-
loading
Ads with pictures

Lieflike slaapkamer huis


Top sales list lieflike slaapkamer huis

Parys (Free State)
Lieflike 4 Slaapkamer huis in goeie buurt Die huis het 'n baie groot erf en meer as genoeg plek vir ontwikkeling of aanbou, hy is in een van Parys se beste areas gelee Die huis bestaan uit 'n klein stoep voor, sitkamer met blokkiesvloer, eetkamer met blokkiesvloer of kantoor, kombuis met teels, opwas met Teels, 4 slaapkamers met almal matte, 2 Badkamers met Teels Daar is 'n eenslaapkamer woonstel langs die huis met ook 'n sitkamer, kombuis en badkamer Buite is twee buitekamers, 'n buite toilet en 'n afdak vir plus minus 3 motors Die huis het 'n alarmstelsel vir veiligheid en 'n veiligheidshek Property Reference #: 3935290 Agent Details: Forster Attorneys - Christel van den Berg 3 Percent Com Properties (PTY) Ltd 2904 Ibis Close Pary's Golf Estate
R 1.300.000
See product
Bloemfontein (Free State)
Netjiese 2 slaapkamer huis met oopplan leefarea en kombuis, skuifdeur na stoepie, ruim kamers en 2 badkamers. 2 afdakke. Beskikbaar vanaf January 2020. Krag en water ekstra, betaal eenhede soos gebruik. Gruiswater sisteem op gras. Naby JF Skool Tuindienste ingesluit
R 6.500
See product
Stellenbosch (Western Cape)
STRAND BAIE NETJIESE VEILIGE ELEKTRIES OMHEINDE HUIS 2 SLAAPKAMER / 2 BADKAMER HUIS 2 BLOKKE VAN SEE.VIR 1,OF 2 NETJIESE PERSONE MET VASTE INKOMSTE WHATS AP 072 632 1739 VIR FOTOS / INLIGTING NB 31 OKT / OF 30 NOV
R 5.800
See product
Cape Town (Western Cape)
FANTASTIESE INFRASTRUKTUUR OMHEIN HIerdie 6572 Ha plaas is gelee 35km Suid-Oos van Loeriesfontein, noord van Calvinia in die mooi hart van Boesmanland in die Noord Kaap. Die enkel titelakte, omheinde plaas strek oor koppies en laagtes, heuwels en panne en bied die koper 'n verskeidenheid van plante en gewasse soos Boesmangras Koolganna, Beesganna, Driedoring en Bosdoring en Ysterdoring kenmerkend aan Boesmanland. Die plaas is opgedeel in kampe en met veedraad omhein met elektriese heining aan oos en wes grense. 'n Lieflike 1.2Ha Ganna-pan  bring gemoedsrus en ekstra weiding gedurende die droe maande. Die infrastruktuur is fantasies en gevestig en sluit die volgende in: *4 Slaapkamer huis wat bestaan uit sitkamer, eetkamer, kombuis, twee badkamers en n lieflike stoep, sonkrag en 2 watertenks. *Sonkrag *Buitekamers *Groot stoor en motorhuis. *Twee arbediershuise *5 krale *Voerkamers *Waterkrippe in al die kampe Daar is meer as genoeg water op die plaas met 9 sterk boorgate met water wat geskik is vir huishoudelike gebruik. Daar is altesaam 8 damme, 1 gronddam (besproei 1ha Lusern), 5 sementdamme en 2 gatdamme. 1 5000L tenk 2 tenks vir die huis. Skakel my vir meer inligting en om te besigtig! Property Reference #: 7002001-5555 Agent Details: Carin Bresler EXP Realty South Africa
R 7.230.000
See product
Cape Town (Western Cape)
Hierdie pragplaas van 5 728ha is geleë 35km suid-oos van Loeriesfontein, noord van Calvinia in die hart van Boesmanland in die Noord Kaap. Die prentjie-mooi landskap bestaan uit uitgestrekte vlaktes, koppies, rotsformasies  en die enkele prominente Spioenkopberg met 'n lieflike plato wat uitkyk oor n groot verskeidenheid plantegroei. Hierdie plaas is perfek geleë vir die toerisme bedryf met n magdom van opsies weens die toeganklikheid en die asemrowende natuurskoon wat lentetyd met n blommekombers bedek is. Alreeds op die plaas is n enkel slaapkamer huis met buitegeboue, werkershuis en n groot skuur. Winter en somer reënval sorg vir water in oorvloed met 7 windpompe en 2 sonpompe, 8 groot reservoirs en 2 groot gronddamme. Die klimaat asook en plategroei voorsien die voornemende koper van goeie gehalte skaap en bok produksie met n dra krag van 1KVE/6.5Ha. 17 kampe is almal toegrus met jakkals- en veeproef draad met elektriese heinings aan die oos en suid grense Vir meer inligting of om te besigtig, skakel my gerus! Property Reference #: 7002001-5406 Agent Details: Carin Bresler EXP Realty South Africa
