Groot pragtige
Top sales list groot pragtige
Potchefstroom (North West)
Pragtige hoewe by Vyfhoek met 'n mooi 3 slaapkamer woning, 3 badkamers, sitkamer, tv-kamer en eetkamer. Die kombuis het mooi kaste en 'n ooghoogte oond. Daar is 'n inloopspens, aparte waskamer en 'n opwas. Die grasperk is baie groot vir kinders om te speel en orals is sprinklers om die gras groen te hou. Daar is een groot stoor met 2 kleiner store wat as stoorplek of vir besigheid gebruik kan word. Die boorgat is toegerus met 'n waterversagter. Met sy sterk boorgat wat gemaklik 10 000 liter water per uur pomp, kan jy die dam ook lekker volhou vir afkoeltye. Vir die tuinliefhebber is daar 'n tonnel waarmee jy jouself kan besig hou en groente kan aanplant vir eie gebruik. Daar is 2 motorhuise en 2 groot afdakke. Die woning is ook gekoppel met pre-paid krag. Hierdie hoewe bied ook die volgende: Woning 2 - 3 slaapkamer woning - oopplan sitkamer en kombuis - spens - badkamer - afdak vir 2 motors - stoepie buite om rustig te braai - gasgeyser en stoof - pre-paid krag Woning 3 - 2 slaapkamer woonstel - oopplan kombuis met sitkamer - badkamer - gasgeyser en stoof - pre-paid krag - afdak vir 2 motors Woning 4 - 2 slaapkamer woonstel - oopplan kombuis met sitkamer - badkamer - gasgeyser en stoof - pre-paid krag - afdak vir 2 motors Daar is by elke woning 'n alarmstelsel en die hoofwoning het kameras. Woning 2, 3 en 4 word tans verhuur. Kontak my gerus!! # Parking: 2 Property Reference #: 1908092 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 3.945.000
See product
Klerksdorp (North West)
Hierdie geleentheid kom nie elke dag nie. 'n Woning met soveel vertrekke en spasie en is ideaal is vir die regte koper om sy drome te kom uitleef. Met 'n 8000m² erf, 'n mooi gevestigde tuin en groot patio wat uitkyk op 'n lieflike swembad wat vir funksies of familie kuiers gebruik kan word. Hierdie hoofwoning bied ook die volgende: - 3 leefareas met 2 kaggels - studeerkamer - kroeg / onthaal-area (144m²) - 4 slaapkamers - 3 badkamers - pragtige kombuis met 'n opwas - spens - waskamer - 10 motorhuise (1 het 'n diensput vir voertuie) - 1 groot afdak - 4 pakkamers - groot boma area vir heerlike kuiertye om die vuur - swembad - tennisbaan - buite-geriewe (kamer, toilet en wasbak) - toegeruste boorgat vir tuinbesproeiing - elektriese motorhek - alarmstelsel Woonstel: - 1 slaapkamer - badkamer - oopplan-kombuis met leefarea - werkskamer - motorhuis - pragtige stoep Hierdie is die ideale plek vir iemand wat spasie nodig het. Kontak my gerus vir 'n afspraak. # Parking: 11 Property Reference #: 2007069 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 4.725.000
See product
Potchefstroom (North West)
As jy lief is om met mense te werk, dan is hierdie die ideale plek vir jou. Kom en leef jou drome en ander mense se drome hier uit. Die gastehuis en sy omgewing is pragtig geleë en skep die mooiste prentjie met 200 meter rivierfront en baie opsies om verder te ontwikkel. Slegs 9.5 km vanaf Parys. Die Hoofhuis bestaan uit: • 3 slaapkamers • 2 badkamers • sitkamer • eetkamer • waskamer Gastehuis bestaan uit: • 10 slaapkamers • 10 badkamers met stort en toilet • eetsaal • ontvangs area tweede huis bestaan uit: • 3 slaapkamers • 2 badkamers • sitkamer • eetkamer Woonstel 1: • 2 slaapkamer • 1 badkamer • sitkamer Woonstel 2: • 1 slaapkamer • 1 badkamer addisonele inligting: • 4 Boorgate 2 met dompel pomp • 4 water tenks • 1 groot plaas dam Kontak my gerus om nie die geleentheid te mis nie. # Parking: 2 Property Reference #: 2003163 Agent Details: Riana van Garderen Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 12.000.000
See product
Potchefstroom (North West)
Hierdie is die laaste Vyfhoek landbouhoewe (9527 m2 groot) in Van der Hoffpark. Dit het ‘n plaasatmosfeer maar is tog in die dorp, naby ‘n Winkelkompleks, skole en die universiteit. Die hoewe het ‘n pragtige, groot gevestigde tuin met besproeiing, 2 boorgate met 2 opgaartenks, ‘n kragopwekker van 40 kVA, 3-fase krag, ‘n son-waterverwarmer, ‘n swembad en uitstekende sekuriteit. Die hoofwoning het 3 slaapkamers met ondervloerse verwarming, 2 badkamers met granietafwerking (1 en suite), studeerkamer, eetkamer met “jetmaster”-kaggel, baie ruim sitkamer, die mooiste granietkombuis met elektriese- en gasstoof, aparte opwaskamer, spens, pragtige ruim binnehof, 6 motorhuise met graniet vloere en outomatiese deure. Die gebou sluit ook 3 woonstelle in (aan Noordekant) naamlik 2 x 1 slaapkamer en 1 “bachelor’s flat”.met motorafdakke Die tweede woning is ‘n ruim oopplanmeenthuis het 2 slaapkamers, 2 badkamers, aparte opwaskamer, spens, groot stoep, dubbelmotorhuis met 2 motorafdakke. Moenie uitstel nie – Hierdie is ‘n seldsame geleentheid ! # Parking: 8 Property Reference #: 2105229 Agent Details: Ellen du Plessis Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 8.500.000
