Kombuis elke boemelaar
Top sales list kombuis elke boemelaar

Potchefstroom (North West)
Pragtige hoewe by Vyfhoek met 'n mooi 3 slaapkamer woning, 3 badkamers, sitkamer, tv-kamer en eetkamer. Die kombuis het mooi kaste en 'n ooghoogte oond. Daar is 'n inloopspens, aparte waskamer en 'n opwas. Die grasperk is baie groot vir kinders om te speel en orals is sprinklers om die gras groen te hou. Daar is een groot stoor met 2 kleiner store wat as stoorplek of vir besigheid gebruik kan word. Die boorgat is toegerus met 'n waterversagter. Met sy sterk boorgat wat gemaklik 10 000 liter water per uur pomp, kan jy die dam ook lekker volhou vir afkoeltye. Vir die tuinliefhebber is daar 'n tonnel waarmee jy jouself kan besig hou en groente kan aanplant vir eie gebruik. Daar is 2 motorhuise en 2 groot afdakke. Die woning is ook gekoppel met pre-paid krag. Hierdie hoewe bied ook die volgende: Woning 2 - 3 slaapkamer woning - oopplan sitkamer en kombuis - spens - badkamer - afdak vir 2 motors - stoepie buite om rustig te braai - gasgeyser en stoof - pre-paid krag Woning 3 - 2 slaapkamer woonstel - oopplan kombuis met sitkamer - badkamer - gasgeyser en stoof - pre-paid krag - afdak vir 2 motors Woning 4 - 2 slaapkamer woonstel - oopplan kombuis met sitkamer - badkamer - gasgeyser en stoof - pre-paid krag - afdak vir 2 motors Daar is by elke woning 'n alarmstelsel en die hoofwoning het kameras. Woning 2, 3 en 4 word tans verhuur. Kontak my gerus!! # Parking: 2 Property Reference #: 1908092 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 3.945.000
See product

Barkly West (Northern Cape)
Hierdie toeristebestemming en wildveiling lokaal sluit onder andere in 'n 46ha wildkamp met gewone, swart, wit en koper springbokke, gewone en swart rooibokke en Nyalas. Die wildveiling lokaal sluit onder andere in 'n Buffel boma met 7 aparte hokke en 1 groot hok, elk met sy eie water- en voerkrip, 'n Groot boma met 67 hokke vir verskillende wild soorte en 2 kameelperd hokke, elke hok met sy eie water- en voerkrip, 'n groot verstelbare laaibank en 'n oorhoofse besigtigings looparea van 3 125m², asook 'n 2 400m² voerstoor. Beide boma's is gebou en toegespan volgens geldende kwarentein regulasies. Vir toeriste wat net lekker wil kom ontspan word aangebied 'n 4 slaapkamer woonhuis met 2 badkamers, 2 sitkamers, 'n binnebraai area en bediendekwartier, asook 3 Gasterondawels, elk met sy eie badkamer, en 'n groot 2 slaapkamer Damhuis met 'n groot oopplan kombuis en leefarea, elke slaapkamer met sy eie badkamer. Verder bied hierdie eiendom ook 'n 3,6 ha lusernland met nuwe lusern onder 'n 1 toring spilpunt, 'n vliegtuig hanger, 'n onthaalsaal met mans en dames badkamers, asook 'n slagkamer met toepaslike koelkamers. Property Reference #: CL341 Agent Details: Johan Stemmet 3 Percent Com Properties (PTY) Ltd 15 Christiaan De Wet Street Jan Kempdorp 8550
R 7.250.000
See product

Parys (Free State)
Die huis is in twee aparte eenhede verdeel en leen hom daartoe om huurinkomste uit albei te verkry. Eenheid 1 bestaan uit 'n TV kamer, twee slaapkamers, een badkamer, kombuis en stoep aan die kant en voor. Eenheid 2 bestaan uit TV kamer, twee slaapkamers, badkamer, kombuis en stoep aan die voorkant. Elke eenheid het sy eie geyser. Die erf is baie groot en grens agter aan die spruit. Daar is ook 'n boorgat op die erf wat aan die huis en tuin gekoppel is. The house is divided into two separate units and lends itself to obtaining rental income from both. Unit 1 consists of a TV room, two bedrooms, one bathroom, kitchen and patio on the side and front. Unit 2 consists of TV room, two bedrooms, bathroom, kitchen and front porch. Each unit has its own geyser. The plot is very large and borders the stream at the back. There is also a borehole on the yard which is connected to the house and garden. # Reception Rooms: 2 Security Features: fence Property Reference #: 3083984 Agent Details: Roné Hattingh Gaylin Estate Agents 341Beyers Naude Drive #xA;Randburg#xA; Northcliff 2195
R 595.000
See product

