Kombuis doeleindes nie
Top sales list kombuis doeleindes nie

Rustenburg (North West)
14ha met boorgat en 3 fase krag Hoofhuis: 3 x slaapkamers 2 x badkamers en gaste toilet 1 x Sitkamer 1 x Eetkamer 1 x Kombuis met opwas 3 x Motorhuise 1 x Toegeboude stoep 1 x Toegeboude lapa met ingeboude braai. Pre-paid krag Omhein Vrugtebome Siersteen met teëldak en vloere geteël 2 x Slaapkamer woonstel(Nie deel van hoofhuis) 1 x On-suite badkamer 1 x Badkamer 1 x Oopplan sit-en eetkamer 1 x Kombuis Pre-paid krag 1x Toesluit afdak Eie groot voor en agter tuin omhein 1 x Slaapkamer woonstel(Nie deel van hoofhuis) 1 x On suite badkamer met stort, wasbak en toilet 1 x Toesluit afdak Pre-paid krag Eie groot voor en agter tuin omhein # Ensuite: 1 # Reception Rooms: 1 # Parking: 3 Rates And Taxes: 1000 Has Garden Security Features: Fence Property Reference #: 3447276 Agent Details: Dottie Niemandt Sandton Chas Everitt 150 Kock St Rustenburg, 0299
R 1.870.000
See product

Potchefstroom (North West)
48ha Plaas net buite Potchefstroom met 2ha besigheidsregte. Wil jy 'n winkel of padstal kom oopmaak met genoeg winkelspasie voor teen die hoofpad? Dan is hierdie die ideale geleentheid. Agter die winkel en store is daar 46ha wat as landbougrond gebruik kan word en is ideaal vir voeraanplanting of pekaneutbome. Dis ideaal ook vir voerkrale met 6 boorgate op verskeie areas op die grond. Tans is daar 2 boorgate wat gebruik word waarvan een so om en by 13000 liter per uur gee. Die ander boorgate kan ook getoets word. Hierdie plaas bied die volgende: Hoofwoning: - 4 slaapkamers - 2 badkamers - 2 leefareas - kombuis met opwas - swembad - 4 groot motorhuise vir voertuie - groot store en buite geboue - 6 boorgate waarvan 2 tans toegerus is - groot sementdam - werkershuise - 2ha besigheidsregte met 'n winkel en stoorkamers - 46ha oulande met mooi rooigrond Woonstel: - 2 slaapkamers - 1 badkamer - 1 leefarea - kombuis 3-fase Eskom krag Kontak my vir 'n afspraak. Hierdie is 'n geleentheid om nie te mis nie. # Parking: 4 Property Reference #: 2105102 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 2.500.000
See product

Bloemfontein (Free State)
Die plaas bestaan uit die volgende: 15 Weidingskampe en elke kamp word van water voorsien. Die drade van die kampe Is in ‘n goeie toestand. 60 ha se aangeplante smutsvingergras kom voor Daar is ook 8 landekampe wat bestaan uit 20 ha x 8 kampe = 160 + 90 ha 160 ha is veevoer of tef 90 ha is Mielies aangeplant Geen besproeiing kom voor nie Daar kom 7 boorgate voor waarvan 3 toegerus is met windpompe en 1 dompelpomp en 1 enjin. Daar kom geen ingelyste waterregte voor nie. 2 Sementdamme 2 Sinkdamme Daar kom 2 woonhuise op die plaas voor. Woonhuis 1: 1 Slaapkamer met 1 badkamer, sitkamer, eetkamer, oopplan kombuis. Woonhuis 2: 3 Slaapkamers, 1 badkamer, kombuis met oopplan sitkamer, eetkamer. (Voorafvervaardigde huis) Daar kom ook 1 Staal sinkstoor voor van 20 x 20 meter met ‘n afdak van 20 x 6 meter. 1 x Staal stoor van 20 x 30 meter met afdak van 100 KVA 1 X Staal sinkstoor van 30 x 30 meter met afdak van 7 meter – 100 KVA Stoor het pilmasjien in. Al die bogenoemde store het sementvloere in Daar kom 4 werkershuise voor. Baie netjiese bees en skaapkrale en veehanteringsgeriewe vir skaap en bees kom voor. Krag: 100 KVA Drakrag: 1 GVE op 7 ha BTW ingesluit Property Reference #: 1608115 Agent Details: Cobus Bester National Real Estate 162 Zastron Street Bloemfontein
R 12.799.000
See product