R 9.000.000
See product
Stilfontein (North West)
Hiedie pragtige 3 slaapkamer huis het n badkamer met aparte toilet. Die kombuis het n aparte opwas. Lieflike groot sitkamer met n eetkamer. 2 kamers het ingeboude kaste en n gangkas in die gang. Alarmstelsel en beams is n bonus. Daar is n ruin stoor kamer en dubbel motorhuis. Kontak my vandag om hierdie eiendom te besoek!! Property Reference #: 1130660 Agent Details: Ryk de Bruin Rawson Properties Klerksdorp 15, Monica Avenue, Klerksdorp, Flamwood, North West
R 530.000
See product
Stellenbosch (Western Cape)
3 Bedrooms available in 3 bedroom house Bedroom 1: Single room with en suite bathroom - R 6800.00 Bedroom 2: Single room with separate bathroom - R 6000.00 Bedroom 3: Single room with separate bathroom - R6000.00 Bedrooms have built-in cupboards Fully furnished open plan kitchen and lounge Braai facilities with garden 24h security with alarm, burglar bars and electrified fencing Uncapped wifi and full Dstv included in the rent Close proximity to Engineering faculty and the Neelsie Walking distance from shopping centres Contact me on email/cell phone for any enquiries/viewings Email: leannebasson67@gmail.com Cell: 083 312 8908 / 083 444 9696 / 083 400 1916 3 slaapkamers beskikbaar in 3 slaapkamer huis Slaapkamer 1: Enkel kamer met En Suite badkamer - R 6800.00 Slaapkamer 2: Enkel kamer met aparte badkamer - R 6000.00 Slaapkamer 3: Enkel kamer met aparte badkamer - R 6000.00 Kamers het ingeboude kaste Kombuis en sitkamer is oopplan en ten volle gemeubileer Braaifasiliteite met ‘n tuin in agterplaas 24/uur sekuriteit met alarm, diefwering en geëlektrifiseerde heining Gratis uncapped Wifi en volle DSTV Klipgooi van Ingenieursfakulteit en die Neelsie Stapafstand vanaf winkelsentrums Kontak my per epos of per selfoon vir enige navrae en of om die huis te besigtig. email: leannebasson67@gmail.com sel: 083 312 8908 / 083 444 9696 / 083 400 1916
R 6.000
See product
Rustenburg (North West)
8.7 ha Plot + - 24 km uit Rustenburg op die ou Pretoria pad. 5 slaapkamer hoofhuis, 3 slaapkamer huis, 4 slaapkamer houthuis en 2 woonstelle, afdakke, werkswinkels en vele meer. 5-6 ha onderbesproeing Kontak Mari of Aj vir meer inligting # Ensuite: 1 # Parking: 2 Has Garden Security Features: Fence, Alarm, Access Gate Property Reference #: 3564132 Agent Details: Mari Minnaar Chas Everitt 150 Kock St Rustenburg, 0299
R 3.800.000
See product
Warmbad (Limpopo)
Retirement / holiday / weekend home. 2 Bedroom house which is ideal for retirement / holiday / weekend. About 5km out of town on a secure plot. Aftree / vakansie / naweekhuis. 2 Slaapkamer huis wat ideaal is vir aftree / vakansie / naweekhuisie. Omtrent 5km buite die dorp in n veilige kompleks. Reference: RXEF-0483 Contact Alma de Villiers: 083 218 1557
R 425.000
See product
Stellenbosch (Western Cape)
3 slaapkamer Huis, 2.5 Badkamer. Buitebraai met dakkie. Motorhuis / Pakplek. 2 Aircons
R 14.000
See product
Rustenburg (North West)
Property Address: 344 Buffelsfontein Buffelspoort Eco Estate, Rustenburg Uitstekende besproeiings plasie naby Buffelspoort Noord Wes,12,99 Ha waarvan 10 Ha onder aangeplante weiding is. 26 kampe, met grawitasie besproeiing. Twee damme met n inhoud van 6.5 miljoen liter. Leibeurt uit standhoudende rivier,1 dag per week, 1,5 miljoen liter water. 4 Slaapkamer huis # Parking: 1 Security Features: Fence Property Reference #: 2044841 Agent Details: Dottie Niemandt Chas Everitt 150 Kock St Rustenburg, 0299
R 3.899.000
See product