See product
Nylstroom (Limpopo)
This beautiful 21.4133 Ha farm has been upgraded to a guest farm, accompanied by 9 bedrooms with a community bathroom and kitchen. This farm comes equipped with 2 boreholes, and feeding grounds for your livestock. The 3 wooden homes are located next to one another with the bathroom closet and the kitchen being in the 4th wooden home. That is 2 bedrooms a bathroom and a beautiful deck. The main house has 3 bedrooms with 3 full bathrooms a dining room with a large family TV room and several reception rooms. Book an appointment to view today. Hierdie pragtige plaas van 21.4133 ha is opgegradeer na 'n gasteplaas, vergesel met 9 slaapkamers en 'n gemeenskaplike badkamer en kombuis. Hierdie plaas is toegerus met 2 boorgate en voerplekke vir u vee. Die 3 houthuise is langs mekaar geleë, met die badkamers naaste en die kombuis in die 4de houthuis. Dit is 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n pragtige dek. Die hoofhuis het 3 slaapkamers met 3 volledige badkamers, 'n eetkamer met 'n groot gesins -TV -kamer en verskeie ontspan kamers. Bespreek 'n afspraak om vandag te besigtig. Property Reference #: BSH-CS00003 Agent Details: Nico Coetzer Century21 Shop 24, Sparrow Centre (PnP), Nelson Mandela Drive, Modimolle 0510
R 1.495.000
See product
Potchefstroom (North West)
5.1 ha Kleinhoewe met slaapplek vir 100 mense wat as 'n kampterrein verhuur kan word. Daar is ook 'n groot saal met sy eie kombuis waar etes bedien kan word of kerk gehou kan word. Met nog 'n eetsaal en kombuis is dit ideaal vir 'n groot hoeveelheid mense wat wil spanbou of konferensies aanbied. Jy kan selfs hierdie plek omskep in 'n pragtige trou venue waar die gaste kan oornag wat van ver af kom. Twee huise is ook deel van die kleinhoewe vir die personeel of eienaar om in te woon. - 48 slaapkamers (2 per kamer) - ablusiegeriewe - 2 aparte badkamers - braai-area - stoor - boorgat wat toegerus is (2500 liter per uur) - windpomp met 'n dam - Eskom 3-fase - die geboue en terrein kort net 'n behoorlike opknapping Kontak my gerus vir 'n afspraak. Property Reference #: 2107083 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 2.100.000
See product
Potchefstroom (North West)
8.5 ha Hoewe met baie potensiaal om op 'n klein skaal te boer. As jy moeg is vir die dorp se gewoel, dan is hierdie hoewe net reg vir jou. Met 'n pragtige grasdakhuis met groot leefareas vir daardie heerlike kuiertye saam met vriende of familie. Die hoewe bied ook die volgende: - 4 slaapkamers - 2 badkamers - 2 ruim leefareas - 1 eetkamer - studeerkamer - leefarea met kroeg - ruim kombuis - 2 afdakke - alarmstelsel - gevestigde tuin - 4 boorgate (1 toegerus met 10 000 liter tank en 1 met 'n windpomp en dam) - hokke en store - 3-fase Eskom krag Kom kyk gerus! Property Reference #: 1909198 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 1.580.000
See product
Potchefstroom (North West)
8.3Ha Hoewe buite Potchefstroom in Oudedorp. Hierdie hoewe word tans benut vir 'n perdeskool. Die hoewe bestaan uit die volgende: • 4 Slaapkamer woning met 2 badkamers en 2 ruim leefareas. • Bachelor woonstel(±60m²) met huurinkomste van R3000.00 per maand. • Rondawel vir pak/stoorkamer. • 1 x Groot stoor (±160m²) • 1 x Skaapkraal (±260m²) • Die hoewe is opgedeel in 14 kampe. • 2 x Boorgate waarvan 1 toegerus is (±6500l/uur) • Werkershuise. • Pragtige tuin en bome. • Swembad. • 2 x Afdakke. Kom kyk gerus! ------------------------------------------------------------------------------------------------------------------- # Parking: 2 Property Reference #: 1807145 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 3.200.000
See product
Rustenburg (North West)
12ha Gem in the magalies Meander !! Property with 5 furnished charlets with income. Koejawel, sitrus, kweper, granaat, neute druiwe en vele meer. • Buffelspoort dam naby met skoon water vir visvang of piekniek. • Groot verskeidenheid voellewe onder ander die visarend. • Juweel in die Magalies Meander bewaringsgebied. Skakel nou om die pragtige eiendom te besigtig. Property Reference #: LPRB-0331 Agent Details: Karin Janse Van Rensburg Leapfrog Property Group Leapfrog Office254 Beyers NaudeRUSTENBURG0299
R 3.390.000
See product
Stilfontein (North West)
Hiedie pragtige 3 slaapkamer huis het n badkamer met aparte toilet. Die kombuis het n aparte opwas. Lieflike groot sitkamer met n eetkamer. 2 kamers het ingeboude kaste en n gangkas in die gang. Alarmstelsel en beams is n bonus. Daar is n ruin stoor kamer en dubbel motorhuis. Kontak my vandag om hierdie eiendom te besoek!! Property Reference #: 1130660 Agent Details: Ryk de Bruin Rawson Properties Klerksdorp 15, Monica Avenue, Klerksdorp, Flamwood, North West
R 530.000
See product