Potchefstroom (North West)
4.1 ha Vaalrivier-hoewe met baie ontwikkelingspotensiaal. Hierdie hoewe bied die koper soveel moontlikhede. Wil jy op klein skaal boer, dan is hierdie net die regte plek vir jou. Pekaneutbome is baie gewild om te plant in hierdie area. Daar is verskeie opsies om te oorweeg. Daar is ook kamers wat omskep kan word vir vissermanne wat naweke wil kom visvang. Hierdie hoewe bied ook die volgende: - ruim 2 slaapkamer woning - volledige badkamer met aparte toilet - kombuis - leefarea met kaggel - 6 kamers (onvoltooid) - ablisieblok (onvoltooid) - groot oop stoor - boorgat (nie toegerus nie) - 110 meter rivieroewer - Eskom 3-fase krag Kontak my gerus vir 'n afspraak. Property Reference #: 2005042 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 1.895.000
See product

Klerksdorp (North West)
Hierdie geleentheid kom nie elke dag nie. 'n Woning met soveel vertrekke en spasie en is ideaal is vir die regte koper om sy drome te kom uitleef. Met 'n 8000m² erf, 'n mooi gevestigde tuin en groot patio wat uitkyk op 'n lieflike swembad wat vir funksies of familie kuiers gebruik kan word. Hierdie hoofwoning bied ook die volgende: - 3 leefareas met 2 kaggels - studeerkamer - kroeg / onthaal-area (144m²) - 4 slaapkamers - 3 badkamers - pragtige kombuis met 'n opwas - spens - waskamer - 10 motorhuise (1 het 'n diensput vir voertuie) - 1 groot afdak - 4 pakkamers - groot boma area vir heerlike kuiertye om die vuur - swembad - tennisbaan - buite-geriewe (kamer, toilet en wasbak) - toegeruste boorgat vir tuinbesproeiing - elektriese motorhek - alarmstelsel Woonstel: - 1 slaapkamer - badkamer - oopplan-kombuis met leefarea - werkskamer - motorhuis - pragtige stoep Hierdie is die ideale plek vir iemand wat spasie nodig het. Kontak my gerus vir 'n afspraak. # Parking: 11 Property Reference #: 2007069 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 4.725.000
See product

Cape Town (Western Cape)
4 km Oranjerivierfront as ook gemengde rante en vlaktes. Plaas met 15 weidings kampe. Kampe beskik oor water Veehanteringsgeriewe 2 Boorgate wat toegerus is met windpomp en sonpomp 1 Sement dam 3 Groot gronddamme 11 Kleiner gronddamme 1 Sinkdam Geen ingelys te water nie Drade van kampe in goeie toes tand 11 lande kampe (tans besig om 80ha groenvoer aan te plant) Sand leemgrond 1 x 3 slaapkamer woonhuis, 2 x leefarea s, kombuis, spens, opwas, badkamer en 1 buitekamer 1 x 1 slaapkamer woonstel met kombuis en badkamer 2 x Store 5 x Werkershuise met sonkrag Veehanteringsgeriewe met skaap en bees krale en drukgang, maar geen laaibank Drakrag 1/7GVE Die reenval per jaar is ongeveer 600mm pj BTW ingesluit Property Reference #: 1903185 Agent Details: Attie van Jaarsveld National Real Estate 162 Zastron Street Bloemfontein
R 8.029.412
See product

Potchefstroom (North West)
Hierdie kleinhoewe bestaan uit 'n 3 slaapkamerhuis met sinkdak, waarvan die hoofslaapkamer omskep is in 'n "bachelors" met teëlvloere. Die "bachelors" het 'n aparte kombuis en badkamer wat bestaan uit 'n bad, wasbak en toilet. Die addisionele twee slaapkamers deel 'n badkamer (stort, bad, wasbak en toilet). Verder het die hoofhuis 'n ruim kombuis met 'n aparte opwas, TV-kamer, studeerkamer en oopplan sit-/eetkamer. Daar is 'n motorafdak vir een voertuig. Woning 2 en 3 is elk 'n 2-slaapkamer woonstel met teëldak en teëlvloer. Hierdie woonstelle word tans verhuur wat 'n maandelikse inkomste van R9000 inbring. Albei woonstelle is identies, wat bestaan uit 1 badkamer (bad, wasbak en toilet) en 'n oopplankombuis en sitkamer. Al die slaapkamers in die woonstelle het ingeboude kaste. Daar is 'n ruim motorafdak met parkering vir 4 voertuie. Daar is ook 'n addisionele buite gebou wat toegerus is met 'n stort, toilet en wasbak. Die grond op hierdie kleinhoewe is geskik vir groenteboerdery. Aan die voorkan is pallisades en 'n elektriese motorhek. Die res van die kleinhoewe het elektriese omheining. Daar is 'n toegeruste boorgat vir besproeiing. Die eiendom is van munisipale krag afhanklik, alhoewel solar geysers help om krag te bespaar. Moenie hierdie geleentheid misloop nie. Kontak asb vir 'n afspraak. Property Reference #: 2102186 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 1.600.000
See product

