Kleinhoewe met
Top sales list kleinhoewe met
Potchefstroom (North West)
5.1 ha Kleinhoewe met slaapplek vir 100 mense wat as 'n kampterrein verhuur kan word. Daar is ook 'n groot saal met sy eie kombuis waar etes bedien kan word of kerk gehou kan word. Met nog 'n eetsaal en kombuis is dit ideaal vir 'n groot hoeveelheid mense wat wil spanbou of konferensies aanbied. Jy kan selfs hierdie plek omskep in 'n pragtige trou venue waar die gaste kan oornag wat van ver af kom. Twee huise is ook deel van die kleinhoewe vir die personeel of eienaar om in te woon. - 48 slaapkamers (2 per kamer) - ablusiegeriewe - 2 aparte badkamers - braai-area - stoor - boorgat wat toegerus is (2500 liter per uur) - windpomp met 'n dam - Eskom 3-fase - die geboue en terrein kort net 'n behoorlike opknapping Kontak my gerus vir 'n afspraak. Property Reference #: 2107083 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 2.100.000
See product
Cape Town (Western Cape)
3 Slaap Kamer met elkeen sy eie badkamer lekker groot L-shape stoep, waskamer,sitkamer,eetkamer Kombuis en gaste toilet, Garage/workshop enkel garage(hoenderslaghuis),stoorkamer, Afdak, woonstel met kombuis sitkamer,waskamer eiendom het aircons orals in. Die eiendom sit reg langs die kanaal 3 water tenks, drukpomp dam, 3 hoender hokke. eskom krag. # Parking: 3 Property Reference #: 153 Agent Details: Waffie Smit Matzikama Properties POSBUS 80 VREDENDAL 8160 Vredendal
R 1.500.000
See product
Potchefstroom (North West)
HOOFHUIS - Swembad: 4 X 7m - Half-oop-grasdaklapa (sinkdak) en ingeboude braaier: 20m² - 3x Slaapkamers: Hoofslaapkamer met eie badkamer en aantrekkamer Tweede slaapkamer met eie badkamer Ander slaapkamers met baie ingeboude kaste, plankvloere en aircon - 3x Badkamers (vol geteel): 3x toilette, 3x baddens en wasbakke, 2x storte - Groot sitkamer met ingeboude kaggel - Kroeg/onthaalarea met gasbraaier - Eetkamer - TV-kamer - Kombuis met aparte opwas - Aparte spens - Studeerkamer met ingeboude kaste - Groot stoep/sonkamer - Buite stoorkamer - Buite aparte waskamer met toilet - Dubbelgarage met elektriese deure TOTALE OPPERVLAKTE: 387m² WOONHUIS 2 (sinkdak) - 2.5 Slaapkamers Hoofslaapkamer met ingeboude kaste en badkamer; hele huis geteel - 2x Badkamers: 2x toilette, 2x baddens, 2x wasbakke en 1x stort - Sitkamer; (kan in nog 'n kamer omskep word) - TV-kamer - Kombuis - Sonkamer - Aparte waskamer - Sonstoepkamer TOTALE OPPERVLAKTE: 215m² GEMEENSKAPLIKE DUBBELGARAGE EN ENKELWOONSTEL (sinkdak) - Garage (dubbel): 36m² - Woonstel: 24m² TOTALE OPPERVLAKTE: 60m² STORE EN STOORKAMERS - Stoorkamer: (sink en 'n vloer, asook elektrisiteit): 24m² - Hoofstoor (sink) met skuifdeure en elektrisiteit asook ligte: 12 x 20 = 240m² - Stoorkamer met opwas en toilet: 27m² (steen en sink) 2 BOORGATE: TOEGERUS MET DOMPELPOMPE - 3-fase 3.75 Kw motor - 1 enkelfase SKAAPSTORE (steen en sink): 120m² ARBEIDSHUISE - 4 eenhede (sink en steen): 96m² ABLUSIEGERIEWE - steen en sink: 48m² (Btw is tersprake) Kontak my gerus vir n afspraak. # Parking: 2 Property Reference #: 2010111 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 2.850.000
See product
Potchefstroom (North West)
Hierdie kleinhoewe bestaan uit 'n 3 slaapkamerhuis met sinkdak, waarvan die hoofslaapkamer omskep is in 'n "bachelors" met teëlvloere. Die "bachelors" het 'n aparte kombuis en badkamer wat bestaan uit 'n bad, wasbak en toilet. Die addisionele twee slaapkamers deel 'n badkamer (stort, bad, wasbak en toilet). Verder het die hoofhuis 'n ruim kombuis met 'n aparte opwas, TV-kamer, studeerkamer en oopplan sit-/eetkamer. Daar is 'n motorafdak vir een voertuig. Woning 2 en 3 is elk 'n 2-slaapkamer woonstel met teëldak en teëlvloer. Hierdie woonstelle word tans verhuur wat 'n maandelikse inkomste van R9000 inbring. Albei woonstelle is identies, wat bestaan uit 1 badkamer (bad, wasbak en toilet) en 'n oopplankombuis en sitkamer. Al die slaapkamers in die woonstelle het ingeboude kaste. Daar is 'n ruim motorafdak met parkering vir 4 voertuie. Daar is ook 'n addisionele buite gebou wat toegerus is met 'n stort, toilet en wasbak. Die grond op hierdie kleinhoewe is geskik vir groenteboerdery. Aan die voorkan is pallisades en 'n elektriese motorhek. Die res van die kleinhoewe het elektriese omheining. Daar is 'n toegeruste boorgat vir besproeiing. Die eiendom is van munisipale krag afhanklik, alhoewel solar geysers help om krag te bespaar. Moenie hierdie geleentheid misloop nie. Kontak asb vir 'n afspraak. Property Reference #: 2102186 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 1.600.000
See product