Hulp
Top sales list hulp
Alberton (Gauteng)
Dudes en Divas is ‘n volle tweetalige naskool en studie sentrum in Alberton Ons voorsien vanaf grad 1 tot 12, maw; Laerskool en Hoerskool kinders. Ons verskaf vervoer vanaf skole tot naskool. Ons gee middag ete en ook ‘n laatmiddag happie. Ons bied Internet hulp aan met skool take. Asook hulp met huiswerk Ons is oop tydens skool vakansies, waar ons gereeld uitstappies hou. Besoek gerus ons webwerf, waar julle ons reels, registrasie vorms en spyskaart kan aflaai. Dis in Engels en Afrikaans en U kan ons ook ‘n epos stuur. Besonderhede soos per foto aangeheg. Kontak besonderhede, 011 869 2035 of 071 898 8663.
See product
Robertson (Western Cape)
'n Gemengde boerdery in Robertson omgewing is opsoek na die dienste van 'n Produksiebestuurder wat die wyndruiwe afdeling van die boerdery kan bestuur, asook hulp kan verleen met die oes van ander afdelings se vrugte (steenvrugte en sitrus). Vereistes: Die posbekleër sal rapporteer aan die Produksiehoof en verantwoordelik wees vir die produksie van wyndruiwe. Sleutelpligte: -Die bestuur van die menslike hulpbronne komponent -Plaag- en onkruidbeheer -Besproeiing -Snoei tot oes -Ontwikkeling van nuwe aanplantings -Rekordhouding en algemene administrasie -Deeglike kennis en ervaring van wyndruif verbouing (minimum 10 Jaar) -Ondervinding van parsmasjiene -Ondervinding en kennis van besproeiing, plaagbeheer, onkruidbeheer asook voeding -Goeie meganiese vaardighede en prakties aangelê wees -Bestuur van 'n span werknemers en werwing van spanne -Rekordhouding kan handhaaf bv Deurgee van lone -Basiese rekenaarkennis -Goeie menseverhoudings handhaaf, eie inisiatief kan neem en gemotiveerd wees -Kode 10 (EC1) lisensie met geldige PDP -Woonagtig in die Weskaap Die ideale kandidaat is 'n energieke en praktiese persoon, met baie goeie menseverhoudinge, wat oor die toepaslike ondervinding van wingerdverbouing beskik. Moet getroud wees en eggenoot moet 'n pos beklee en uitdagings van beroep verstaan, bereid wees om verlengde ure te werk en naweekdiens te verrig.Moet asb nie aansoek doen indien kwalifikasies of motivering ontbreek nie. Indien u belangstel in die geleentheid, e-pos asb 'n volledige CV aan zeemanboerdery@gmail.com Aansoeke sluite: 31 Maart 2021 Die Suksesvolle kandidaat begin 3 Mei 2021 Meld salaris en voordele verlang. Indien u aan die keuringsvereistes voldoen, sal ons u binne twee weke na die plasing van hierdie advertensie kontak.
See product
Robertson (Western Cape)
'n Gemengde boerdery in Robertson omgewing is opsoek na die dienste van 'n Produksiebestuurder wat die wyndruiwe afdeling van die boerdery kan bestuur, asook hulp kan verleen met die oes van ander afdelings se vrugte (steenvrugte en sitrus). Vereistes: Die posbekleër sal rapporteer aan die Produksiehoof en verantwoordelik wees vir die produksie van wyndruiwe. Sleutelpligte: -Die bestuur van die menslike hulpbronne komponent -Plaag- en onkruidbeheer -Besproeiing -Snoei tot oes -Ontwikkeling van nuwe aanplantings -Rekordhouding en algemene administrasie -Deeglike kennis en ervaring van wyndruif verbouing (minimum 5 Jaar) -Ondervinding van parsmasjiene -Ondervinding en kennis van besproeiing, plaagbeheer, onkruidbeheer asook voeding -Goeie meganiese vaardighede en prakties aangelê wees -Bestuur van 'n span werknemers en werwing van spanne -Rekordhouding kan handhaaf bv Deurgee van lone -Basiese rekenaarkennis -Goeie menseverhoudings handhaaf, eie inisiatief kan neem en gemotiveerd wees -Kode 10 (EC1) lisensie met geldige PDP -Woonagtig in die Weskaap Die ideale kandidaat is 'n energieke en praktiese persoon, met baie goeie menseverhoudinge, wat oor die toepaslike ondervinding van wingerdverbouing beskik. Moet getroud wees en eggenoot moet 'n pos kan beklee en uitdagings van beroep verstaan, bereid wees om verlengde ure te werk en naweekdiens te verrig.Moet asb nie aansoek doen indien kwalifikasies of motivering ontbreek nie. Indien u belangstel in die geleentheid, e-pos asb 'n volledige CV aan zeemanboerdery@gmail.com Aansoeke sluite: Die Suksesvolle kandidaat begin Meld salaris en voordele verlang. Indien u aan die keuringsvereistes voldoen, sal ons u binne twee weke na die plasing van hierdie advertensie kontak.
See product
Alberton (Gauteng)
Huislike en Friendly Naskool sorg in Florentia, Alberton Homely and Friendly Aftercare in Florentia, Alberton Hier by His & Hers streef ons om net die beste opvoedkundige hulp te verleun, leerondersteuning te verskag in 'n liefdevolle Christen omgewing. Here by His & Hirs we strive to give the best possible educational assistance, learning support in a loving Christian interactive environment. Oop /Open Ma - Fr: 13H00 - 18H00 Geskik vir Hoërskole en Laerskole in Alberton Host High School and Primary School in Alberton Vervoer vanaf skool tot by die Naskool / Transport from school to Aftercare Groot speel area / Big play areas Gebalanseerde Middag ete en laat middag peuselhappies word verskaf Balanced Lunch and afternoon Snack Toesig met huiswerk en ons spesialiseer in Skool take Supervision homework and we specialized in School Projects Skool Vakansies /School Holiday (06H30 - 18H00) Kuns Klasse word ingesluit / Craft Classes included Uitstappies / Outings Geniet jou aand saam met jou kind en los die huiswerk vir ons. Enjoy your evening with your child and leave the rest to us
See product