Kamp en
Top sales list kamp en
![Die plaas is geleë ongeveer 10 km vanaf bloemfontein en is Die plaas is geleë ongeveer 10 km vanaf bloemfontein en is](https://img.clasf.co.za/2021/08/28/Die-plaas-is-gele-ongeveer-10-km-vanaf-Bloemfontein-en-is-20210828024543.5758910015.jpg)
Bloemfontein (Free State)
Die plaas bestaan uit die volgende: 15 Weidingskampe en elke kamp word van water voorsien. Die drade van die kampe Is in ‘n goeie toestand. 60 ha se aangeplante smutsvingergras kom voor Daar is ook 8 landekampe wat bestaan uit 20 ha x 8 kampe = 160 + 90 ha 160 ha is veevoer of tef 90 ha is Mielies aangeplant Geen besproeiing kom voor nie Daar kom 7 boorgate voor waarvan 3 toegerus is met windpompe en 1 dompelpomp en 1 enjin. Daar kom geen ingelyste waterregte voor nie. 2 Sementdamme 2 Sinkdamme Daar kom 2 woonhuise op die plaas voor. Woonhuis 1: 1 Slaapkamer met 1 badkamer, sitkamer, eetkamer, oopplan kombuis. Woonhuis 2: 3 Slaapkamers, 1 badkamer, kombuis met oopplan sitkamer, eetkamer. (Voorafvervaardigde huis) Daar kom ook 1 Staal sinkstoor voor van 20 x 20 meter met ‘n afdak van 20 x 6 meter. 1 x Staal stoor van 20 x 30 meter met afdak van 100 KVA 1 X Staal sinkstoor van 30 x 30 meter met afdak van 7 meter – 100 KVA Stoor het pilmasjien in. Al die bogenoemde store het sementvloere in Daar kom 4 werkershuise voor. Baie netjiese bees en skaapkrale en veehanteringsgeriewe vir skaap en bees kom voor. Krag: 100 KVA Drakrag: 1 GVE op 7 ha BTW ingesluit Property Reference #: 1608115 Agent Details: Cobus Bester National Real Estate 162 Zastron Street Bloemfontein
R 12.799.000
See product
![Gulde geleentheid om jou eie stukkie grond te bekom. Gulde geleentheid om jou eie stukkie grond te bekom.](https://img.clasf.co.za/2021/07/09/Gulde-geleentheid-om-jou-eie-stukkie-grond-te-bekom-20210709031606.1901420015.jpg)
Bloemfontein (Free State)
Die plaas bestaan uit 166 ha en daar kom 57 ha se weidingskampe voor wat opgedeel is in 4 kampe, een kamp word met water voorsien. Die drade is in ‘n redelike toestand en geen aangeplante weiding kom voor nie. Daar is ook 94 ha se landekampe wat voorkom, dit is opgedeel in 4 kampe waar Bainsvlei rooigrond voorkom. Die grond is so 1.2meter diep. Daar is 9 ha se besproeiing wat op die plaas voorkom. Daar is ook 6 boorgate waarvan 4 toegerus is. 2 Sement en steen damme kom voor e nook 1 sinkdam. Hier kom 2 woonhuise voor. Daar kom ook 4 werkershuise voor Veehanteringsgeriewe vir bees kom voor. Daar is krag op die plaas en ‘n Volledige waardasie is gedoen, kontak my vir besonderhede indien dit verlang word. Prys: R 8 882 353.00 BTW ingesluit Daar kan ook 5 ha addissioneel saam gekoop word teen R 2, 7 miljoen. Indien die 2 dele saam gekoop word,kan die prys onderhandel word. Property Reference #: 1705277 Agent Details: Cobus Bester National Real Estate 162 Zastron Street Bloemfontein
R 8.882.353
See product
![3 bedroom farmhouse in rustenburg rural for sale 3 bedroom farmhouse in rustenburg rural for sale](https://img.clasf.co.za/2022/01/12/3-Bedroom-farmhouse-in-Rustenburg-Rural-For-Sale-20220112203740.8216530015.jpg)
Rustenburg (North West)
Beste Ooit Bees / Wildsplaas 237ha met Wildsheining 1x Huise 1x Woonstelle 1x Jagters Kamp 1x Sement damme 5x Jojo Tanks Groot Stoor 20m x 15m 4x Toegeruste boorgate 10ha Aangeplante Weiding met besproei-ing Beeshantering fasiliteite In trek en boer plaas. 45km Vanaf Rustenburg, 35km vanaf Sun City. Jag permit. Rooibokke Koedoes Njalas Blesbokke Zebras Sables Goue Wildebeeste Vlakvarke en kleiner wild ook # Parking: 1 Rates And Taxes: 2500 Property Reference #: ENT0212210 Agent Details: Manda Botha KW Pivot 16 The Loop, Lynnwood, Pretoria, Gauteng, 0081
R 4.500.000
See product