Kroeg met
Top sales list kroeg met
Klerksdorp (North West)
Hierdie geleentheid kom nie elke dag nie. 'n Woning met soveel vertrekke en spasie en is ideaal is vir die regte koper om sy drome te kom uitleef. Met 'n 8000m² erf, 'n mooi gevestigde tuin en groot patio wat uitkyk op 'n lieflike swembad wat vir funksies of familie kuiers gebruik kan word. Hierdie hoofwoning bied ook die volgende: - 3 leefareas met 2 kaggels - studeerkamer - kroeg / onthaal-area (144m²) - 4 slaapkamers - 3 badkamers - pragtige kombuis met 'n opwas - spens - waskamer - 10 motorhuise (1 het 'n diensput vir voertuie) - 1 groot afdak - 4 pakkamers - groot boma area vir heerlike kuiertye om die vuur - swembad - tennisbaan - buite-geriewe (kamer, toilet en wasbak) - toegeruste boorgat vir tuinbesproeiing - elektriese motorhek - alarmstelsel Woonstel: - 1 slaapkamer - badkamer - oopplan-kombuis met leefarea - werkskamer - motorhuis - pragtige stoep Hierdie is die ideale plek vir iemand wat spasie nodig het. Kontak my gerus vir 'n afspraak. # Parking: 11 Property Reference #: 2007069 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 4.725.000
See product
Potchefstroom (North West)
HOOFHUIS - Swembad: 4 X 7m - Half-oop-grasdaklapa (sinkdak) en ingeboude braaier: 20m² - 3x Slaapkamers: Hoofslaapkamer met eie badkamer en aantrekkamer Tweede slaapkamer met eie badkamer Ander slaapkamers met baie ingeboude kaste, plankvloere en aircon - 3x Badkamers (vol geteel): 3x toilette, 3x baddens en wasbakke, 2x storte - Groot sitkamer met ingeboude kaggel - Kroeg/onthaalarea met gasbraaier - Eetkamer - TV-kamer - Kombuis met aparte opwas - Aparte spens - Studeerkamer met ingeboude kaste - Groot stoep/sonkamer - Buite stoorkamer - Buite aparte waskamer met toilet - Dubbelgarage met elektriese deure TOTALE OPPERVLAKTE: 387m² WOONHUIS 2 (sinkdak) - 2.5 Slaapkamers Hoofslaapkamer met ingeboude kaste en badkamer; hele huis geteel - 2x Badkamers: 2x toilette, 2x baddens, 2x wasbakke en 1x stort - Sitkamer; (kan in nog 'n kamer omskep word) - TV-kamer - Kombuis - Sonkamer - Aparte waskamer - Sonstoepkamer TOTALE OPPERVLAKTE: 215m² GEMEENSKAPLIKE DUBBELGARAGE EN ENKELWOONSTEL (sinkdak) - Garage (dubbel): 36m² - Woonstel: 24m² TOTALE OPPERVLAKTE: 60m² STORE EN STOORKAMERS - Stoorkamer: (sink en 'n vloer, asook elektrisiteit): 24m² - Hoofstoor (sink) met skuifdeure en elektrisiteit asook ligte: 12 x 20 = 240m² - Stoorkamer met opwas en toilet: 27m² (steen en sink) 2 BOORGATE: TOEGERUS MET DOMPELPOMPE - 3-fase 3.75 Kw motor - 1 enkelfase SKAAPSTORE (steen en sink): 120m² ARBEIDSHUISE - 4 eenhede (sink en steen): 96m² ABLUSIEGERIEWE - steen en sink: 48m² (Btw is tersprake) Kontak my gerus vir n afspraak. # Parking: 2 Property Reference #: 2010111 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 2.850.000
See product
Potchefstroom (North West)
8.5 ha Hoewe met baie potensiaal om op 'n klein skaal te boer. As jy moeg is vir die dorp se gewoel, dan is hierdie hoewe net reg vir jou. Met 'n pragtige grasdakhuis met groot leefareas vir daardie heerlike kuiertye saam met vriende of familie. Die hoewe bied ook die volgende: - 4 slaapkamers - 2 badkamers - 2 ruim leefareas - 1 eetkamer - studeerkamer - leefarea met kroeg - ruim kombuis - 2 afdakke - alarmstelsel - gevestigde tuin - 4 boorgate (1 toegerus met 10 000 liter tank en 1 met 'n windpomp en dam) - hokke en store - 3-fase Eskom krag Kom kyk gerus! Property Reference #: 1909198 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 1.580.000
See product
Bloemfontein (Free State)
4.28hk Hoewe in Bainsvlei, Bloemfontein met swembad, sterk boorgat, besproeiing, baie potensiaal HOOF WONING: 2slk Huis met 2 1/2 badkamers / baar/kroeg / 2 x leef area's / eetkamer / pragtige kombuis. Potensiaal vir vergroot. 2DE WONING: 2slk Meenthuis / 1 badkamer / sitkamer Afdak vir 3 voertuie
See product