-
loading
Ads with pictures

Keer reg te doen


Top sales list keer reg te doen

Pretoria (Gauteng)
Plumb Mania bied u uitstekende diens teen bekostigbare pryse en vakmanskap is gewaarborg. Ons hoofdoel is om al ons werk DIE EERSTE KEER reg te doen. Ons dienste sluit die volgende in: - Geysers - Algemene loodgieterswerk - Verstopte dreine/blokkasies - Krane en kleppe - Loodgieter verwante Opknappingswerk - Alle ander loodgieters verwante instandhouding ALLE KWOTASIES IS GRATIS EN GELDIG VIR 'N PERIODE VAN 30 DAE! Plumb Mania offers you great service at affordable prices and workmanship is guaranteed. Our main goal is to do all our work THE FIRST TIME RIGHT. Our services include the following: -Geysers - General Plumbing - Blocked Drains - Taps & Valves - General Renovations - All other plumbing maintenance ALL QUOTATIONS ARE FREE OF CHARGE AND ARE VALID FOR A PERIOD OF 30 DAYS! Contact Number: 082 920 3255 Email: info@plumbmania.co.za Website: www.plumbmania.co.za
See product
Bloemfontein (Free State)
'n Groeiende Beesboerdery met voerkraal opset is opsoek na 'n jong hardwerkende man met meganiese kennis om sodoende die boerdery se trekkers en lorries se instandhoudings werk te doen. 3 keer 'n week Vragte te help aanry en ook uit te help met die boerdery. Applikante met Vragmotorlisensie sal voorkeur geniet. Aansoekers kan hulle cv's aanstuur na Rulofkeyser6@gmail.com Aansoekers wat nie terugvoering gekry het voor of op 29 Mei 2020 nie kan aanvaar aansoek was onsuksesvol.
See product
Lichtenburg (North West)
ʼn Nuwe braaikuikenboerdery, in die proses om in die Lichtenburg-omgewing gevestig te word, is opsoek na die dienste van 'n hardwerkende en toegewyde plaasbestuurder. Hierdie is ʼn uitstekende posisie vir ʼn dinamiese persoon. Die ideale kandidaat moet beskik oor toepaslike ervaring, moet proaktief kan optree, en moet leierskap-, beplanning- en kommunikasievaardighede toon. Verantwoordelikhede sluit in: · Algehele bestuur van 10 omgewingsbeheerde hoenderhokke bestaande uit ongeveer 60 000 kuikens elk; · Personeelbestuur; · Rapportering en verslagdoening. Vereistes: · Minimum 5 jaar ervaring in ʼn boerdery-omgewing; · Goeie organisatoriese- en beplanningsvaardighede; · Goeie administratiewe en rekenaarvaardighede; · Toepaslike tersiêre kwalifikasie sal voordelig wees. ʼn Kompeterende vergoedingspakket asook behuising word vir die suksesvolle kandidaat aangebied. Om aansoek te doen, stuur u CV saam met salarisverwagting na nezar.christian@gmail.com. Die reg om nie hierdie posisie te vul word voorbehou.
See product
Klerksdorp (North West)
‘n Gevestigde boerdery in die Wolmaransstad/Klerksdorp area is opsoek na ‘n ervare plaasbestuurder. Vereistes: · Verkieslik tussen die ouderdom van 25-35; · ‘n Uitgebreide kennis oor veebestuur en die plant van gewasse (sonneblom, mielies, ens.); · Goeie meganiese vaardighede. Slegs kandidate wat aan die minimum kriteria voldoen sal vir hierdie pos oorweeg word. ‘n Mededingende vergoedingspakket word aangebied afhangende van die kandidaat se kwalifikasies en ondervinding. Om aansoek te doen rig u volledige CV aan schalk.nezar@gmail.com Indien u nie binne twee weke genooi word vir ‘n onderhoud nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was. Die reg om nie hierdie posisie te vul nie word voorbehou.
See product
Klerksdorp (North West)
? Braaikuikenboerdery tussen Klerksdorp en Wolmaransstad is opsoek na die dienste van 'n hardwerkende en toegewyde plaasbestuurder.Hierdie is ? uitstekende posisie vir ? dinamiese persoon. Die ideale kandidaat moet oor toepaslike ervaring beskik, moet proaktief kan optree, en moet leierskap-, beplanning- en kommunikasievaardighede toon.Verantwoordelikhede sluit in:· Algehele bestuur van omgewingsbeheerde hoenderhokke;· Personeelbestuur; en· Rapportering en verslagdoening.Vereistes:· Minimum 3 jaar ervaring in ? boerdery-omgewing;· Goeie elektriese en meganiese vaardighede; en· Toepaslike tersiêre kwalifikasie sal voordelig wees.? Kompeterende vergoedingspakket asook behuising word vir die suksesvolle kandidaat aangebied. Om aansoek te doen, stuur u CV saam met salarisverwagting na doornfonteinbraaikuikentrust@gmail.com. Die reg om nie hierdie posisie te vul word voorbehou.
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2025 www.clasf.co.za.