Nylstroom (Limpopo)
COZY 3 BEDROOM TOWNHOUSE SITUATED CLOSE TO TOWN. This cozy little spot is situated close to town and schools. It has low maintenance and offers safety and security for the stay at home family or lock up and go couple. The Townhouse is Freehold. Consist of 3 Bedrooms with build in cupboards. Build in hooks at all windows for curtains. 1 Bathroom with toilet, basin and bath. Open plan living area that consist of TV/Family Room and Kitchen Kitchen has Gas stove The Living area has sliding door opening into garden. No levies. Pre-Paid electricity COZY 3 SLAAPKAMER MEENTHUIS GELEË NABY DIE DORP. Hierdie knus plekkie is naby die dorp en skole geleë. Dit het min onderhoud en bied veiligheid en sekuriteit vir die tuisbly-gesin of toesluit-en-gaan-paartjie. Die meenthuis is vrystaande. Bestaan uit 3 slaapkamers met ingeboude kaste. Bou hake by alle vensters in vir gordyne. 1 Badkamer met toilet, wasbak en bad. Oopplan leefarea wat bestaan uit TV/Gesinskamer en Kombuis Kombuis het gasstoof Die leefarea het skuifdeur wat na die tuin oopmaak. Geen heffings nie. Voorafbetaalde elektrisiteit Property Reference #: BSH-RS00069 Agent Details: Deme Misselhorn Century21 Shop 24, Sparrow Centre (PnP), Nelson Mandela Drive, Modimolle 0510
R 629.500
See product
![100 ha farm for sale in limpopo(modimolle) [r5,000,000.00] 100 ha farm for sale in limpopo(modimolle) [r5,000,000.00]](https://img.clasf.co.za/2020/06/23/100-HA-Farm-for-Sale-in-LimpopoModimolle-R5-000-000-00-20200623132337.5444710015.jpg)
Ellisras (Limpopo)
100Ha Waterberg bosveld. Gelee naby die dorp (geen grondeise). Wildwerend omhein. Die heining is baie netjies met 24 drade en 2.4m hoog. 75% van die grens heining is ge-elektrifiseerd. Hoofwoonhuis: Omhein met sterk draad en geboude mure tussen-in. 3 Slaapkamers, 2 badkamers, groot moderne kombuis, spens, groot vertrekke. Ekstra 2 huise: Huise met 2 en 3 slaapkamers afsonderlik - apart en weg van die hoofhuis af. Tuine om die hoofhuis is baie baie mooi met n eksotiese atmosfeer. Swembad en lapa met boma. Toegeruste boorgate x5 - het water maar nie getoets. 3 Fase Eskomkrag. Nuwe stoor met elektrisiteit - 200mm. Plaas is in n Pty (Ltd) en is BTW geregistreerd. Te veel om op te noem - kom kyk self !! Reference: RXFF-1007 Contact Theo Behrens: 060 992 9108
R 5.000.000
See product

Parys (Free State)
2.2ha Rivierhuis langs die Vaalrivier met akkommodasie vir 8 gaste met die mooiste natuurskoon en voëllewe. Die ideale plek vir iemand wat wil aftree of wil verhuur vir ekstra inkomste terwyl jy daar bly en werk in die nabye dorpe of stad. As jy lief is vir visvang dan is hierdie die regte plek terwyl die kinders in die swembad kan baljaar. Met die mooiste sonsondergange is daar nog wild wat vrylik rondbeweeg wat jou laat voel of jy in die wildtuin woon. Jy is omring met die mooiste tuine rondom jou en dit is veilig en privaat. Ligging: - Parys - 11 km - Vredefort - 12 km - Potchefstroom - 55 km - Vereeniging - 75 km - Johannesburg - 115 km Hoofwoning: - 2 leefareas - groot buitestoep - 3 slaapkamers - 2 badkamers (elkeen met 'n bad en stort) - kombuis met ingeboude stoof - spens - waskamer - 2 motorhuise met 'n groot afdak vir 4 motors - boma met ingeboude braai - swembad op die walle by die rivier - elektriese hek by hoofingang - alarmstelsel - gevestige tuin met 20 sprinklers - boorgat wat toegerus is - akkommodasie vir 8 mense wat wil oornag en die rustigheid geniet (eksta inkomste) Eskom 3-fase krag. Moenie hierdie eiendom misloop nie. Slegs ernstige kopers asb. # Parking: 2 Property Reference #: 2401964 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 4.150.000
See product