Ventersdorp (North West)
Property Address: Ventersdorp, Ventersdorp 14 Ha lusern onder besproeiing uit Rietspruitdam met netjiese 3 slaapkamer huis store en afdakke For appointment to view this property and for more info please contact the Expert Property Practitioners Team: Dewald and Dottie Niemandt we specialise in Commercial Properties, Smallholdings, Farms & Residential Estates. Property Reference #: 2333873 Agent Details: Dottie Niemandt Chas Everitt 150 Kock St Rustenburg, 0299
R 2.500.000
See product
Kareedouw (Eastern Cape)
412 hektaar.... 78 000 m3 water toekenning.... Grondontledings gedoen.... Nasionale Landbou het n bewerkings sertifikaat vir 90 hektaar uitgereik.... 1 hektaar klaar ge " ridge" nog 2 hektaar is 1m diep gedolf en kunsmis ingewerk... Auto weerstasie... ou huis 2 slaapkamer nuwe huis 1 slaapkamer maar motorhuis klaar ontwerp met dienste vir 2 slaapkamer.... solar krag.... 3km van Kareedouw....9000m3 dam...boorgat..... riscus (loof) onder wattel..... toegangspad oorgebou..... brandpaaie..... Security Features: fence Property Reference #: 2152092 Agent Details: Wilna Du Raan Just Property Jeffreys Bay 24 Da Gama Road Jeffreys Bay 6330
R 6.950.000
See product
Parys (Free State)
Pragtige huis met oorspronklike houtvloere. Die huis self kan gebruik word om in te woon, of om ook as gaste eenhede uit te verhuur. Daar is, behalwe die huis, twee gaste kamers aan die agterkant van die huis, elk met 'n slaapkamer, kombuis gedeelte en 'n badkamer. Die drie ruim onderdak stoepe en kunstig ontwerpte tuintjies skep 'n rustige atmosfeer waarin gaste heerlik kan ontspan. Die eiendom is naby die Vaalrivier geleë. Beautiful house with original wood floors. The house itself can be used to live in, or to rent out as guest units. In addition to the house, there are two guest rooms at the back of the house, each with a bedroom, kitchenette and a bathroom. The three spacious covered verandas and artfully designed gardens create a tranquil atmosphere in which guests can relax. The property is situated close to the Vaal River. # Reception Rooms: 2 # Parking: 1 Has Garden Security Features: fence, alarm, access gate Property Reference #: 3237896 Agent Details: Roné Hattingh Gaylin Estate Agents 341Beyers Naude Drive #xA;Randburg#xA; Northcliff 2195
R 1.290.000
See product
Nylstroom (Limpopo)
Lovely 3 bedroom 2 bathroom home. All the bedrooms have built in closets, the third bedroom was changed into a 1 bedroom flat with a separate kitchenette that can be rented out or used as the main bedroom. The kitchen is open plan and has ample cupboards & a gas hob. There is a open plan dining room, living room and a office. The properties has walls on 3 sides with palisades in the front with a electric gate. The floors are tiled. The garden is massive with a water tank & pressure pump. Additional extras include a staff toilet & 2 carports. Please contact us for more information! Pragtige 3 slaapkamer 2 badkamer huis. Al die slaapkamers het ingeboude kaste, die derde slaapkamer is verander in 'n woonstel met 1 slaapkamer met 'n aparte kombuisie wat verhuur kan word of as hoofslaapkamer gebruik kan word. Die kombuis is oopplan en het genoeg kaste en 'n gaskookplaat. Daar is 'n oopplan-eetkamer, sitkamer en 'n kantoor. Die eiendomme het mure aan drie kante met palissades aan die voorkant met 'n elektriese hek. Die vloere is geteël. Die tuin is massief met 'n watertenk en drukpomp. Bykomende ekstras sluit 'n personeeltoilet en 2 afdakke in. Kontak ons ??gerus vir meer inligting! Property Reference #: CE21-0180 Agent Details: Elmarie van Zyl Century21 Shop 24, Sparrow Centre (PnP), Nelson Mandela Drive, Modimolle 0510
R 1.025.000
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.