Bloemfontein (Free State)
Die plaas bestaan uit die volgende: 15 Weidingskampe en elke kamp word van water voorsien. Die drade van die kampe Is in ‘n goeie toestand. 60 ha se aangeplante smutsvingergras kom voor Daar is ook 8 landekampe wat bestaan uit 20 ha x 8 kampe = 160 + 90 ha 160 ha is veevoer of tef 90 ha is Mielies aangeplant Geen besproeiing kom voor nie Daar kom 7 boorgate voor waarvan 3 toegerus is met windpompe en 1 dompelpomp en 1 enjin. Daar kom geen ingelyste waterregte voor nie. 2 Sementdamme 2 Sinkdamme Daar kom 2 woonhuise op die plaas voor. Woonhuis 1: 1 Slaapkamer met 1 badkamer, sitkamer, eetkamer, oopplan kombuis. Woonhuis 2: 3 Slaapkamers, 1 badkamer, kombuis met oopplan sitkamer, eetkamer. (Voorafvervaardigde huis) Daar kom ook 1 Staal sinkstoor voor van 20 x 20 meter met ‘n afdak van 20 x 6 meter. 1 x Staal stoor van 20 x 30 meter met afdak van 100 KVA 1 X Staal sinkstoor van 30 x 30 meter met afdak van 7 meter – 100 KVA Stoor het pilmasjien in. Al die bogenoemde store het sementvloere in Daar kom 4 werkershuise voor. Baie netjiese bees en skaapkrale en veehanteringsgeriewe vir skaap en bees kom voor. Krag: 100 KVA Drakrag: 1 GVE op 7 ha BTW ingesluit Property Reference #: 1608115 Agent Details: Cobus Bester National Real Estate 162 Zastron Street Bloemfontein
R 12.799.000
See product

Klerksdorp (North West)
Hierdie geleentheid kom nie elke dag nie. 'n Woning met soveel vertrekke en spasie en is ideaal is vir die regte koper om sy drome te kom uitleef. Met 'n 8000m² erf, 'n mooi gevestigde tuin en groot patio wat uitkyk op 'n lieflike swembad wat vir funksies of familie kuiers gebruik kan word. Hierdie hoofwoning bied ook die volgende: - 3 leefareas met 2 kaggels - studeerkamer - kroeg / onthaal-area (144m²) - 4 slaapkamers - 3 badkamers - pragtige kombuis met 'n opwas - spens - waskamer - 10 motorhuise (1 het 'n diensput vir voertuie) - 1 groot afdak - 4 pakkamers - groot boma area vir heerlike kuiertye om die vuur - swembad - tennisbaan - buite-geriewe (kamer, toilet en wasbak) - toegeruste boorgat vir tuinbesproeiing - elektriese motorhek - alarmstelsel Woonstel: - 1 slaapkamer - badkamer - oopplan-kombuis met leefarea - werkskamer - motorhuis - pragtige stoep Hierdie is die ideale plek vir iemand wat spasie nodig het. Kontak my gerus vir 'n afspraak. # Parking: 11 Property Reference #: 2007069 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 4.725.000
See product

Potchefstroom (North West)
2022 POTCHEFSTROOM STUDENTE KAMERS ± 2km vanaf NWU Pukke. R3100 Moderne studente lewenstyl ten volle gemeubileerde huis idiaal vir studente wat van ver kom Rustige en veilige woongebied van Potchefstroom. Huis word gediens. Wifi ‘uncapped’ Kamers ruim luuks ten volle gemeubileerd, eie badkamer stort toilet en wasbak. Elke kamer eie studiehoek met lessenaar en boekrak. Vir ontspanning gemeenskaplike kuier en leef area moderne student sitkamer, eetkamer kombuis en waskamer met wasmajien. Onstspanning onderdak braai area. Luukse granite afwerking. Ook ‘n Pooltafel Goeie kwaliteit eetware, gebuiks artikels vir self bediening word voorsien. Veiligheid van hoogste gehalte voorsien, Elekrifiseerde omheining Alarmstelsel kameras ens. Genoeg onderdak parkering. Kontak Ina 083 712 8399
R 3.100
See product

Potchefstroom (North West)
2022 POTCHEFSTROOM STUDENTE KAMERS ± 2.5km vanaf NWU Pukke R3 100 pm. Moderne luukse lewenstyl student huis ten volle gemeubileerde huis idiaal vir studente wat van ver kom Rustige en veilige woongebied van Potchefstroom. Huis word weeks dae gediens. Wifi ‘uncapped’ Kamers ruim en luuks ten volle gemeubileerd, eie badkamer stort toilet en wasbak. Elke kamer eie studiehoek met lessenaar en boekrak, genoeg kaste. Vir ontspanning gemeenskaplike kuier en leef area moderne student sitkamer, eetkamer kombuis en waskamer met wasmajien. Onstspanning onderdak braai area. Luukse granite afwerking Goeie kwaliteit eetware, gebuiks artikels vir self bediening word voorsien. Veiligheid van hoogste gehalte voorsien, Elekrifiseerde omheining, alarmstelsel kameras ens. onderdak parkering. Kontak Ina 083 712 8399 alle ure coendril@telkomsa.net
R 3.100
See product