reference #: LFBM-1148 Agent Details: Elna Bosman Leapfrog Property Group 3 Theron Street, Bethlehem, Free State
R 850.000
See product
Nylstroom (Limpopo)
3 BEDROOM COLONIAL HOME WITH LOTS OF POTENTIAL. This full title home has 3 bedrooms, 2 bathrooms and is located in a great area on an 839må_ property. Most of the floors are wooden and the ceilings are very high creating a spacious colonial atmosphere. Rooms are large with big windows that allow lots of light into them. The main bedroom is exceptionally spacious with its own en-suite bathroom. The kitchen has ample shelving and countertop space. The living and lounge area is open plan with the kitchen situated around the corner. The front veranda is covered and semi-enclosed, it is spacious and airy. The front garden has a built-in braai that has been shaded by large trees. Additional features include a borehole and a carport. This home is located in the more established part of town with various schools in the area. The town is a short drive away with a golf club, tennis club, or bowls club for the young at heart. Book today to come and see what this home has to offer for you. Hierdie voltitelhuis het 3 slaapkamers, 2 badkamers en is geleÌÇ in 'n wonderlike area op 'n 839må_ erf. Die meeste vloere is van hout en die plafonne is baie hoog, wat 'n ruim koloniale atmosfeer skep. Die kamers is ruim met groot vensters wat baie lig daarin toelaat. Die hoofslaapkamer is ruim met sy eie ensuite-badkamer. Die kombuis het genoeg rakke en 'n toonbank. Die leefarea en sitarea is oopplan met die kombuis om die hoek. Die voorstoep is bedek en gedeeltelik omring, dit is ruim en laat baie lug in. Groot gevestigde bome bied die skaduwee wat die ingeboude braai area sou nodig he. Bykomende kenmerke sluit in 'n boorgat en 'n motorafdak. Hierdie huis is geleÌÇ in die meer gevestigde deel van die dorp met verskillende skole in die nabye omgewing. Die dorp is net 'n entjie se ry weg met 'n gholfklub, tennisklub of rolbalklub vir die wat sou belangstel. Bespreek vandag om te kom kyk wat hierdie huis vir u kan bied. Property Reference #: CE21-0191 Agent Details: Deme Misselhorn Century21 Shop 24, Sparrow Centre (PnP), Nelson Mandela Drive, Modimolle 0510
R 935.000
See product
Parys (Free State)
Eiendom geleë naby die sakesentrum van Parys met moontlikheid om besigheid in te huisves. Bestaan uit ingangsportaal, sitkamer, eetkamer / TV kamer, kombuis, drie slaapkamers, twee badkamers en onderdak stoep. 'n Enkel motorhuis, stoorkamer en buite toilet is aan die buitekant. Daar is ook 'n groot erf aan die agterkant en 'n tuin aan die voorkant van die huis. Property located near the Parys business center with the possibility of housing a business. Consists of entrance hall, lounge, dining / TV room, kitchen, three bedrooms, two bathrooms and covered patio. A single garage, storeroom and outside toilet are on the outside. There is also a large yard at the back and a garden at the front of the house. # Reception Rooms: 1 # Entrance Hall: 1 # Parking: 1 Has Garden Security Features: fence, access gate Property Reference #: 3195560 Agent Details: Roné Hattingh Gaylin Estate Agents 341Beyers Naude Drive #xA;Randburg#xA; Northcliff 2195
R 995.000
See product
Potchefstroom (North West)
Hierdie groot erf van 1272 vk m is onderverdeel in 3 erwe naamlik: 587 vk m, 301 vk m en 384 vk m. Waterberry Estate is 'n sekuriteitskompleks met baie goeie toegangsbeheer. This large stand of 1272 sq m is subdivided into 3 stands: 587 sq m, 301 sq m and 384 sqm. Waterberry Estate is 'n security complex with good access control. Property Reference #: 1803099 Agent Details: Ellen du Plessis Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 1.030.000
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.